Harmonie Farm Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Suna W - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, sal weer besoek aflê.
Peter H - Okt 2023
Algehele gradering
A most comfortable stay in lovely environs.
Lorenzo B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en omring deur pragtige berge.
Harmonie Farm Cottage se terugvoer
Beste Lorenzo en familie baie dankie vir jul verblyf by ons en jul positiewe terugvoer. Sien weer. Groete Linda
Willem P - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Harmonie Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Gaste soos julle maak al die harde werk die moeite werd. Mooi bly en sien weer.
Philip F - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Harmonie Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle was 5-ster-gaste ek hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Plaas Harmonie 232, Keisievallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap