Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmony Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 112 resensies vir Harmony Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Conrad J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad J

Eg Afrikaans.

Baie beïndruk met perseel, eienaar en werkers se vriendelikheid en om nie eens te praat van gasvryheid nie. Dankie oom vir 'n lekker verblyf en dat jy uit jou pad gegaan het om ons so welkom te laat voel. SAL ONS WEER SIEN en sal dit ten sterkste aanbeveel. Groete, Conrad en Sonette.

Suzette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Rustig.

Dankie, sit asb. net kragproppe in vir selfoon-opladers.

Johanietha C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanietha C

Vriendelik en ruim.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is ruim. Enigste ongerief was beurtkrag, die instansie is wel toegerus met 'n generator. Sal beslis weer daar slaap.

Vimalanathan M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimalanathan M

All in all, it was a good venue, but I feel that breakfast should have been included.

Unfortunately, we did not sleep well as the guest next to us kept making noise until 12. They did not adhere to the 11pm rule. Also, the fridge in the room was not silent; the motor disturbed our sleep.

Harmony Guesthouse se terugvoer

Thanks for keeping us posted on these issues. Unfortunately, it could have made your stay more pleasant if you had informed us immediately of these issues that disturbed your stay.
Note that the fridge can be unplugged or switched off at any time. It is there for your convenience.
There is no 11pm rule, but we expect our clients to respect one another day and night, as such, no music or visitors are allowed. Our telephone is manned 24/7 should you need to draw our attention to such issues.

Harmony Guesthouse
Janelle L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle L

Thanks Hannes, Martie and the friendly personnel.

Whatever extras we required, there was no hesitancy to assist. Even with loadshedding, Hannes made sure that he lights stayed on. Martie keep up the beautiful garden. Will definitely return in the near future.

Maritza V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza V

Netjies, veilig en skoon.

Sal aanbeveel. Binne bereik van alle toeriste-aantreklikhede.

Hayley A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley A

It was good, a little noisy.

Thought breakfast was included in the price.

Frik V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Uitstekende verblyf.

Uitstekende gasheer met verblyf en ontbyt wat van hoogstaande standaard is.

Isabel P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel P

Vriendelik en tegemoetkomend.

Moes onverwags nog 'n aand bly maar het eers laatmiddag bevestig, die gasheer het kamer vir ons gehou. Ons het al voorheen die gastehuis gebruik a.g.v. van mediese krisis teen 11:00 die aan ingeklok geen probleme.

Hans P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Netjies en veilig.

Die Harmony span het alles moontlik gedoen om ons verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak.

Lorraine P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Uitstekend.

Die kinders het dit baie geniet, vriendelik ontvang, skoon kamers, ligging is baie goed. Ontbyt was baie lekker!

Melinda B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda B

Rustig en netjies.

Die gastehuis is baie netjies. Vriendelike personeel.

Mitch M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mitch M

Nice and clean.

It was okay.

Annerie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie J

Rustig en veilig, skoon en netjies en maak mens tuis voel.

Ons het die oorslaap geniet. Dit is in 'n veilige rustige area en naby genoeg aan winkels.

Roebel T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roebel T

Ons het baie lekker gekuier.

Ons naweek was heel lekker en gerieflik.

Zanele R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele R

A great stay, however the host makes you feel uneasy.

While eating our dinner or supper the host would be hanging around the pool area as though he was the security. Making our stay a little uneasy.

Carina V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Uitstekende diens, vriendelik en baie rustig

Het baie leker gewoon, die oom het uit sy pad uit gegaan om dit extra gemaklik en lekker vir ons te maak gedurende die tydjie wat ons daar was vir wek

Hannes K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K

Vreeslike aangename kuier en sal weer gaan.

Vriendelike mense and fantastiese atmosfeer. Baie goeie ligging naby alles. Skoon en netjies. Baie goeie ervaring.

Adriaan C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan C

Netjiese kamer en badkamers. Die braai area laat mens egter gril. Daar is 'n onaangename reuk wat uit 'n riooldrein daar naby kom.

Baie netjiese kamers. Kan egter 'n gordyn of iets tussen die badkamer en kamer aanbring op die dubbelkamer. Swembad nie op standaard nie. Braai area stink na riooldrein daar naby.

Jonas M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonas M

My stay was very good.

The place is very quiet and peaceful.

Naomi W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W

We will be back!

Value for money. Friendly hosts, clean, centrally located. Really enjoyed our stay!

Melissa L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Dis altyd lekker hier.

Dis altyd 'n blessing om by Harmony te kuier. Het die wonderlike plek al baie aanbeveel.

Laura F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura F

Neat and comfy.

Recommended, rooms are cosy and it's a safe area.

Antjie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antjie D

Baie lekker gebly, wou net slaapplek hê vir een aand.

Enigste probleem was die bedlakens was te klein vir die bed, dit het die hele aand opgefrommel.

Keith C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith C

Baie nice.

Dit is perfect gewees en waarde vir geld, baie netjies.

Johan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Was aangenaam en rustig en heerlike atmosfeer sal weer daar gaan bly.

Eienaar was baie behulpsaam gewees, klein probleem met ketel en was vervang met nuwe een, beddegoed was skoon maar moet vervang word eienaar het het wel genoem dat die spesifieke kamer gaan opgegradeer word, nie plek in badkamer om toiletware ens. neer te sit nie.

Hannelie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie M

Baie sentraal, goeie verblyf, baie dankie.

Mooi uiteensetting van kamer, het nie ander mense gehoor nie, maar om swembad laat mens deel voel van almal wat daar bly. Ons het net nie daarvan gehou dat die badkamer en veral toilet deel is van kamer nie. Bietjie privaatheid sal waardeer word deur 'n deur daar te plaas. Lugverkoeler het gelek, het dit gerapporteer.

Hennie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Naby alles en teen 'n redelike prys.

Het oor die algemeen lekker gebly. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die ligging is perfek. Net twee dinge wat die eienaar kan oorweeg: 'n deur/skeiding vir die badkamer en 'n reël of kennisgewing dat gaste geraas tot 'n minimum moet hou (ons bure het ons slaap versteur).

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carl Willem S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl Willem S

Soveel gasvryheid in die bosveld gaan jy ver soek!

Indien ek ooit weer in Nelspruit moet tuisgaan sal ek na geen ander gastehuis soek as Harmony nie. Hannes en Martie het my met soveel gasvryheid ontvang dat ek soos 'n lang verlore familielid gevoel het. Indien jy na verblyf soek, soek niks verder as Harmony nie. Baie dankie vir al julle vriendelike hulp tydens my verblyf by Harmony.

Nicola S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

Baie tevrede, plekkie is netjies en eienaars vriendelik en gasvry.

Was oornag verblyf, maar baie tevrede. Plekkie is pragtig en netjies, sal weer van dit gebruik maak.

Lettie F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie F

Dit was 'n plesier om daar te bly.

Sal altyd weer van hulle gebruik maak. Niks wat mens onveilig laat voel nie en alles baie netjies.

Tertia V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Skoon, netjies, gerieflik en rustig.

Baie dankie, ons het lekker gebly en sal virseker weer daar kom bly.

Stefan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Klein juweel in die Laeveld.

Wat meer het mens nodig as 'n lieflike kamer met lugkoeling en 'n swembad twee tree van jou deur? Was mal daaroor.

Riana E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Baie vriendelike ontvangs en diens. Alles skoon en netjies.

Sien sterre.

Melissa L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Gasvry.

Die plekkie is vreeslik aangenaam en as daar enige probleme is, sorteer hulle dit in 'n japtrap uit. Baie dankie dat julle altyd so gasvry is, sien julle binnekort weer.

Eugene V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Baie verfrissend.

Harmony Guesthouse is goeie waarde vir geld en baie gemaklik. Ons het vanaf die Krugerwildtuin getoer en dit was 'n baie nice oorslaapstop.

Santie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Santie S

Gerieflik.

Harmony Guesthouse was skoon en netjies. Ek sou voorstel dat daar teelepels by die koppies is. Dan nog stel ek voor dat die teesakkies eerder alleen moet verpak wees. Nie net los in 'n bakkie geplaas word nie. Almal se hande vat daaraan. Dit is nogal ongerieflik wanneer daar 'n gesin in 'n kamer is en die badkamer kan glad nie toegemaak word nie. Bietjie ongemaklik gewees. Dis beter as daar nie oortreksel op 'n toiletdeksel is nie. Die oortreksel was nie skoon nie. Daar was 'n dame by ontvangs, maar sy het ons nie gehelp nie. Ons moes wag tot haar man daar aangekom het. Verder is dit 'n baie mooi plekkie wat ek wel sal aanbeveel. Ek voel oor die algemeen is pryse van gastehuise baie hoog.

Sandra P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra P

Skoon en netjies.

Geen klagtes nie, als was skoon en netjies. Die oopplan-badkamer en toilet was bietjie ongemaklik in die familiekamer. Maar andersins was dit 'n netjiese, gemaklike verblyf gewees.

Carina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carina V

Kon beter gewees het.

Die eienaar is baie aangenaam en hulpvaardig. Netjies en skoon gastehuis. Die area is egter nie so stil as wat geadverteer word nie. Bure se hond blaf letterlik vir ure en ure aanmekaar. Eerste nag was daar 'n gestryery langs ons kamer, lawaai, tot na elf in die nag. Ek het eienaar sms gestuur maar is eers volgende dag na 16:00 geantwoord. Tweede nag het mense 'n voertuig voor hek gestop, harde musiek gespeel en weereens was daar 'n onderonsie terwyl ons probeer slaap het - na elf. So ek beveel aan dat die eienaar ondersoek instel en hierdie punte onder die aandag van die opsigter bring, want dit is erg steurend en maak dat ek nie weer daar sal bly nie.

Melanie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Melanie D

Heerlik! Skoon en gasvry.

Baie lekker!

Mariet L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet L

Aangename verblyf.

Ag nee, ek hou niks van 'n toilet waar mens geen privaatheid het nie.

Chrisna L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna L

Baie mooi en huislik.

Vriendelike atmosfeer. Baie uitnodigend. Voel baie tuis.

Lizel D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel D

Dit was 'n baie lekker oornag verbly.

Geleë naby Curro skool en ook naby lekker eetplekke.

Charmaine S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Uitstekend.

Goeie diens. Mooi skoon kamers. Nabygeleë aan malls.

Anna S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Sal beslis aanbeveel en self weer daar oorbly!

Sterk aan te beveel, beslis waarde vir geld.

Tobie & Elna B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie & Elna B

Dit is vriendelike, tegemoetkomende en gasvrye eienaars.

Uiters rustig en kalmerende omgewing met gemaklike toeganklikheid na smaakvolle slaap-eenhede.

Wikus N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus N

Vriendelike gasvryheid, vreedsaam.

Sentraal geleë, dog nie in midde’stad’ nie. Still saans, netjies en skoon. Prysklas redelik, waarde vir geld. Dankie!

Nadia V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V

Rustig, netjies en sentraal.

Harmony het als wat nodig is.

Corrie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie P

Skoon, netjies en veilig.

Aangename plekkie, skoon, netjies en veilig. My enigste probleem is die feit dat daar nie gesê word van die kamers wat 'n badkamer en toilet deel nie. Indien ek vroeër geweet het ek moes deel sou ek 'n ander opsie kies.

Eben V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Sal weer gaan kuier. Het dit geniet.

Nelspruit, ons gaan weer kom.

Tertia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

Dit was uitstekend, netjies en skoon en almal was baie vriendelik.

Sien sterre.

Andre J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Great plek om te bly en dat ek dit sal aanbeveel aan my vriende.

Sien sterre.

Belinda R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda R

Redelik.

Na 'n dagreis per motor van 1400 km was dit onnodig om uiteindelik by my kamer te kom en daar net 1 sakkie koffie beskikbaar is. Geen melk en geen teelepels. Ai ... Dit kan nog oorgesien word. Maar as daar iets is wat my gou bewolk maak is dit die plat kussings wat elk twee-twee in 'n sloop gedruk is. Absoluut onaanvaarbaar. Die duvet-voering het ook al beter dae gehad. Verder was die plekkie netjies en die water warm. Vra eerder 'n rapsie meer en voorsien goeie gehalte beddegoed.

Drikus L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus L

Dit was baie lekker.

Alles was baie skoon en netjies sal definitief weer hier kom oorslaap.

Louw J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J

Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Sien gerus die sterre.

Ray B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B

Gerieflik, goed geposisioneer, netjies en topklas!

Uitstekende ligging en baie vriendelike ontvangs en dienslewering deur Willem. Ek kan Harmony definitief aanbeveel. Ek moes inderhaas ons akkommodasie vergroot om nog mense te huisves en my versoek is vinnig en vriendelik afgehandel.

Kate M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M

Baie aangenaam.

Goeie diens, netjiese kamer.

Angie F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie F

Huislik en gemaklik.

Awesome! Lekker warm en gemaklike kamer. Voel veilig. Sal graag 'n klein haardroër wou hê vir die ligte reisigers (op motorfietse).

Illze P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illze P

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.

Louise D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Perfek!

Perfek! Baie mooi plek. Na aan die dorp.

Malene L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malene L

Lieflike plek met lieflike mense

Baie netjies, skoon, rustige en lekker bederf afsaalplek. Ek kan Harmony sonder twyfel aanbeveel.

Nina V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Fantasties!

Kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie. Het werklik tuis gevoel. Baie dankie!

Ivan P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan P

Baie netjies, skoon, en gerieflik geleë.

Sien sterre.

Gert V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie goeie waarde vir geld.

Ligging goed, personeel gasvry en vriendelik. Gerieflik om eers 22:00 te kon inklok.

Jeanne S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne S

Ontspanne en rustig.

Ek het heerlik gebly. Lekker ontspanne atmosfeer en rustige area. Was veilig en die ligging is perfek. Die lugversorger het egter nie gewerk nie en die parkeerplek is onvoldoende.

Christelle B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Ons het welkom gevoel en heerlik gebly.

Gerieflik geleë, mooi skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gerindene T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerindene T

Pragtig!

Wonderlike ervaring en absolute waarde vir geld.

Jurita H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurita H

Absoluut aanbeveel!

Vriendelike mense, vriendelike diens. Die plek is netjies, skoon en baie rustig. Definitief ons nuwe slaapplekkie op pad wildtuin toe!

Elzette V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Wat 'n pragtige plek!

Dit is skoon en netjies en rustig! Sal dit enige tyd weer bespreek. Baie dankie!

Deirdre V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V

Uiters vriendelik! Ongelooflike waarde vir geld.

Baie oulike, skoon, netjiese, vriendelike en bekostigbare verblyf. Die ligging is fantasties en vir gaste wat nie Nelspruit ken nie is dit baie sentraal geleë.

Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary B

Small, but comfortable.

Lovely atmosphere. Sorry we were not able to linger a little longer to use some of the facilities, but it looks very nice.

Doctor V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doctor V

I had a wonderful stay there.

Wonderful WiFi!

Rianna S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianna S

Baie lekker een nag op pad na Wildtuin

Die plek was baie lekker ingerig en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Die heerlike tuin maak dit baie rustig en ontspannend na 'n dag se reis.

Linky B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky B

Uitleg van braaigeriewe nie baie lekker nie en verwelkoming glad nie goed nie.

Met ons aankoms by die gastehuis was daar geen aanwysings van waar die ontvangs was nie. Daar het net 'n man uitgehang by die venster en geskree "Go to that side" en gewys met sy vinger. Ons kamersleutels is in my hand gedruk en gewys met die vinger vanaf die deur waar ons kamer was. Baie onprofessioneel. Die Saterdag toe ander gaste begin vuur aansteek om te braai toe is al daardie rook van die vuur in ons kamer as gevolg van die braai-geriewe wat reg by ons badkamer vensters staan. Die uitleg is uiters swak want hoe sit hulle 'n braaiplek by 'n venster wat oopgemaak moet word. Geen stilte na 22:00 nie want ander gaste het so lawaai en geskree by die swembad wat sentraal geleë is voor al die kamers. Meer organisasie moet plaasvind.

Elna K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elna K

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Die kamer is gerieflik, beddegoed skoon en beddens heerlik.

Stefan V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Aangename verblyf.

Aangename verblyf in 'n aangename omgewing. Die gedeelde badkamer vir die kleiner kamers was net onverwags.

Anton V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Vriendelike mense en heerlike ontbyt.

Vir die prys per kamer was dit bo verwagting goed. Bestuur was baie behulpsaam. Ontbyt was baie lekker gewees. Goed geleë naby lekker restaurante vir aandete.

Albertina C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertina C

It's really cozy!

At Harmony I felt like being home.

Marlien L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien L

Ons het slegs een nag oorgeslaap op pad na volgende bestemming.

Baie lekker gebly, vriendelike diens en baie behulpsaam.

Elsabe D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Gerieflike akkommodasie op pad wildtuin toe.

Die huis is baie netjies en maklik om te kry. Daar is n winkelsentrum naby wat ook heel gerieflik is. Daar is 'n yskas, TV en lugversorger in die kamer wat baie nuttig is. Die kamer is mooi skoon. Ons het in n kamer gebly wat 'n badkamer deel. Volgende keer sal ons 'n en suite-eenheid kies.

Tina C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tina C

Die webtuiste noem ongelukkig nie dat sekere van die kamers 'n badkamer deel nie.

Die gastehuis is skoon, goed geleë en die gasheer vriendelik en behulpsaam. Die goedkoper kamers is baie beknop en ongelukkig word daar verwag van die gaste om 'n badkamer te deel - wat nie genoem word op die webblad of met bespreking nie.

Harmony Guesthouse se terugvoer

Hi Tina
Ek sal dit waardeur indien jy die spesifieke web adres kan gee waar die beskrywing van die kamer verkeerd is. Ons trots is daarin dat die kamers en geriewe pressies is soos uiteengesit op die Internet. By LekkeSlaap word die kamers beslis met die regte beskrywing bemark.
Groete Harmony Guesthouse

Harmony Guesthouse
Lizelle V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle V

Ek het meer verwag.

Die bed in die dubbelkamer is nie 'n koninggrootte-bed nie. Die ketel moet op die vloer neergesit word om te kook. Daar is nie water om te drink nie. Die advertensie sê ontbyt is ingesluit, maar dit dui nie aan as 'n mens bespreek of dit ingesluit is nie.

Samantha M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha M

Harmony Guesthouse is an adequate place to stay at with friendly staff, clean rooms and cosy furnishings.

See the stars.

Berney D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berney D

Ons het lekker gebly!

Netjiese plek, eienaar baie vriendelik hond ook - oulik!

Monique H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Absolute wonderlike mense en akkommodasie!

Beveel hierdie akkommodasie met die grootste vrymoedigheid aan!

Allister P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister P

Gasvry met aankoms. Vriendelike dienste!

Danke aan Hannes en Martee, asook die personeel. Die dienste was die beste. Dankie!

Natasha H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Great

A good guest house.

Bonita D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D

A beautiful and tranquil setting!

The owners were awesome and accommodating!

Cathy H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy H

Sal dit beslis aanbeveel!

Baie vriendelik ontvang. Kamer is netjies en skoon. Goeie waarde vir geld en sal aan enigiemand aanbeveel.

Antoinette D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D

Very pleasant stay !

Very pleasant stay. Very clean and comfortable, safe and quiet area, close to everything.

Carin B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B

Clean, neat and the location is very central. Value for money and I would recommend this place to friends.

The room was clean and the reception very friendly. Perhaps I am petty, but I would expect the things like body lotion, shampoo, conditioner, shower gel to be supplied (this was one of the only times that I did not bring these items along). There were coffee and creamer sachets, but the kettle could not fit in the basin to fill with water. Otherwise a great place I'm happy to recommend.

Hendrick S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrick S

Lekker!

Sien die sterre hieronder.

Paul B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Dit was rustig, gemaklik en netjies.

Ons het 'n baie vriendelike en behulpsame ontvangs gekry. Die kamers was baie netjies en skoon. Sou net meer kanale op die DStv wou gehad het.

Gerda O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda O

Netjiese, skoon verblyf teen 'n bekostigbare prys!

Heerlik gebly! Ons kamer was skoon en die omgewing rustig.

Sandy N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandy N

Good but could use some improvements

Overall a decent stay. Only negatives were: air-conditioner was leaking water, the en-suite has no toilet door to have some privacy, and for me, their pillows in the Guest Room were very hard. I feel they can improve on these things. Otherwise not a bad stay.

Christelle S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Ons is vriendelik ontvang, die kamers was gereed en skoon, en ons het baie tuis gevoel.

Ons sal enige tyd Harmony Gastehuis aanbeveel - dit is waarde vir geld met netjiese en skoon eenhede en 'n atmosfeer was jou tuis laat voel.

Mfudno T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mfudno T

It was a great place

Thank you for the hospitality, we are sure to make our way back to this establishment.

Robin T - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin T

Value for money

Home away from home, peace and quiet, and well worth a stay.

Fatima R - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima R

Would stay again, thank you

We could only stay one night as my husband fell ill, but we would certainly stay again.

Denise G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Ons het lekker ontspan met die mooi uitsig oor die mooi tuin.

Die gaste huis is vir my baie goed gelee naby alles venaam vir ons wat van n dorp af kom wat geen dienste het nie. Bv dr reg maak van motors en die groot winkels. Ek en my man het baie lekker oornag by Harmony gastehuis en sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis as ons weer in Nelspruit moet oornag. Liefde groete Denise en Flip

Mouzinho M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mouzinho M

Very clean and quiet place; ideal for a few days relaxation away from home

I appreciate the quiet atmosphere and friendly reception at Harmony Guesthouse. Thank you.

Toni H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toni H

Convenient stop over

This was a great stop over on a very busy holiday. The establishment was clean and tidy. We did not really get a chance to get to know the owner as we arrived late and left early but we were welcomed and dispatched to our respective rooms speedily. All in all, a good experience.

Zainabo T - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zainabo T

Good

Wonderful location.

Johann K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann K

Baie gerieflik vir een aand se oorbly.

Die bespreking en administrasie deur LekkeSlaap en die gastehuis se eienaars was regtig baie professioneel. Sal definitief weer van LekkeSlaap gebruik maak.

Keikanetswe S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keikanetswe S

Worth coming back to

Had a wonderful stay. The rooms are clean and the staff are very friendly.

John S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Wonderful

Five stars for everything.

Natalie G - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie G

Absolutly stunning! Loved it and will visit again !

Very peaceful surroundings, friendly staff, lovely well-equipped rooms. Very clean.

Hilda B - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Clean, friendly value for money stay

Always friendly, nice location. It's a safe Guesthouse and very affordable.

Johan C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Very friendly, helpful personnel and spacious accommodation,well maintained.

We had a very friendly, reception and service was excellent. The breakfast was however the same every day, so maybe an alternative menu could be considered especially if you stay for longer than one day.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vliersingel 4, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMWExOWI3LTFjZjAtNGY5NS1iYjE4LTMwZWY2MTczNjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 4 Vlier Crescent West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.483164246563 30.963404774665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang