Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie @ 4

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jessica S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Central, cozy, peaceful. Good find. Lovely space, warm and cozy with all the amenities you can possibly need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Thank you very much, Jessica. It was an absolute pleasure to have you as a guest. Trust we will see you again in the future, Lorettha.

Gwen R
1 nag
5.0
Apr 2024

Overnight stay. We were warmly welcomed by the host. Good area. The place is clean and neat. 2 bedrooms, 1 bathroom. A spacious lounge, dining area with a kitchen. Harmonie has everything needed for a comfortable stay. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Thank you, Gwen. It was so nice to meet you and I am glad you enjoyed your stay.

Ina D
1 nag
5.0
Apr 2024

Ek sal enige tyd weer daar oorslaap en beveel dit aan. Baie dankie, vriendelike en liefdevolle ontvangs van gasvrou. Ek het heerlik gebly, lekker gesprekke gehad, en mense ontmoet wat ek ook ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Beste Ina, dit was nou soos familie wat tuis gekom het. Dit was heerlik om jou te ontmoet en die geselsies oor almal wat jy en my man gemeenskaplik ken.

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles wat jy benodig. Netjies. Heerlik om te bly. Baie lekkere blyplek. Super vriendelike eienaars. Een aanrader.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Beste Jos, dit was so 'n plesier om jou te leer ken. Geniet jou reis verder in Suid-Afrika.

Anthea H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Besonderse goeie diens. Baie lekker gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Ook was die WiFi beskikbaar gedurende loadshedding sodat daar kon gewerk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Baie dankie Anthea, dit was net 'n plesier.

Beaulah P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lovely place and reasonable price. I enjoyed staying at Harmonie. My family are still talking about the place. Peaceful weekend we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Thank you very much, Beaulah. It was so nice to meet your family, and I am glad they enjoyed the stay. Lorettha

Andries P
1 nag
4.2
Des 2023

Rustig. Dit was 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Baie dankie, Andries. Dit was lekker om jou by ons te ontvang.

Gustie V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Baie lekker oornag. Baie lekker gebly. Baie lekker oornag akkommodasie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorettha
Harmonie @ 4
Baie dankie Gustie, dit was baie lekker om julle te ontvang en dat jul karavaan so maklik ingepas het, was vir my 'n groot verligting. Hoop ons sien julle weer eendag, Lorettha.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorettha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 4, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15debe5731245bac0e840614d8bad5e3a33fc3e0acbc9deb671b30129af6501dcd13ecdaf6bda722e7b09c144b32573b1946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 4 Muller Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.991925322953 26.315514408598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang