Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Plaas Harmonie 232, Keisievallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harmonie Farm Cottage is in die Keisievallei op 'n werkende plaas, 20 km wes van Montagu geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaaskothuis in 'n rustige omgewing, met skouspelagtige uitsigte oor wingerde en berge.

Die kothuis is op 'n wynplaas genaamd 'Harmonie' geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers elk met sy eie en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en 'n TV met Openview-kanale.

Die kothuis het 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Die ligging bied toegang tot besienswaardighede in Montagu, asook Avalon Springs en Montagu Springs. Montagu bied 'n oorvloed staproetes, fietsrypaadjies, wynplase, restaurante, museums en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Harmonie Farm Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs die R318, Plaas Harmonie 232, Keisievallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harmonie Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Plaas Harmonie 232, Keisievallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ec46259b909a4fd1974700b68ddafd41dfc8c60a605bb7196fc495b62cfdb155028d1a87f08ef3999f359f6ec2ce0ae3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Off the R318 Harmonie Farm 232 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.690911943954 19.970816622091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang