Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Harmonie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carika G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika G

Gasvrou reageer baie gou op navrae. Voel veilig. My 2de keer wat ek daar kuier.

Het baie lekker gebly.

Engela B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Lekker gebly, dankie!

Goed versorgde kamer, mooi en met al die nodige geriewe. Baie dankie!

Jadie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadie V

Niks minder as die beste nie!

Fantastiese plek met die mees vriendelikste gasvrou! Goeie ligging en veilige area! Sal dit aanbeveel vir enige persoon!

Judy T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy T

Neat, peaceful, easy.

Everything we needed. Convenient and easy.

Franli K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franli K

Fantasties.

'n Baie netjiese en mooi plekkie. Dit het alles wat mens nodig het en meer. Sal vir seker weer daar bly en dit vir almal aanbeveel wat in daai omgewing is. Het dit baie geniet!

Annemarie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Sal verseker weer daar bly.

Alles was perfek en netjies. Baie vriendelike ontvangs van tuinman en gasvrou.

Jan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Luuks en lekker.

Lugversorgers gee my geweldige sinusprobleme. Harmonie het warmkomberse op hul beddens en 'n muurverwarmer, so ek het nie nodig gehad om lugversorger te gebruik nie. Dit is 'n groot voordeel vir my.

Juliana D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana D

Nice, bedding very nice.

Was only an overnight, good.

Amelia K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Rustig, veilig.

Baie oulike plekkie, vriendelike mense en baie lekker gebly.

Frank S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S

The hosts were very friendly and helpful.

It was clean and well-equipped. Situated in a quiet and safe location. A very pleasant stay.

Berenice A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice A

Waarde vir geld - skoon en netjies.

Baie dankie vir 'n heerlike en gerieflike oornagfasiliteit. Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom en alles was silwerskoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige gaste.

Vicky G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G

Veilig, gemaklik, lekker gekuier en geslaap.

Ons het Harmonie geniet en sal dit met graagte aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe726b08c3992ccf82a2c35db0af6cd74307f863e5cab897550796a249fd7565e4649b95533a4876fd60ad3ee3fa283bdeb7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Harmonie Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.41175901253 19.204865263616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang