Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harold Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Reynett B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig naby die strand, winkelsentrums en restaurante. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgin K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Een van die beste plekkies ooit. Baie rustig, stil en die moeite werd om 'n blaaskansie te kon vat by Harold Inn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Amazing My son and I really enjoyed our mini breakaway. The host was very welcoming and could accommodate us on short notice. Thanx Nico!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Goed, maar we zijn er niet zo enthousiast over. We hadden hier een goed verblijf. De gastheer hebben we heel even gezien. De uitleg voor de werking van de TV was verkeerd. Verkeerde afstandsbediening.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanette N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was rustig en veilig. Ons kon seelangs stap tot by restaurante en winkels. Die plek is netjies en smaakvol gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Lovely place, Nico is always there to assist. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Seemeeue en golwe. Ek mis nogsteeds die geluid van die golwe en seemeeue vroeg in die oggend by hierdie woonplek. Nico het werklik vir ons 'n ongelooflike 2 dae se huisvesting gegee. Die eenhede is groot, met baie sitplek, groot badkamer en kombuis met alles wat ons nodig gehad het. Die braaigeriewe was ook great en ons kinders het die swembad baie geniet. Ons voertuig was veilig agter 'n geslote hek parkeer. Die verblyf is 200 m van die strand af en gee vir jou 'n ongelooflike uitsig van Tafelberg. Ook 'n kort afstand van hoofstrand. Die dorp is ongelooflik, alles wat 'n mens nodig het. Ons sal graag volgende keer langer wil bly en sal vir seker weer van Harold Inn gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker gebly! Nico is 'n baie goeie gasheer! Ons sal definitief weer van Nico se plek gebruik maak. Baie rustig en lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelle Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very relaxing. Walking distance from beach, swimming pool if you wanted a warmer swim than the ocean, lovely braai facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Everything was nice except the load shedding. I liked the place and the quietness and the sound of the sea the place is very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6557fc97de1629e07e3aacd6a3c0a2929b97b32ecf51766f04579d1f0a1c247bb03705a4b1900b5ebef2be4db8882d19b74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 32 Harold Ashwell Boulevard Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.7156499 18.44429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang