Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harmonie is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis in Wolseley geleë is. Dit is 'n ideale verblyfkeuse vir paartjies, ontspanningsreisigers en korporatiewe gaste.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 2 driekwartbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief.

Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in vir jou gerief. Verder bied die woonstel vermaaklikheidsopsies soos 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, asook gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat braai-area vir gaste om te geniet. In die geval van kragonderbrekings is die woonstel toegerus met 'n gasgeiser en herlaaibare ligte om ononderbroke gerief te verseker. Veilige parkeerplek agter 'n hek word vir gaste voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Harmonie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harmonie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wolseley Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe726b08c3992ccf82a2c35db0af6cd74307f863e5cab897550796a249fd7565e4649b95533a4876fd60ad3ee3fa283bdeb7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Harmonie Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.41175901253 19.204865263616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang