Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardlines

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Peter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

It was wonderful. It is a very comfortable place with a lovely atmosphere, beautiful views and a colourful garden. Don't forget to bring your food as it is located on top of the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Hardlines
Really happy that you had a nice stay. Hope to see you again.

Reon F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Beauty and tranquility not to be underestimated! What a pleasant stay with nothing amiss. We loved the cottage which has all you could need. Regrettably we didn't spend enough time to truly acknowledge and appreciate the full beauty of this spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Hardlines
Thank you for your kind words. Hope you get to spend some more time with us in the not too distant future.

Pikkie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig. Mooi. Ons het 'n heerlike ontspannende naweek by Hardlines Cottage gehad. Die diens was vriendelik en ons het al die nodige inligting voor die tyd ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Hardlines
Baie dankie vir die mooi woorde en dat jy ons besoek het. Hoopelik sien ons jou weer.

Darren V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Flawless. Incredible stay, beautiful location, stunning accommodation, amazing hosts. Thank you. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Heerlik gekuier in 'n pragtige plek - Hidden Gem. Hardlines is 'n gemaklike eenheid wat in 'n pragtige area geleë is reg teen die berg. Norman was 'n uitstekende gasheer. Daar was alles wat nodig was in die eenheid en alles was baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan kuier. Let net mooi op Hardlines se aanwysings om die Ebenetzer afrit te neem, die grondpad van daar tot by die eenheid is nie sleg nie. Moet nie van die saagmeule se kant af inkom nie (GPS gee hom aan veral as jy van Tzaneen se kant af kom), die pad is maar moeilik van die onderkant af. Pla nie regtig in 'n 4x4 nie, maar 'n gewone kar gaan heel moontlik sukkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dave C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Home from home. Excellent, really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

It was amazing. The house is cosy and well decorated. The views, garden and short trails around the house are great. Lots of activities and nice places, like the local cheese farm and Debengeni waterfall to visit in the area. Helpful owners with suggestions and clear information. Looking forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastiese uitsig. Perfek vir lekker kaggel-kuiers diep in die woud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Hidden gem. A little piece of paradise, hidden away in the mountains. Pretty enough to be a honeymoon destination. Remember your milk for coffee/tea. Will definitely return for an overnight stay on our way to Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Amazing place with a beautiful view. This is a really beautiful house, that has everything you need. Most amazing view with some great trails to walk from the house. Very isolated, perfect for a breakaway. The host was extremely friendly and very helpful. I will definitely be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas H2, H-pad, Magoebaskloof Distrik, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmeDe0ZDeVUXdSyD5I8L0Qzes130mgWCP1vcJaUOQY5AxG0LiVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Farm H2 H Road 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.913223761881 30.01977734285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang