Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmoniestraat 15, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Harmonie 15 is in Stilbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit die hoofhuis en 'n semi-losstaande woonstel. In die hoofhuis het die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het ook 'n kombuis en sitarea.

Die huis het 'n groot onderdakstoep aan die voorkant, met groot skuifdeure wat na buite lei.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf asook 'n groot grasperk waar kinders kan speel.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is net 700 m vanaf die naaste swemplek in die Goukourivier by die klein strandjie in Little England geleë. Die huis is ook baie goed geleë vir inkopies en slegs 5 min stapafstand vanaf die naaste koffiewinkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Harmoniestraat 15, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harmonie 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmoniestraat 15, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc442ad142a65c165acf389f3195b0edbd25ba71b7a42c7f9482dc1028e6e9c0b5f213924625a8e91e51c0d1bd6db657bd7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 15 Harmonie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369287540818 21.407511603705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang