Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardeveld Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andra B
1 nag
5.0
Aug 2024

Vriendelike, netjiese verblyf! Hardeveld is netjies en ons is baie vriendelik ontvang! Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie, baie dankie, Andra. Julle is altyd welkom hier by ons.

Anika G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

A hidden gem! Sal beslis weer daar boek. Ek was baie impressed with die plek en het die tyd wat ek daar gebly het baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khalid G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Easy to find lodge in Nuwerus off the N7. Friendly and helpful host. Clean bathrooms with hot shower. We appreciated the enclosed kraal with a braai including light and power point. Take a walk in the town before your leave - quaint and cute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Thank you Khalid. But you know that this is only possible with clients like yourself. It was a pleasure to have you as our guest. And you are welcome.

Hildegarde B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Perfek vir oorslaap/basis by die grootpad. Ruim, gerieflik en silwerskoon. Dis perfek vir as jy noord en suid wil gaan in blommetyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie duisend dankies vir die mooi woorde, julle is enige tyd welkom by ons.

Dane D
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Very pleasant. The owner is very friendly and helpful, the property neat and clean, and the grounds well cared for. We very much enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom hier by ons.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris A
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Skoon en netjies, niks het ontbreek nie. Akkommodasie was nie luuks nie, maar heeltemal voldoende uitgerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Hardeveld Lodge
Thank you, Chris. It was a pleasure having you here. You are welcome to visit us again.

Franz M
1 nag
3.0
Aug 2024

Poor. It was cold. Aircon/heater not working. TV not working (Olympic Games!). Only 1 cup for coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Hester
Hardeveld Lodge
Thank you for your time to rate us. The "Nest" has a heater and an aircon in working condition. Maybe the 2nd cup was a ask away, the TV is definitely working. I don't understand.

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2024

Die lugreëlaar wat ek versoek het was 'n waterverkoeler. Blote slaapplek. Niks meer, niks minder.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Ek is bly julle kon heerlik slaap en die waterverkoeler geniet.

Arina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Netjies en skoon. Ek kan Hardeveld Lodge aanbeveel. Hester was vriendelik en baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en waarde vir geld (jy moet dit vooraf bespreek). Die eiendom het sonpanele vir geysers en ligte gedurende load shedding. Lekker oornagplek op die N7.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Dit was regtig net 'n plesier gewees Arina. Baie dankie en julle is welkom hier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambrostraat 1, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0M2YzMjJmLTQwNzUtNDE1My1hMTYyLTE4Njg2MjUwMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 1 Kambro Street R363 8201 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-21:00 10:00 -31.148209 18.359419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang