Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harder en Springer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap
  • Vanaf R706 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harder en Springer bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas wat 12,3 km vanaf Velddrif geleë is. Ontsnap die bruisende stadslewe en geniet die rustige atmosfeer en uitsigte oor die Weskus.

Dié verblyf is in 2 eenhede verdeel wat Harder en Springer insluit. Harder het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Springer is 'n 3-slaapkamer-eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Hierdie eenheid sluit ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n etenstafel met sitplek vir 4 in.

Albei eenhede het gratis WiFi en 'n lieflike binnebraai-area asook braaigeriewe buite.

Die ligging van hierdie verblyf is naby 'n baie bekende vissersdorpie bekend as Velddrif so visvang is beslis een van vele nabygeleë doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Harder en Springer
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harder en Springer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R706
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R706
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37dd85554f95ff161f40b948eb5db2b123bdd3c595e33f83d2b1de01d6b169d10c02965f62463163a394cfb4c1d7c6a5b4f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R706 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Springersbaai Velddrif 7635 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.80453 18.216985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang