Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart & Siel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ben K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekende groep verblyf teen goeie prys. Jattie het ons baie tuis laat voel en ons het as familie groep heerlik gebly. Die eenhede is baie gemaklik, ruim en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Ben julle was so aangename groep mense om hier te kon huisves, so tuis gevoel met julle hele groep. Sal julle definitief aanbeveel vir enige gastehuis eienaars. Julle was net 'n plesier hier. Hoop ons sien julle Groete

Michelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Natuur rustigheid. Vriendelike verwelkoming. Was so rustig net soos die naam sê, mense met goeie hart en warm siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Michelle, dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons het dieselfde ervaring van julle, mense met goeie harte en warm siele! Ons hoop om julle weer eendag hier te kan verwelkom. Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Groete, Johan & Jattie

Leon L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Gasvryheid in 'n mooi omgewing. Waarde vir geld. Johan en Jattie het moeite gedoen om die naweek 'n eersteklas ervaring te maak. Ons het regtig tuis gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Leon, dit werk van beide kante af... julle as gaste maak dit vir ons so maklik om met julle te kan "connect". Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring om julle te kon ontmoet en lekker te kon gesels. Ons kan julle enige tyd aanbeveel by enige ander gaste-eenhede, julle was 'n fees om hier te kon hê! Hoop ons sien julle regtig weer binnekort. Groete Jattie & Johan

Tamaryn D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Voel soos huis. Ons het heerlik gebly. Jattie en Johan is baie vriendelik en gasvry. Mens voel dadelik tuis. Die plekkies is pragtig, netjies en goed ingerig. Ons kindertjies kon lekker op die gras baljaar en die rustige plaasomgewing het ons sommer ekstra laat ontspan. Sal definitief aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Julle was die mees fantastiese gaste. Het dadelik tuis gevoel met julle en die kiddies. Dankie baie vir jou terugvoer, ons sal julle enige tyd weer en weer hier verwelkom. Groete aan almal, Jattie & Johan.

Annuchka O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Calm. The host is very friendly and we were received with a warm welcome. They have solar so load shedding is not an issue. The only thing I will recommend to them is putting a fan in for the night times, because it can get very warm and you can't put the aircon on at night due to the solar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Hi Annuchka, It was lovely to accommodate you at Hart & Siel. Thank you so much for the feedback. I am really open to any requests from my guests. I wonder where else I would be able to assist with their needs without their honest feedback. So that's exactly what we have done. We have put a fan in the main bedroom as well, and this was a super idea from your side. We'd love to have you here again. Greetings, Johan & Jattie

Grant V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Wonderful, relaxing, peaceful and great hosts. Enjoyed our stay very much, and would recommend to any person. Johan and Jattie are wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Good day Grant Thank you for the wonderful reply on Hart & Siel. We were the privileged ones to have had you here with us. You were wonderful guests and we would welcome you anytime again! Greetings Jattie

Diané D
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Rustig en gemaklik. Ons het baie lekker by Hart & Siel gebly! Dit was lekker om elke oggend met die natuur om jou wakker te word. Dit was baie netjies en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Hi Diane Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet en die rustigheid van die plaas ook kon ervaar. Dit is my wens dat elkeen wat hier oorslaap, daardie vrede kan ervaar. Kom gerus weer hoor. Groete Jattie

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rustig en ontspanne. Die gasheer en gasvrou is aangename mense en laat jou dadelik tuisvoel. Die huisie is ook groot en gerieflik. Die stilte is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jattie
Hart & Siel
Dit was net een groot plesier om jou hier te kon verwelkom. Dis heerlik om so tuis te kan voel met ons gaste, 'n bonus! Dankie ook vir jou terugvoer. Groete, Jattie

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Jattie
Hart & Siel
Was heerlik om julle te kon ontvang en leer ken. Hoop om julle binnekort weer te kan akkommodeer. Groete Johan & Jattie

Jeanine M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Wat 'n absolute wonderlike ervaring! Beveel vir almal aan. Wat 'n aangename ervaring was dit nie? Jattie en Johan was so verwelkomend. Ek het tuis gevoel die oomblik toe ek arriveer (ek reis vrou-alleen, so dit was baie gerusstellend). Alles was skoon en netjies. Dit was 'n lekker groot plek. Dit het die lekkerste stort. Die omgewing self is so rustig en kalm. Al het ek vir werk gereis, het dit skoon gevoel of ek op vakansie is. Dis ook baie veilig met diefwering voor die skuifdeur wat ek kon sluit en ek het die lekkerste tuisgebakte beskuit op my bed gekry. Ek beveel hulle 100% aan vir enige iemand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Jeanine, dit was net n plesier om jou hier te kon verwelkom. Tyd is net altyd te min saam met gaste. Ons is bewus hul kom vir werk, of vir n funksie/troue, dus is die tyd saam hulle net altyd te kort. Baie dankie vir jou terugvoering, dit is werklik wat ons naam uitdra. By Hart & Siel wil ons in n kort tydjie betrokke raak by os gaste. Kom gerus enige tyd weer. Groete, Johan & Jattie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jattie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Hartebeestpoortje-plaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4694a6c5d69f9c06b1bfc542c5b3c6619e9f3b7df0b27290ff98cf47223e4b76e722991c1c0fc3aa584f9ca368c5d93224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Off the R53 Farm Hartebeestpoortje 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.746813500106 27.297964488628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang