Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardekool Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jourdan Straat, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hardekool Guesthouse is 'n vriendelike en verwelkomende gastehuis in Thabazimbi in Limpopo. Die gastehuis is goed geleë met uitgestrekte panoramiese uitsigte oor die dorp en op die majestueuse Kransberge.

Verblyf word aangebied in dubbelkamers, gesinskamers of 2-enkelbedkamers, elkeen met en suite-geriewe, 'n TV met DStv, 'n yskassie en lugversorging.

Die personeel is goed opgelei en streef daarna om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Heerlike maaltye word aangebied. Gaste is welkom om van die braaigeriewe, swembad, lapa en dek gebruik te maak. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Nadia H
Saam met vriende
5.0
Baie oulik. Handdoeke was net nie baie netjies nie, en het net 1 in ons kamer gehad toe het hulle later nog een gebring. Kamer 1 het iemand anders se ...
Sien meer
Jul 2023
Roelof S
Besigheidsreis
5.0
Well-organised and location well-situated. Everything was to my liking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Tobias C
Besigheidsreis
5.0
Heerlik rustig en baie mooi uitsig. Was lanklaas so beïndruk deur 'n gastehuis. Baie mooi, stylvol, netjies, stil en uitstekende kliëntediens.
Feb 2023
Megan C
Gesin met tieners
4.8
Hardekool Gastehuis het 'n wow-uitsig oor Thabazimbi en ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Die gastehuis was baie skoon en netjies, ontb...
Sien meer
Feb 2023
Hannelie J
Saam met lewensmaat
4.6
Ek ken Hardekool vir baie jare. 1ste besoek met nuwe eienaars. Die rolstoeltoeganklikheid is nogsteeds nie op standaard nie. Kan nêrens uitkom beha...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 28 Jourdan Straat, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Hardekool Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jourdan Straat, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e7136408ebe77520c644d7e81009e8a13177c3f746e549680e7d82d71fa020557f1fb3ce411de08e367c7ba72ce1a0dd2f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 28 Jourdan Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.594741288604 27.405168861151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang