Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmony and Melody Self-catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harmony and Melody Self-catering is 950 m vanaf Hoogland MediClinic en die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die eiendom is 2 km vanaf Frontier Inn Casino en Dihlabeng Mall.

Die Harmony-woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddens het elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die Melody-woonstel het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het nie 'n volledige kombuis nie, maar het wel 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, braaaitoerusting en eetgerei.

Braaihout word voorsien. Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin met tuinmeubels. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek langs die woonstel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marjan M
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld. N Kamer met n dubbelbed, klein kombuisie en badkamer. Lekker groot omheinde tuin waar hondjies veilig kan hardloop na n l...
Sien meer
Okt 2024
Denvor V
Saam met lewensmaat
5.0
I would definitely go again. The owners are so friendly. It's a wonderful place to stay, very safe and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Willem Francois Blignaut M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie hartlik ontvang en heerlik geslaap en gebly. Ons het 'n warm ontvangs gekry en geen moeite is ontsien om ons gemaklik te maak nie.
Aug 2024
Ronel W
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, gasvrye eienaars. Alles was perfek toe ons daar arriveer. Lieflike skoon en netjiese eenheid. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan.
Nov 2023
David J
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect stop-over. Couldn't fault anything. A home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Harmony and Melody Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0dcd355d7f95dc63cd9d9f80d375d52d040f646f9c76515bd39468eba6496514c4a12aabbaf9761fce01e7e2110cdc417a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 1 Owen Warren Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.230484737665 28.326717944404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang