Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart en Strand

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hart en Strand is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Hartenbos.

Die woonstel is op die derde verdieping geleë en word met trappe bereik en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed het. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar vir gebruik.

Gaste kan hul maaltye by die ontbytkroeg geniet, en die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en gaste het toegang tot Netflix, Showmax, ens. met hul eie aanmeldbesonderhede. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Enkel, toesluitbare motorhuis is beskikbaar vir gebruik, asook 'n bykomende parkeerplek. Neem asseblief kennis dat die kompleks nie 'n hysbak het nie.

Hart en Strand is 800 m vanaf die strand, en Hartenbos bied gaste 'n keuse van besienswaardighede wat wissel van die Hartenbos Waterpark, Hartenbos Seefront-winkelsentrum, die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, ATKV-oord, en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hart en Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtmm2d8UvlCKyRRtD9xHfJ0Xe2a1Yh4yapmaopZ8lanilXn3R4l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Swellendam Avenue Letjiesbos 301 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.129426781966 22.110709800696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang