Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart-se-Punt

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sandy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable, well equipped, great service, beautiful location, spacious. We were looking for a winter getaway, and it didn't matter what the weather was. We took lots of firewood for the inside fireplace, which was lovely. The place has all the necessary appliances and equipment, was very neat and tidy, and beautifully decorated. The bed was super comfortable, the shower was great, lots of lovely hot water, 'lekker geselig' dining area with big rustic dining room table to sit around. Comfortable couches and pillows and loads of blankets. The only negative was a power outage (thanks to Eskom, not the owners), and when the power came back on it blew the decoder, so we could not watch DSTV further. But as I say, this was not the owners' fault. The owner tried everything to get it working again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Hi Sandy Thanks for your review. Much appreciated. Hope to see you again. Regards Willie and Elna Esterhuysen

Catherine W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Relaxing with beautiful scenery. Wonderful! Peaceful and comfortable and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Thanks, always welcome!

Elize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustige kuier in luukse woonstel, in pragtige dorp. Wonderlike verblyf. Netjies en skoon, met 5-ster linne en dekor. Gasvrye eienaar. Sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes En Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, gerieflik en 'n veilige plek met baie goeie diens. Baie gerieflik en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Dankie Hannes en Marie. Dit was ʼn voorreg om julle as gaste te akkommodeer. Hoop ons sien gou weer!

Sunay M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Heerlik gebly! Ek en my man het heerlik gebly en welkom gevoel, sal weer daar by Willie inboek! Veral ook omdat ons hondkind ook baie welkom was daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Dankie vir die resensie. Julle is baie welkom om ons weer te besoek. Groete

Dick M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Perfect location and value. Hart-se-punt was everything we expected and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Thanks Dick Your review is appreciated. Hope to see you again in future. Kind regards Willie and Elna Esterhuysen

Elizna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike rustige kuier, vars seelug en lieflike weer. Hart-se-Punt is voorwaar 'n lieflike plek met alles wat nodig is. Oom Willie is vriendelik en behulpsaam, en daar is 'n pragtige tuin. Ons 2 hondjies was saam en hulle is net so verwelkom soos ons. Sal Hart-se-Punt vir enige iemand aanbeveel wat bietjie wil gaan rus. Dit is stapafstand van die see, en ons het heerlik met die honde gaan stap, sommer paar keer op 'n dag. Baie dankie oom Willie en tannie Elna vir die heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Hi Elizna Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is altyd dankbaar vir gaste soos julle wat ons akkommodasie waardeer en ook in 'n netjiese toestand nalaat. Hoop ons sien julle weer vorentoe!

Hannes V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantasties! Gasvry, privaat. Dit was 'n wonderlike 3 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Dankie Hannes Ons waardeer jou resensie. Groete Willie en Elna Esterhuysen

Charles V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantasties, netjiese plek, rustige omgewing en lekker privaatheid. Dit was voorwaar 'n lekker kuier by Hart se Punt. Baie goeie ontvangs deur Willie. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Hart-se-Punt
Dankie Charles. Resensies soos joune maak ons werk uiters aangenaam. Groot waardering. Groete, Willie

Aaqielah S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Close to the beach with gas stove. Private and a very short walk to the beach. There is a gas stove, chargeable lights and candles which were wonderful during loadshedding. The owners are right next door if you need anything. They are very pleasant and helpful. Mrs Esterhuizen, my apologies for not remembering her name, went so far as to give me a clipping from one of the plants I admired. Great for a family with kids. The only problem was that there were a lot of loose floormats which were very dusty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745c426729664fffa7309c553360150c8ad3a30e209f06837d9feebbf703529c76dbd8ff014c15bd3005ad7fd651715c460d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 11 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.804917209531 17.899654625378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang