Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Carika G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gasvrou reageer baie gou op navrae. Voel veilig. My 2de keer wat ek daar kuier. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gebly, dankie! Goed versorgde kamer, mooi en met al die nodige geriewe. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Niks minder as die beste nie! Fantastiese plek met die mees vriendelikste gasvrou! Goeie ligging en veilige area! Sal dit aanbeveel vir enige persoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Neat, peaceful, easy. Everything we needed. Convenient and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franli K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties. 'n Baie netjiese en mooi plekkie. Dit het alles wat mens nodig het en meer. Sal vir seker weer daar bly en dit vir almal aanbeveel wat in daai omgewing is. Het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal verseker weer daar bly. Alles was perfek en netjies. Baie vriendelike ontvangs van tuinman en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Luuks en lekker. Lugversorgers gee my geweldige sinusprobleme. Harmonie het warmkomberse op hul beddens en 'n muurverwarmer, so ek het nie nodig gehad om lugversorger te gebruik nie. Dit is 'n groot voordeel vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana D
1 nag
4.6
Mei 2024

Nice, bedding very nice. Was only an overnight, good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, veilig. Baie oulike plekkie, vriendelike mense en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

The hosts were very friendly and helpful. It was clean and well-equipped. Situated in a quiet and safe location. A very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe726b08c3992ccf82a2c35db0af6cd74307f863e5cab897550796a249fd7565e4649b95533a4876fd60ad3ee3fa283bdeb7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Harmonie Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.41175901253 19.204865263616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang