Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmony and Melody Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marjan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld. N Kamer met n dubbelbed, klein kombuisie en badkamer. Lekker groot omheinde tuin waar hondjies veilig kan hardloop na n lang rit. Vriendelike ontvangs. Alles baie skoon en netjies. Daar is ook n groter eenheid beskikbaar op die erf, maar hierdie eenheid was alles wat ons nodig gehad het vir n nag se verblyf. Baie dankie vir die komplimentêre beskuit, koffie en tee. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denvor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I would definitely go again. The owners are so friendly. It's a wonderful place to stay, very safe and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Francois Blignaut M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie hartlik ontvang en heerlik geslaap en gebly. Ons het 'n warm ontvangs gekry en geen moeite is ontsien om ons gemaklik te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelike, gasvrye eienaars. Alles was perfek toe ons daar arriveer. Lieflike skoon en netjiese eenheid. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

A perfect stop-over. Couldn't fault anything. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was salig, dankie. Harmony is lieflik. Alles wat jy nodig het in 'n rustige omgewing. Dis ons Dikhololo-huisie in Bethlehem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie lekker. Dit was rêrig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny W
1 nag
5.0
Mei 2023

Excellent, clean, everything one needs plus wood for us to braai with. wonderful helpful owners. After travelling for a few days, this place was a little heaven, one of the highlights of their trip. My husband was on a bike trip with his son and stayed over at Harmony Meoldy, he got middle bad middle ear infection and the owners were so amazing, took him to the hospital, waited, there, even offered for them to stay over another night if they needed, just the nicect owners and self catering chalet. thank you will highly recommend this place, it is so clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderful people and a lovely clean place with everything one needs. One of the nicest places to staym, the owners are so helpful and friendly, i would recommend to anyone wanting a good nights rest in a clean cosy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Overnight stay for medical reasons. Affordable stay in a well situated clean, roomy cottage with everything you'd need. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0dcd355d7f95dc63cd9d9f80d375d52d040f646f9c76515bd39468eba6496514c4a12aabbaf9761fce01e7e2110cdc417a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 1 Owen Warren Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.230484737665 28.326717944404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang