Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart van die Karoo

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magrietha Prinsloo 23, Vermeulen-straat, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Hart van die Karoo is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Carnarvon, Noord-Kaap bied. Hierdie verblyf spog met 'n pragtige tuin.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n braai en addisionele buite-eetplekke onder die bome. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adele G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, bekostigbaar, veilig, vriendelike egpaar. Baie netjiese woning. Vriendelik ontvang. Veilige parkering. Sal dit aanbeveel vir oornagverblyf.
Jan 2025
Andri D
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief weer daar oorslaap. Baie netjies en skoon met ordentlike handdoeke.
Des 2024
Lisa L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier, was 'n goeie stop vir die pad Weskus toe. Baie behulpsame en gasvrye mense. Ons het baie lekker gebly, sal dit vir seker kan aanb...
Sien meer
Des 2024
Riaz B
Saam met vriende
5.0
A pleasant experience, very neat and clean and peaceful. Will definitely return. A pleasant experience, very neat and clean and peacefu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Barend D
Saam met lewensmaat
5.0
Slept well. Lekker geslaap. Nicer than expected.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Magrietha Prinsloo 23, Vermeulen-straat, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hart van die Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magrietha Prinsloo 23, Vermeulen-straat, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3a02abd7d93bf1cbad0421bc58e924ca1265746c61f13e295b4830f0e2d4549bb6fe832aa66db6121a3672235be66be6650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 23 Magrietha Prinsloo Vermeulen Street 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.970625768969 22.126947662105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang