Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart en Strand

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Joa O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Goed toegerus en baie goeie ligging om te stap in die besige seisoen. 'n Paar aanbevelings wat dalk oorweeg kan word: nuwe stortkop en krane - huidiglik spuit die stort 'n baie dun straal, gordyne in kamer met 2 enkelbeddens - dit sal help aangesien die son baie vroeg inskyn in somermaande en oorweeg dalk om braai op stoep te vervang - huidiglik is dit nie regtig moontlik om te braai op die stoep nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andri
Hart en Strand
Goeie middag Joa Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer. In verband met die stortkop, ons sal dit in oorweging neem. Ons is bewus daarvan dat die ingeboude braaier op die stoep in die binnekant geroes was. Glo die nuwe losstaande braaier op die balkon het julle verblyf vergemaklik. Huidiglik is daar blinds voor die venster in die kamer , maar baie dankie vir die aanbeveling van die ekstra gordyne. Dankie vir julle ondersteuning. Vriendelike groete Sarie

Brodgette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

We thoroughly enjoyed our stay. The place was clean and fresh, very welcoming. Our host, Sarie, was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hart en Strand
Thank you Bridgette, for your kindness. We enjoyed having you.

Elroy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Ons as gesin het dit baie geniet daar. Baie mooi en netjiese plek en waarde vir geld. Ons is beslis weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corlien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Ons het baie lekker gebly en was vriendelik ontvang. Ek sal weer van die woonstel gebruik maak as ons in die omgewing verblyf soek. Defnitief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2022

It was awesome. The service was excellent. I would recommend anybody to stay at Hart en Strand. They have a locked garage for your car, and WiFi as well as Netflix. It's is safe and the service that we got was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2022

Gerieflik en netjies. Ons verblyf was fantasties. Die woonstel is netjies en goed ingerig. Loopafstand na die waterfront toe. Sal weer in die toekoms daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andri
Hart en Strand
Baie dankie Kobie waardeer, sien volgende keer. Dankie Sarie

Sean M
Kort verblyf
4.8
Jul 2021

It was absolutely wonderful and it was nice to stay there. It was awesome to break away from home and get a breath of fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hart en Strand
Baie dankie, Sean was lekker om julle te ontvang en ontmoet. Tot volgende keer

Laetitia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Ons is baie vriendelik verwelkom en die eienaar het selfs 'n vergunning gemaak dat ons vroeër kon arriveer. Die woonstel is baie netjies en daar is alles wat mens benodig. Al nadeel is dat daar nie 'n dak oor die buitebraai is nie, so wanneer dit reën is braai nie 'n opsie nie. Ten spyte hiervan het ons baie lekker gekuier en sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hart en Strand
Hi Laetitia, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Sarie.

Martie D
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2021

Stil en rustig. Baie geniet. Net wit handdoeke en wit beddegoed, nie baie prakties vir kinders nie. Baie goeie diens ontvang.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Andri
Hart en Strand
Beste Martie Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom Hart en Strand Groete

Luthrine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Awesome Very nice accommodation, close to the beach an shopping centre. WiFi, Netflix and Showmax available. DStv Now requires your own login details and was not needed in our case. Definitely recommend to stop over or stay for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hart en Strand
Dear Luthrine, thank you very much for staying with us and for taking the time to share your experience. We are very happy that you enjoyed your time and would love to welcome you back in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtmm2d8UvlCKyRRtD9xHfJ0Xe2a1Yh4yapmaopZ8lanilXn3R4l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Swellendam Avenue Letjiesbos 301 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.129426781966 22.110709800696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang