Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardeveld Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Hardeveld Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andra B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Vriendelike, netjiese verblyf!

Hardeveld is netjies en ons is baie vriendelik ontvang! Heerlik geslaap.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie, Andra. Julle is altyd welkom hier by ons.

Hardeveld Lodge
Anika G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika G

A hidden gem! Sal beslis weer daar boek.

Ek was baie impressed with die plek en het die tyd wat ek daar gebly het baie geniet!

Khalid G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalid G

Easy to find lodge in Nuwerus off the N7.

Friendly and helpful host. Clean bathrooms with hot shower. We appreciated the enclosed kraal with a braai including light and power point. Take a walk in the town before your leave - quaint and cute.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Thank you Khalid. But you know that this is only possible with clients like yourself. It was a pleasure to have you as our guest. And you are welcome.

Hardeveld Lodge
Hildegarde B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hildegarde B

Perfek vir oorslaap/basis by die grootpad.

Ruim, gerieflik en silwerskoon. Dis perfek vir as jy noord en suid wil gaan in blommetyd.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie duisend dankies vir die mooi woorde, julle is enige tyd welkom by ons.

Hardeveld Lodge
Dane D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dane D

Very pleasant.

The owner is very friendly and helpful, the property neat and clean, and the grounds well cared for. We very much enjoyed our stay.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom hier by ons.

Hardeveld Lodge
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Chris A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris A

Skoon en netjies, niks het ontbreek nie.

Akkommodasie was nie luuks nie, maar heeltemal voldoende uitgerig.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Thank you, Chris. It was a pleasure having you here. You are welcome to visit us again.

Hardeveld Lodge
Franz M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Franz M

Poor.

It was cold. Aircon/heater not working. TV not working (Olympic Games!). Only 1 cup for coffee.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Thank you for your time to rate us. The "Nest" has a heater and an aircon in working condition. Maybe the 2nd cup was a ask away, the TV is definitely working. I don't understand.

Hardeveld Lodge
Francois K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francois K

Die lugreëlaar wat ek versoek het was 'n waterverkoeler.

Blote slaapplek. Niks meer, niks minder.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Ek is bly julle kon heerlik slaap en die waterverkoeler geniet.

Hardeveld Lodge
Arina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina D

Netjies en skoon.

Ek kan Hardeveld Lodge aanbeveel. Hester was vriendelik en baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en waarde vir geld (jy moet dit vooraf bespreek). Die eiendom het sonpanele vir geysers en ligte gedurende load shedding. Lekker oornagplek op die N7.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Dit was regtig net 'n plesier gewees Arina.

Baie dankie en julle is welkom hier.

Hardeveld Lodge
Ernest A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest A

Dit was lekker. Kos was uitstekend. Heerlike huiskos. Kamer was baie netjies.

Die personeel was baie gaaf en behulpsaam. Stap die ekstra myl. Dit is regte waarde vir geld.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Ernst. Julle is baie welkom hier.

Sien sommer uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Hardeveld Lodge
Louis C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Heerlik gerieflik soos wat ek bespreek het.

Ek het 'n tent bespreek by Hardeveld Lodge sodat ek nie self 'n tent hoef op te slaan nie. Dit was beslis dit werd. Daar was 'n kampbedjie met beddegoed, 'n tafeltjie en stoele, presies soos dit geadverteer was. Verder het ek vooraf 'n aandete bestel sodat ek nie nodig gehad het om self kos voor te berei nie. Dit was ook beslis die geld werd en ek het heerlik geëet. Die ablusie was skoon en netjies en ek het heerlik warm gestort. My voertuig het vlak by my tentopening gestaan en parkering is baie veilig agter hek en heining.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Louis dit was net ñ plesier.

Hardeveld Lodge
Megan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Baie lekker gebly.

Die kamer was mooi skoon en netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. Ek sal definitief weer by Hardeveld Lodge oorbly. Baie mooi en rustige plekkie.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Megan, jy is welkom.

Hardeveld Lodge
Hermanie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanie D

Rustig en ontspannend.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het regtig die ekstra myl geloop om alles vir my gerieflik te maak. Dankie!

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Hermanie. Dit was net 'n plesier. Jy is welkom.

Hardeveld Lodge
Keke M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keke M

Very nice place.

Nice and clean place.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Thank you, it was only a pleasure to accommodate you. Remember without you as our guests the nice is just not possible you our guests are the heartbeat of us.

Hardeveld Lodge
Heini V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heini V

Vreeslik lekker!

Baie aangename dame. Ongelooflik skoon waarvan ek baie gehou het. Sal enigetyd weer soontoe gaan en vir enige iemand aanbeveel!

Hardeveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Heinie. Dit was 'n plesier gewees.

Julle is enige tyd welkom

Hardeveld Lodge
Sanet V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Fantastiese oornagverblyf.

Tydens ons ma-en-dogter-padreis hier oornag. Skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Fey is 'n goeie gasvrou. Sal graag weer hier bly en sal beslis aanbeveel.

Regard V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regard V

Fantasties.

Dit was waarde vir geld en absoluut die moeite werd.

Francois G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Perfekte wegbreek.

Ek het die lodge gekies as n "remote working spot" vir 'n paar dae. Fey gaan uit haar pad om te sorg dat mense gemaklik en uitsorteer is. Ek sien baie plekke, en die is definitief een van my top 5!

Hester S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Heerlike, ruim huis.

Baie skoon huis met 'n lekker stoep en aparte toilet. Die stort is een van die bestes in gastehuise.

Leandra K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra K

Hardeveld het gevoel soos ons huis weg van die huis af.

Dit was 'n wonderlike paar dae gewees en Fey het al ons verwagtings oortref - en uit haar pad uit gegaan om ons te help! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Netjies, skoon! Gasvry en behulpsaam!

Ons is goed verwelkom, het dadelik tuis gevoel. Uitstekende gasvrou, baie behulpsaam! Netjies en skoon binne die kamers en buite! Kan beslis aanbeveel!

Abrie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V

Lekker gebly, rustige omgewing, sielsrus lekker.

Als was op standaard. Slegs een ding sal help: Daar is nie 'n casserole gewees om vleis wat klaar gebraai in af te haal nie.

Marie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Uitstekend. Bo gemiddelde diens, netheid en veiligheid.

Beslis aan te beveel. ’n Uitstekende lodge.

Johnny K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K

Baie goeie keuse gewees. Het puik diens ontvang. Sal dit met graagte aanbeveel.

Geriewe baie netjies en skoon en het beslis goeie waarde vir ons geld gebied. Die direkte betrokkenheid van die eienaar maak beslis 'n baie goeie indruk.

Harry V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Harry V

Genoegsaam.

Kort warm water by wasbakke in ablusieblok.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Hi Harry,
Dankie vir jou resensie.
Ek waardeer jou terugvoering oor die kampplek. Ek neem kennis van wat jy gesê het.
Ek wil net weet wat meer is nodig om die waarde vir geld gradering te verbeter. Daar is warm water ablusie blok, krag punte, beskermde staan plek, onderdak, oop braai areas, gemeenskaplike sit kamer en eet kamer, asook 'n klein swembad.
Julle het niks vir my laat weet oor enige iets wat nie skoon was nie by die ablusie of by die Lodge. Ek het op gelet dat skoonheid het jy 'n gradering van 3 gegee. Is daar n rede daarvoor. Die Lodge en kamp plek is omhein met lemmetjiesdraad op die heinings en toegang om in en uit die Lodge te kom is slegs met 'n afstand beheerderder om die hek oop & toe te maak. Ek, die eienaar, is op die perseel 24/7 om gaste te help met enige help wat hulle nodig het. Het jy enige voorstelle om die plek meer veilig te maak. Ek vrae jou al die vrae want ek werk baie hard om my gaste gelukkig te maak met die verblyf wat hulle kry by die Lodge so terugvoer van my gaste is baie belangrik om enige iets wat fout is by die Lodge reg te maak.
Groete
Fey

Hardeveld Lodge
Frans J. V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J. V

Me. Van Heerden het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel en ekstra moeite gedoen

Ons het me. van Heerden se kennis van die omgewing baie waardevol gevind .Die oornagkamer was onberispelik netjies.

Jonathan N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan N

Would definitely stay here again.

The lodge was absolutely spotless and very well equipped. Fey the owner was very friendly and welcoming. Good place to stop over if in the area.

Salomé V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé V

Wonderlike plek wat selfsorg, kampplek en B&B aanbied! Uitmuntende gasvrou.

Ons is 2 egpare wat 'n baie goed toegeruste eenheid gedeel het! Die stort en toilet is apart wat dit baie makliker gemaak het. Daar was genoeg warm water vir ons almal. Die beddens was baie gerieflik en ons het heerlik gebly. Omdat ons 2 dae oornag het, kon ons die agterpaaie ry wat pragtig was met baie mooi blomme! Daar was oorgenoeg parkeerplek vir ons 2 bakkies met selfs 'n buitekragpunt om snags die yskaste in die voertuie te koppel. Fey is 'n juweel van 'n gasvrou! Moenie verbyry nie!

Elize T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Heerlike, gemaklike en smaakvolle verblyf.

Ons is baie hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie was baie netjies en skoon, ons kon die aand heerlik in die gemeenskaplike braaikamer braai en die kombuis was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons beveel dit graag aan.

Isabella B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella B

Hardeveld Lodge bied waarde vir geld.

Ons gasvrou het ons bederf met 'n heerlike aandete! Ons het gegaan om blomme te kyk en die blomme in die omgewing was pragtig. Ons kan Hardeveld Lodge beslis aanbeveel.

Rudolf S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S

Sehr nette Unterkunft für einen Zwischenstopp

Sehr nette Gastgeberin. Zimmer nett und sauber. Frühstück und Abendessen sehr okay.

Eksteen B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eksteen B

Groot, goeie verrassing.

Ons toer deur Namakwaland het ons deur Nuwerus geneem. Ons het blindelings op die webtuiste bespreek en wat 'n heerlike verrassing. Vriendelike, flinke diens, skoon, goeie waarde vir geld. Hardeveld sal ons beslis weer sien.

Lennox B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B

Eenvoudig, skoon en netjies. Baie vriendelik. Uitstekende waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Kamer was doeltreffend, netjies en skoon. Alles wat nodig is was daar en daar was niks oorbodig nie. Die vooraf-gereëlde aandete was smaaklik, ruim en pragtig bedien.

Annemé C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemé C

100% funksioneel.

Fey het ons hartlik verwelkom en het die heerlikste aandete voorsien! Haar plek is net ver genoeg, en so gerieflik geleë, om na ‘n lang reis uit te span.

Theunis D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Skoon en gemaklik!

Dit was ons 12de nag van 'n lang toer. Die eenheid was ongelooflik skoon en alles wat ons moontlik kon benodig was in in die selfsorg-eenheid. Ek kan met sekerheid sê die eenheid was toegerus met die beste stort wat ons op ons toer gehad het! Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar en sal met oorgawe Hardeveld Lodge aanbeveel.

Janine E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E

Voorwaar baie lekker plek en veilig.

Ons as gesin het die naweek baie geniet. Maklik bereikbaar en sentraal om die omgewing te besoek. Baie netjies en veilig.

Erika M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M

Aangenaam.

Ons het die tent verblyf bespreek. Aangename kampondervinding. Netjiese braai-area. Baie vriendelike diens. Dit voel soos in die middel van nêrens.

Wessel R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel R

Vriendelike diens.

Skoon, netjies, vriendelike diens naby die N7 (hoofroete). Goeie braai, TV en ander fasiliteite.

Albie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albie C

Baie aangenaam en veilig vir hondjie.

Baie lekker oornag en was baie veilig vir ons hondjie want agterplaas was goed toegemaak. Eienares baie vriendelik en het vir ons selfs haar gasbottel en pan aangebied om te gebruik. Was ook baie skoon. Sal Hardeveld beslis aanbeveel om te oornag.

Cathy K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy K

Absoluut vriendelike ontvangs met skoon netjiese verblyf en warm stortgeriewe.

Fantastiese oorslaapplek. Ons was baie geskok om te hoor van Kobus se dood. Fay was so vriendelik en ons welkom laat voel. Sy het ons erken van 'n vorige keer. Kamers altyd baie skoon. Ons huis was toegerus met alles, so voel soos "home away from home". Ons bly weer oor later in die jaar. Sien uit daarna.

Anneline H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline H

Netjies. Goeie ontvangs.

Dit was lekker. Fey jy is 'n ster, dankie vir als. Puik 10/10!

Petro S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Vreedsaam.

Oop, vry en ontspannend.

Bertie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C

Alle verwagtinge oortref.

Fantastiese stil omgewing. Veilig, goed toegerus en die gasvryheid oortref alle verwagtinge.

Claire P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire P

Lovely rooms, great food, and amazing hosts. Highly recommended.

The hosts here were so kind and helpful, we could not thank them enough for all they did for us, they really go out of their way. I highly recommend this lodge.

Lewellin B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewellin B

Gemaklik, vriendelik, hulpvaardig.

Ek sal beslis weer kom oorslaap en bly. Pragtige omgewing en gerieflik vir veld in blommekyk ens. Eienaars was puik.

Chris G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Perfekte verblyf: gemaklik, skoon - oase in droogte!

Gesellige, gasvrye mense soos net die Namakwaland kan! Groot verskeidenheid akkommodasie van tent tot luukse suite en ook familiewoning vir gesin! Ons gasheer is 'n ondernemende persoon met 'n hart vir sy gaste en interessante toevoegings soos vars groente (mmm.. daai kersietamaties!) uit sy eie 'greenhouse' en GROEN grasperke (soos 'n dik mat!) vir tentopslaan. Ek kan my indink dat hierdie plek in blommeseisoen 'n paradys moet wees! Sterk sterk aanbeveel! Dankie Werner!

Bruce H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce H

Well situated when travelling to Vioolsdrift.

A quiet haven for a halfway stop. Accommodation adequate but not luxury, nice braai facilities. Bring your own meet although braai packs available.

Henry V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henry V

Lekker.

Ons het lekker gebly. Handdoeke kan opgegradeer word. Daar was 'n swembad wat great was. Toiletsitplek was ongelukkig gekraak. Het ons 'n groter eenheid gegee was great was. Dink dit was 'n bietjie duur vir wat dit was.

Hardeveld Lodge se terugvoer

Good day,

As a business owner and having been in the hospitality industry for many years I have always found that constructive criticism from our guests is never a bad thing and in fact gives one the extra push to continuously strive to improve in every aspect of their business. I have taken your comments on board and have taken the necessary action to rectify the points you raised. I am happy to hear that despite these issues you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you to the Lodge at a future date.

Hardeveld Lodge
Chris S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Baie gasvry!

Lekker gerus. Oulike plekkie. Die mense is ongelooflik gasvry. Alles gehad wat ons nodig kon kry. Mooi skoon en netjies.

Lizl P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P

Gasvrye, gemaklike verblyf met persoonlike diens.

Eienaars sien persoonlik om na gasvrye en probeer werklik behoeftes vervul. Voorbereid met vleispakkies en koeldranke te koop waar selfsorg. Sal verseker weer daar stop.

Christine L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L

We had an awesome time. Kobus very kind and friendly. Flowers beautiful.

Place is nice and clean. People kind and friendly. Flowers were beautiful!

Adele S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Heerlik rustig.

Lekker geslaap. Ideaal vir Namakwaland.

Lukas S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas S

Die bestuur het ons op die hande gedra.

Ons verblyf was aangenaam. Ons het daar geëet en die kos en diens was goed die personeel was deurgaans vriendelik. Ons kamer was bietjie spartaans gemeubileer, maar miskien was dit net die betrokke kamer.

Jenny H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H

We camped for 5 nights at the Lodge.

We had a very pleasant stay at Hardeveld Lodge and found Kobus and Fey very warm and welcoming. All our needs were catered for.

Marlene J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J

Baie interessant en baie lekker!

Dit het gereën toe ons daar aan gekom het. Ons het dadelik 'n onderdak-parkering gekry wat die hantering van die bagasie vergemaklik het. Die eienaar was baie hulpvaardig en gasvry. Die matrasse is van baie goeie kwaliteit en slaap lekker. Oor die algemeen was ons beïndruk met die plek en het dit geniet om daar oor te bly. Baie dankie vir jul hulp met die bespreking. Ons het dit baie geniet. Lekker aand.

Ina K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina K

Skoon, netjiese verblyf met al die geriewe wat jy nodig het.

Sal dit sterk aanbeveel. Netjies, vriendelike gasheer en gasvrou en baie veilig.

Carol C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Was op blommetoer en dit was lekker om versorg te word na 'n lang reis.

Die kamers was netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig het. Kobus was 'n besondere sorgsame gasheer wat na ons omgesien het. Daar is geen plek om uit te eet nie en hy het 'n heerlike ete bedien. Die ontbyt die volgende oggend was uitstekend en ek voel ons het beslis waarde vir ons geld gekry. Sal enigiemand aanraai om daar oor te bly.

Izak (dawie) V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak (dawie) V

Ons het dit gebruik as basis vir die blommekyk.

Kobus en Fey is twee uitsonderlike, vriendelike, behulpsame en gasvrye eienaar/bestuurders van 'n toeristebedryf. Ons kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel!

Dr Henning V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Henning V

Voldoende.

Bestuurder baie behulpsaam met inligting oor omgewing.

Mary S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S

Wonderful base to explore the flower area of the Northern Cape.

We had an excellent stay here with warm, friendly owners.

Koos J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J

Die kamers is goed en netjies toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam, ken die area en gee goeie raad.

Indien jy die Knersvlakte wil beleef is dit ideaal geleë. Besoek gerus die padstal op pad na Van Rhynsdorp. Ek sal die lodge beslis aanbeveel.

Elize P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize P

Goed.

Baie gasvrye mense en netjiese geriewe.

Danie L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Aangenaam verras, geen probleme met enigiets.

Eienaar het ons dadelik laat tuis voel en het uit sy pad gegaan om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak. Sal weer van Hardeveld Lodge gebruik maak. Hy het selfs vir ons van vuurmaakgoed vir `n braai, voorsien.

Andries P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Baie rustige atmosfeer en kon regtig LekkeSlaap.

Vriendelike ontvangs en netjiese fasiliteite. As mens rustigheid soek en weg van die gejaag wil kom, is dié 'n perfekte plek.

Barry L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry L

Baie aangenaam!

Die gasheer en gasvrou het werklik uit hulle pad gegaan om ons te laat tuis voel. Sal in die toekoms weer daar oornag!

Annamarie S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie S

Baie skoon en gerieflik, met 'n keuse van selfsorg of 'n heerlike boerekos-ete wat aan te beveel is. Sal beslis weer daar oornag.

Kobus en Fey is hartlike mense wat Nuwerus beslis op die "map" kan sit. Hulle doen moeite om die verblyf 'n wonderlike ervaring te maak en 'n mens sal vandaar die omgewing kan verken. Dit is werklik aan te beveel, baie dankie!

Johan D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Mense gasvry. Lekker gekuier.

Mense gaan uit hulle pad om behulpsaam en gasvry te wees.

Peter D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Very pleasant.

We were pleasantly surprised. The town is very, very small and we were a bit nervous of what we had booked, but, after meeting the owner and seeing our room we were very happy. Hurwig, the owner, was extremely helpful and kind. The room was clean and so was the entire surroundings. We certainly would return.

Phillip S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

Pleasant accommodation in a quiet place.

The accommodation is in relaxing surroundings. The hosts are friendly and helpful. Bathroom was a lovely size and everything was functional. In my opinion, kitchen facilities need to be improved for self-catering especially with respect to cutlery and crockery. But otherwise a very pleasant stay.

Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambrostraat 1, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0M2YzMjJmLTQwNzUtNDE1My1hMTYyLTE4Njg2MjUwMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 1 Kambro Street R363 8201 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-21:00 10:00 -31.148209 18.359419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang