Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cornelius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Close to nature and tranquil. Harmonie Farm Cottages is a bird-watcher's dream. The pond with reeds is busy with bird life. The cottage is far from the road and quiet. The Koo is a truly magnificent place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
1 nag
5.0
Sep 2024

Stunning and peaceful. An amazing stay! The Protea Cottage is spacious with an amazing view! The cottage provides full DStv, indoor and outdoor fire/BBQ facilities, and a big lawn. Comfortable and well priced!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, pragtig, gasvry. Dit was wonderlik! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker gerus. Ons het baie lekker gebly, mooi uitsig oor die berg. Die water reuk vanuit die krane was bietjie sleg, maar verder was als perfek .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig, sal weer besoek aflê. Lieflike omgewing. Die huisie is pragtig en elegant toegerus. Baie voëllewe en 'n heerlike stop om dit te geniet. Die binne- en buitebraaiplekke is ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Worth another visit and for longer. Beautiful. Lovely views of mountains and surroundings. Very comfortable and spacious accommodation. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

A most comfortable stay in lovely environs. Harmonie is a really comfortable and well-appointed farm stay. Indoor and outdoor fireplaces add hugely to a lovely place! Linda is a fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Rustig en omring deur pragtige berge. Linda en Deon het uit hul pad gegaan om ons naweekverblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die plaas is in die pragtige Koo Vallei geleë en omriong deur die mees asemrowende berge. 'n Hondevriendelike verblyf wat perfek is vir kleiner honde. Die naweek was baie koud en meestal gereën, maar met 'n stoepbraai en kaggel binne die huis het ons 'n heerlike naweek deurgebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Harmonie Farm Cottage
Beste Lorenzo en familie baie dankie vir jul verblyf by ons en jul positiewe terugvoer. Sien weer. Groete Linda

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Awesome stay. Friendly service and awesome views. Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Harmonie Farm Cottage
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Gaste soos julle maak al die harde werk die moeite werd. Mooi bly en sien weer.

Philip F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Rustige verblyf. Die ligging van Harmonie Cottage is uitstekend geleë om alle besienswaardighede in die kontrei te besoek. Linda, ons gasvrou, is 'n ster en die kothuis self is ingerig met al die noodsaaklike geriewe. Ons het ons verblyf by Harmonie terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Harmonie Farm Cottage
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle was 5-ster-gaste ek hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Plaas Harmonie 232, Keisievallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ec46259b909a4fd1974700b68ddafd41dfc8c60a605bb7196fc495b62cfdb155028d1a87f08ef3999f359f6ec2ce0ae3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R318 Harmonie Farm 232 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.690911943954 19.970816622091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang