Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harder en Springer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Harder en Springer
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Donnovan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnovan M

Highly recommended for private or business trips.

We had a lovely stay and it was so peaceful. The accommodation had everything we needed and more. We will certainly make use of this accommodation in the future and recommend it to anyone looking for a quiet escape. It was easy to communicate with the management/owners, and we had no issues getting in contact with them.

Arnold D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Kos vir die siel.

Die rustige atmosfeer laat jou sommer dadelik afskakel en die bestuur is vriendelik en behulpsaam.

Jaco P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Dis so rustig jy kan jou koop hoor raas.

Sit op die stoep met 'n boek en kyk hoe die diere wei.

Vincent T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent T

Ontspanne en rustig.

Baie vriendelik en behulpsaam. Lekker ontspanne plek weg van die stad se gejaag. Geen TV nie, en weer lekker met my familie gepraat rondom die vuur.

Anna-marie H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie H

Padkos vir jou siel.

Ilse het ons met groot gasvryheid ontvang en welkom laat voel. Huisie is volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het dit so geniet en beplan om Paasnaweek weer te gaan kuier.

Lisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Peaceful and beautiful.

We thoroughly enjoyed our stay at Harder. Having arrived on a 34 degree day, we made a short trip to the nearby bay to cool off! Our cottage was spotless and we spent the evening listening to the birds and farm animals. Ideal spot to experience nature and get away from the city.

Andrew T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T

Due to an emergency we had to leave one day sooner but otherwise it was all good.

Cozy, comfortable, clean, convenient.

Monique K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Lekker geslaap en gebly.

Baie rustig en stil 'n lekker oornagplek na 'n lang rit.

Christie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie A

Lieflike plek.

Ons almal het Harder en Springer baie geniet, so netjies, skoon en beddegoed luuks en sag. Baie dankie. Ons sal beslis weer kom.

Nadia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie goeie ervaring, rustige atmosfeer. Net wat nodig was!

Die huisie is baie goed ingerig, veilig en netjies. Het dit absoluut geniet om niks anders te hoor as plaasdiere en die wind wat waai. Baie lekker gebly.

Christo N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Lekkerste plekkie in lang tyd. Beveel dit hoogs aan.

Rustig, skoon en perfek om weg te kom van die gejaag van die stad.

Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Fantasties.

Verblyf was baie lekker.

Riaan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Rustig, uit die pad van menigte ander vakansiegangers.

Ons het baie lekker gebly. Rustig soos wat jy kan verwag van 'n plaasomgewing. Asemrowende sonsondergange en nie te ver van die rivier af nie. Maak net 'n basiese lanseerplek vir klein bootjies by die rivier en julle het 'n wenner in my opinie.

Liz T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz T

The two charming cottages, Springer and Harde on the farm Springersbaai give guests the perfect opportunity to absorb the unique peace and beauty of the West Coast. They can also provide a sprigboard to explore the surrounding attractionsprovi.

I spent a wonderful short stay on Springersbaai, an old fashioned small West Coast farm near Velddrift. Having stocked up with delicious supplies from the Hopefield market, we spent a relaxed few days enjoying small farm life. We walked down to the Berg River which glides past the bottom of the farm to watch the sunset. White-faced cattle watched us warily on the way while sheep grazed in the next field. The very long Sishan Saldana train passed through a few times a day. In the farmyard chickens and turkeys went about their affairs and a small flock of guinea fowl regularly went up and down. The cottages Springer and Harde fit in perfectly with the back-in-time mood. They are furnished with authentic 50s furniture while also providing modern hot showers, fridges and comfortable beds I recommend them highly for anyone who wants to explore the West Coast or just relax. Springersbaai is completely solar-powered so you can holiday and decrease your carbon footprint at the same time.

E C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
E C

Stil en rustig.

Regtig lekker rustig met net plaasgeluide ens. Sal weer vir 'n naweek gaan om te rus.

Harder en Springer se terugvoer

Baie dankie, Elise, ons waardeer die terugvoering en sien daarna uit om julle weer te onvang.

Harder en Springer
Adriaan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

Kos vir die siel.

Weg van die besige stadslewe na 'n plek waar jou siel opreg kan rus tussen die vriendelike plaasdiere, 'n oorvloed van voëlspesies en die naggeluide. Hierdie was 'n unieke ervaring vir ons met die mooiste sonsondergangs, op die oewer van die Bergrivier met sy diverse dierelewe. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek, sien julle binnekort weer.

Christo B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B

Baie lekker gebly en sal dit weer doen.

Ideaal vir iemand wat 'n selfsorg-eenheid soek.

Vanaf
Vanaf R706
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R706
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37dd85554f95ff161f40b948eb5db2b123bdd3c595e33f83d2b1de01d6b169d10c02965f62463163a394cfb4c1d7c6a5b4f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R706 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Springersbaai Velddrif 7635 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.80453 18.216985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang