Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 61

Resensies 805

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Harmonie 1
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deborah M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah M

Charming house in a great location, well equipped and comfy.

Pleasant stay in Paternoster in this charming cottage which is very close to the beach. Lovely neighbourhood and a neat and tidy space. Well-equipped house with everything needed. The inside fireplace was nice for a colder day although it did smoke the house a bit.

Faith C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Faith C

Felt like home.

We enjoyed our stay at Harmonie 1 very much since it's just a stone's throw away from the beach. It was the perfect stay since we had children with us and they could go to the beach whenever they felt like it! We will definitely be back!

Gerhard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Weereens lekker in 'n bekende plek.

Die kombuis toerusting is opgegradeer wat baie aangenaam is. Heerlike verblyf. Die hantering deur die verblyfverhuring was nie baie goed met die terugbetaling van die sleuteldeposito nie.

Celeste P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste P

Huis was gerieflik, ligging uitstekend.

Ons het baie lekker gebly in Harmonie 1.

Adele H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H

Pragtige eenheid. Huuragentskap Paternoster Rentals is pateties, en bied geen ondersteuning en diens nie.

Heeltyd probleme met alarm, probleme met parkering. Geen reaksie van Paternoster Rentals-agentskap op hierdie probleme nie. Moes sukkel om sleuteldeposito by agentskap terug te kry.

Harmonie 1 se terugvoer

Beste Adele, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer om te hoor oor die probleme wat julle ondervind het tydens julle verblyf by Harmonie 1 en wens jul het ons in kennis gestel van dit. Die alarm was die enigste probleem wat aangemeld was en waarop ons dadelik reageer het. Ons was nie bewus dat daar 'n probleem met parkering ook was nie, siende dat daar 'n garage is vir een voertuig en spasie voor die garage is vir 'n 2de voertuig. Die sleutel deposito is gewoonlik terugbetaalbaar 7 dae nadat jul vertrek, wat in hierdie geval binne 6 dae aan julle terugbetaal was. Ek hoop ons kan julle weer eendag terugverwelkom, onder beter omstandighede.

Harmonie 1
Carl H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl H

Lovely! Perfect spot close to the beach.

We will definitely come back again. The best value is that we could invite people to stay with us and we paid the same price.

Harmonie 1 se terugvoer

Hi Carl,

Thank you for the feedback. Harmonie 1 is one of the popular properties, perfect for a family and within walking distance to the main beach. Glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again.

Harmonie 1
Cora V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora V

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Ons was al voorheen in ander huise in Paternoster maar ons sal beslis weer na Harmonie 1 wil gaan. Dit was 'n aangename verrassing om so naby die strand te wees en die see-uitsig van sekere plekke af.

Harmonie 1 se terugvoer

Hi Cora
Baie dankie vir jou terugvoering, dis altyd lekker om te hoor as gaste die verblyf geniet het. Harmonie 1 is inderdaad 'n pragtige eenheid naby die strand.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Harmonie 1
Amanda L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Dit was gehalte tyd as gesin in jul huis!

Ons het alles baie gerieflik gevind, baie mooi skoon en volledig toegerus. Die kuierstoepie is 'n wenner! Ons het ure daar gekuier!

Harmonie 1 se terugvoer

Hi Joy,
So bly om te hoor jul het lekker gebly in Harmonie, die stoepie is inderdaad 'n lekker bymekaarkom plekkie. Hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

Harmonie 1
Lorna A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna A

Beautiful location, perfect.

Nice and cozy, beautiful location, loved the private patio braai area. Just perfect! It was just what we needed.

Charlene E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Wonderful place to stay.

The house just needs a very good clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike blyplek.

Die huis het net 'n baie goeie skoonmaak nodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Harmonie 1 se terugvoer

Hi Charlene, thank you for the feedback. Harmonie units are all thatched roof and can be very dusty and sandy at times, especially when Paternoster is windy. We, however, dust and mop on the day of arrivals in order to avoid this and do apologize if the house was not that clean when you entered. We promise to make up for it the next time and look forward to welcoming you as our guests again in the future.

Harmonie 1
Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Heerlike huisie met uitstekende ligging, net jammer vir die plaaslike bevolking se steurnis.

Baie lekker gebly, word net gedurig gepla deur iemand wat iets wil verkoop of borgskap soek. Die gemeenskap gaan baie besoekers verloor as hul dit nie kan stop nie.

Harmonie 1 se terugvoer

Hi Gerhard
Dankie dat jy dit onder ons aandag bring, ongelukkig het ons geen beheer oor die smouse wat tussen die huise rondbeweeg nie. Ons is egter jammer om te hoor hiervan, hoop egter nie dit verhoed dat jy weer Paternoster besoek in die nabye toekoms nie.

Harmonie 1
Annatjie L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L

Steurend.

Gaste in Harmonie 2 het 'n hond gehad. Harmonie 2 se motorhuis gedeelte is direk langs Harmonie 1 se hoofslaapkamer, regtig baie steurend.

Harmonie 1 se terugvoer

Hi Annatjie, ek wens net jul het ons laat weet oor die hond. Ons kon die gaste dalk kontak hieroor...so jammer om te hoor van hierdie steurnis met die hond. Hoop rerig om jul weer iewers in die toekoms as ons gaste te verwelkom.

Harmonie 1
Rianda M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda M

Stunning!

Baie goed ingerig, netjies. Heerlike paar dae in Paternoster met vriendelike diens oral waar ons was. Sal beslis teruggaan.

Venessa V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Lieflik, skoon en gemaklik.

Met kinders, 5 en jonger, is dit nooit maklik nie. Maar ons het 'n heerlike wegbreek gehad met min moeite.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 17, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03a5c8bd030f25223a5cfb187936646256d7f934af38150eb0b3c8ceedf15f512ec3b16423adac9f8ef198e4293d393160b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 17 Strandloper Street Voorstrandt 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807375 17.894683333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang