Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardeveld Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambrostraat 1, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hardeveld Lodge is 'n klein lodge wat deur die eienaars Cobus en Hester Velthuizen bestuur word. Dié lodge is ideaal geleë op die N7 Kaap/Namibië-roete. Dit is 360 km noord van Kaapstad in 'n dorpie genaamd Nuwerus geleë. Ons is trotse lede van Namaqua Toerisme en is trots daarop dat ons 'n onderneming is wat ten volle voldoen aan die vereistes.

Verblyf bestaan uit kampgeriewe met warmwater-ablusies asook gastekamers met eie privaat badkamers. Selfsorg-eenhede het hul eie kombuisgeriewe en sommige het hul eie ingeboude braaiers by die eenheid. Alle eenhede het TV en DStv en dit geld ook vir die gemeenskaplike sitkamer. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Die lodge is troeteldiervriendelik met twee aparte omheinde troeteldiervriendelike eenhede.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in die veldblomme gedurende die blomseisoen, skaars vetplantplekke, die vetplantkwekery op Vanrhynsdorp, en 'n skilderagtige 4x4-sirkelroete via die Weskus, Groenrivier en Garies. Stap is die beste manier om klein juwele van plante te ontdek wat tussen hoër plante en rotse beskut is. Alternatiewelik kan gaste hul eie bergfietsroete in 'n histories veilige omgewing skep. Daar is 'n beperkte aantal fietse vir gaste om van gebruik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Hardeveld Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kambrostraat 1, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hardeveld Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nuwerus Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambrostraat 1, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0M2YzMjJmLTQwNzUtNDE1My1hMTYyLTE4Njg2MjUwMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 1 Kambro Street R363 8201 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-21:00 10:00 -31.148209 18.359419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang