Galagos Lodge Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Henry K - Sep 2024
Algehele gradering
Wow wow wow!
Lees meerReinette D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie geniet, lekker wegbreek.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Reinette.
Baie dankie vir die terugvoer op julle verblyf by Galagos Lodge. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Dankie vir die terugvoer rakende 'attention to detail', ons maak 'n punt om waar moontlik hierop te verbeter.
Vriendelike groete
Adri E - Jul 2024
Algehele gradering
Ideal for romantic couples.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer op julle verblyf by Galagos Lodge! Julle is awesome en dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Beste wense tot die volgende kuier.
Ciska O - Jun 2024
Algehele gradering
Definitely worth the visit.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Ciska,
Thank you for your review on Galagos Lodge. It's reviews such as this that makes us realise that all the work and effort we put into each guest's booking and arrival is not in vain. Thank you, can't wait to welcome you back.
Endurance B - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely incredible.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Thank you for the review on Galagos Lodge.
We appreciate and are thankful for guests such as you. It was an absolute pleasure to host and welcome you. Wishing you well and hope to meet again soon.
Lindie D - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom. Sien julle hopenlik weer binnekort - Galagos Groete
Vanessa M - Apr 2024
Algehele gradering
It was amazing. I'm definitely coming back.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
We appreciate your review and are looking forward to meeting the family when you visit us in the future. Kindest regards.
Herman H - Jan 2024
Algehele gradering
Goed.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Herman,
Dankie vir jou resensie en die sterre soos geallokeer. Beste wense en voorspoedige reise!
Wenzel V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Wenzel
Baie dankie vir jou resensie op Galagos Lodge. Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom.
Beste wense tot ons julle weer sien!
Guy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Large rooms, expansive views and excellent breakfasts - highly recommended.
Lees meerGalagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Guy,
Thank you so much for taking the time to write the detailed review on Galagos Lodge. It was lovely to meet both you and your wife, and we look forward to welcoming you back as our guests.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Nonhlanhla M - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly and safe atmosphere.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Nonhlanhla
Thank you for the review on Galagos Lodge. Your group of friends were an amazing group of individuals.
It was an absolute pleasure to welcome you as our guests and I wish to thank you for the kind and friendly manner our staff was treated throughout your stay. I wish you all the best for future travels !
Chris H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Net te kort.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Chris, baie dankie vir jou terugvoer op Galagos Lodge. Dit is so lekker om te hoor dat die moeite wat ons vir ons gaste probeer doen en die tyd wat ons insit in die instandhouding en opgradering nog raak gesien en waardeer word.
Ons waardeer julle as gaste en sien uit na julle volgende, langer kuier.
Vriendelike groete
Yolandi
Lodewyk L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf.
Nwabisa N - Apr 2023
Algehele gradering
We had a wonderful weekend, we enjoyed their breakfast.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dearest Nwabisa
You were amazing guests! So positive & friendly regardless of the personal challenges you had to deal with before your arrival. You are welcome anytime and we hope that you will visit again soon.
Wishing you all the best.
Marie W - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangename kuier en vriendelike, hulpvaardige mense.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Marie,
Baie dankie vir jou terugvoering op Galagos Lodge oor julle ervaring.
Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom, hoop dat julle binnekort weer sal kom kuier.
Groete,
Galagos Lodge
Molatela S - Feb 2023
Algehele gradering
I loved everything about the place.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Molatela
Thank you kindly for the review on Galagos Lodge. After so many years in the industry I understand that it's at times impossible to satisfy all our clients and yet after all the years it still warms my heart when we have met the expectation of our guests... I trust that you will visit us again and look forward to future correspondence.
Collin L - Feb 2023
Algehele gradering
Welcoming and very comfortable environment.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Collin
Thank you for the review on Galagos Lodge.
I do wish to compliment both you and your wife for the absolute amazing people you are.
The kind manner in which you treated our staff daily, highly appreciated. Your friendly smiles are missed and we truly hope that you will visit again in the near future. We wish you all the best, you were awesome guests !!!
Annelize F - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Annelize
Dankie vir jou terugvoer op Galagos Lodge dit word baie waardeer. Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom en ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Vriendelike groete, Yolandi.
Corne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig. Ongelukkig was die dam toe met helsinthe. Hang af hoe die wind waai.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer op Galagos Lodge.
Ek waardeer dat jy die borrelbad onder ons aandag gebring het, ons sal die nodige filters vervang.
Rakende die hiasinte, ongelukkig niks wat gaste huise of toerisme kan doen met 'n probleem wat die verantwoordelikheid is van Waterwese.
Beste wense
Guillaume O - Mei 2023
Algehele gradering
Onder standaard vir prys.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer op Galagos Lodge. Wat aanwysings betref, op google, whatsapp, e-pos en Lekkerslaap beskikbaar. Daar is 8 kamers en parkering op die perseel vir 14 voertuie. Sal kyk na die beligting- dankie. Jammer dat jy een van die minderheid is wat ons ongelukkig nietevrede kon stel nie.
Vriendelike groete
Muriel B - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne.
Lees meerGalagos Lodge Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer op Galagos Lodge. Indien daar enige probleme was met beligting was jy welkom om dit onder ons aandag te bring tydens julle verblyf, sou met die grootste plesier onmiddelik gloeilampe vervang het. Rakende die vensters, ons kan ongelukkig nie vensters was wanneer dit reën nie, vanaf die dag voor Kersfees tot na julle vertrek het dit elke dag gereën. Nie net is dit onprakties nie, maar ook gevaarlik vir ons staf; die vensters is hoog en die risiko te groot dat hulle in die nat weer kan gly en seerkry - jammer dit dit vir jou onaanvaarbaar is.
Rakende die Jacuzzi waarna jy verwys, ons is besig met 'n nuwe area vir gaste. Die jacuzzi is nog geensins beskikbaar vir gaste se gebruik, en is nêrens genoem dat dit beskikbaar is. Dit is in 'n area langs die spa waar gaste nog nie toegelaat word nie. Indien jy gevra het, sou ons dit ook so aan jou verduidelik het.
Dankie dat jy die lamp skerm onder ons aandag bring, sal onmiddelik daarna kyk.
Met die bespreking van jou spa sessie was daar spesifiek verwys na 'n mediese toestand waarna ons moes oplet, dus die rede dat die 'steam session' uitgesluit was.
WiFi - dit het vir amper 7 dae onophoudelik gereën, indien daar probleme is met WiFi-kragwaters en verskafferprobleme wat buite ons beheer is, is daar ongelukkig niks wat ons kan doen nie - jammer dat dit ook vir jou onaanvaarbaar is.
Ons wens jou net die beste vir die toekoms.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Annie D - Mrt 2023
Algehele gradering
We booked this accommodation as an overnight stay en route to our holiday stay in the North.
Lees meerGalagos Lodge Guest House se terugvoer
Good day Annie,
I am very sorry, it's been days since your stay with us. Not a word was mentioned during your stay or after to me specifically as you communicated with me until check-in. I find it unbelievable that anyone can have such an experience and not immediately contact me to have it resolved.
I check all the rooms, personally myself before every arrival. The fact that you accuse me of providing dirty linen to our guests is completely unacceptable. I can't think for a second that anyone, specifically after traveling will sleep in a dirty-smelling bed and be fine with covering it with towels. Surely you will either ask for assistance, a refund, or another room at a minimum.
I find your review to have false information which is unacceptable. But then you did not find the area, dam, or beautiful mountain range acceptable either.
If you find that an experience is not acceptable please address it when you are at an establishment. We will address false and misleading information to the public with the attention and correct information it requires.
Nelly C - Des 2022
Algehele gradering
Safe and quiet.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Nelly, thank you for your review. It was an absolute pleasure to have you as our guests. I will share your kind words with Felix - Best wishes
Masego S - Nov 2022
Algehele gradering
Nice and welcoming.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Masego, thank you kindly for the awesome review. It is wonderful to know that our establishment, view and location met with your expectation and approval. We look forward to your next visit. Wishing you all the best until we meet again.
Ande H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie tevrede met die plek.
Tamarisk P - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering op Galagos Lodge.
Julle was wonderlike gaste en ons sien uit na julle volgende kuier.
Francois S - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker, stil wegbreek met 'n romantiese tema.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Francois
Baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Dit was 'n voorreg om deel te wees van julle 25ste huwelik herdenking.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Beste wense
Bernadette D - Des 2022
Algehele gradering
Ons het meestal net daar geslaap, was heeldag uit elke dag.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Bernadette, baie dankie vir jou resensie op Galagos Lodge.
Ons waardeer dat jy die probleem wat julle ervaar het met die water in julle kamer onder ons aandag gebring het sodat ons daarna kon kyk. Die nodige herstelwerk is gedoen. Ons wens julle net die beste toe vir die jaar vorentoe!
Vriendelike Groete tot julle weer kom kuier.
Hannetjie A - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing!
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Hannetjie
Thank you kindly for the review on Galagos Lodge! It was an absolute pleasure to have you as our guests.
We look forward to your next visit and to host you in the near future.
Cornelis C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Staff is very nice.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dankie vie die terugvoer op julle verblyf! Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom!
Sien uit na julle volgende kuier.
Beste wense
Galagos Lodge
Tumi M - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent guest house with brilliant customer service.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Tumi
Thank you for your review of Galagos Lodge. It was a pleasure to welcome you and your family as our guests for the special birthday celebration. Best wishes to your family, we look forward to your next visit.
Elton J - Des 2022
Algehele gradering
It feels like home.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Elton, thank you for the review. Very happy to hear that you enjoyed your stay. Looking forward to welcome you back in the near future.
Matlading Richard R - Okt 2022
Algehele gradering
Was great however there are things to improve on. We could not swim due to deepness of swim pool. Fix the lights, doors, bathroom windows and hotspot WiFi.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Mr Matlading
Thank you for the review on Galgos Lodge. I am however surprised by the content and issues you specify as it completely contradict your 5 star review with many compliments, on breakfast included and wish to return as written in our guest book and therefore no response will be posted on false and misleading information posted in your review.
With regards to the jacuzzi, I wish to extend an invitation proving the false and misleading advertising you refer to. Our specifications clearly specify which room/s are with or without jet baths, if you have misread the information, I understand but again, it's very clearly specified, specifically to ensure guest are informed correctly. Your suggestion for a public jacuzzi noted but will unfortunately not be considered at this time. After Covid-19 the safety of our guests remains our priority and as a public jacuzzi, in my opinion is not hygienic thus not in the best interest of our guests. The pool is enjoyed by the majority of our guests, children and adults alike, I am sorry that it was not suitable to your needs. Best wishes for your future travels
Jeremiah I - Jul 2022
Algehele gradering
Good location - that's it.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Jeremiah,
Thank you for your review on Galagos Lodge. Please note that nowhere on our listing is it advertised that we offer microwave's in our rooms. We are not a self-catering establishment.
We regret that the water was not to your satisfaction on your day of departure, we personally discussed this with you and had quite a pleasant conversation. Maybe you feel I am unfriendly as I have sent the invoice for the cleaning of the soiled carpet caused by your dog, to which I am still awaiting your response. Hence the reason we in general don't allow pets but tried to accommodate your request.
With regards to the images, the Crystaline suite is the newest renovated suite and all upgrades we have done are per the images on the website. We will consider your constructive comments where applicable to improve our service as it remains our purpose to offer the best to all our guests.
Rene V - Jan 2022
Algehele gradering
Vervelig.
Lees meerGalagos Lodge Guest House se terugvoer
Goeie middag Rene
Dankie vir jou terugvoer. Ek vind die opmerkings vreemd aangesien diebespreking vir jou ouers was en ons op n baie gereelde basis met hulle kommunikeer het tydens hulle verblyf.
Ek wil net graag die foutiewe inligting wat jy voorsien korregeer, jou ouers was by ons vir 'n tydperk van 5 nagte, dag 1 was daar roosblare met hulle verwelkoming om die bad en op die bed. Die 2de dag het hulle 'n gratis bottel champagne en weer roosblare ontvang.
In die bespreking bevestiging wat ek persoonlik aan jou gestuur het was alle inligting aan jou voorsien, dit is 'n 5 bladsy dokument. Aandete opsies en alle ander ekstra opsies word daarin bespreek en daar word ook aan al die gaste met aankoms die opsie gegee om aandete te bespreek. Jou ouers het die spyskaart ontvang met aankoms maar het besluit om elke aand hulle eie etes te voorsien of uit te gaan.
Indien die krag "getrip"het sou hulle dit nie self kon aanskakel om weer "te trip"nie aangsien die kragboks nie insig vir gaste is nie.
Vir die reen deur die nag kan ek ongelukkig nie verantwoordelikheid neem as die kussings wat by hulle privaat suite was nat gereen het nie, ek neem aan dit was dalk 1 van die 5 nagte en met die hoe temperature deur die dag tydens Desember sou dit vinnig droog geword het sodat hulle dit vir die res van hul verblyf kon geniet, ons het hulle gereeld op die dek sien ontspan - hulle het baie rustig voorgekom.
Blomme ens is beskikbaar teen 'n additionele tarief, ek sou dit met liefde gereel het as jy daarvoor gevra het.
Die gastehuis is bekend vir die rus en vrede, ek is jammer om te hoor dat jou ouers die stilte vervelig gevind het ons poog juis daarin om dit so rustig en stil as moontlik vir gaste te hou sodat hulle kan rus en ontspan. Met die gesprekke tussen hulle en ons bestuur tydens ontbyt in die oggend het dit verseker geklink of hulle presies dit gedoen het - rus.
Ek sal beslis kyk na die jetbad se tempratuur, dit is moontlik dat 'n ander gas die water warmer verkies het en dus die tempratuur verhoog het, dit bly egter ons verantwoordelik om seker te maak en daarvoor vra ek verskoning, ek sal dit onder die staf se aandag bring. Hulle bespreking was vir 5 nagte, daar is staf aandiens 24uur om gaste te help sover as moontlik, as hulle aan ons genoem het dat die water te warm was kon dit onmiddelik reg gestel word, dit is net die draai van 'n skakelaar.
Wens jou net die beste toe
Galagos Lodge Bestuur
Jacques S - Des 2022
Algehele gradering
Swak. Jacuzzi was stukkend, koue water, en kos was onaangenaam.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Goeie dag Jacques
Ek is bly dat jy die resensie geskryf het.
Dit verskil wel van die resensie wat jy gelos het in ons gaste boek.
Jy noem die Jacuzzi wat “stukkend” was, maar jy noem nie jy het die kragprop perongeluk uitgetrek en my span het dit onmiddelik agter gekom en weer ingerduk nie. Daarna, het die bad 100% gewerk.
Met kommunikasie van jou ontvang voor julle arriveer het, het jy verskeie ekstra's versoek en gevra om te betaal wanneer julle arriveer. Groot was die verbasing toe jy eerstens geweier het om die rekening te betaal met aankoms en daarna met die werkers gestry het oor jou rekening. Jy wou vir niks betaal wat jy ekstra versoek het nie. Dit is baie swak etiket.
Julle het die badkamer in a toestand gelos en die skade aan die handoeke onherstelbaar.
Foto's van beide die toestand van die badkamer, asook die skade van die handoeke is beskikbaar op versoek. Net die beste vir jou vorentoe.
Hannatjie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heel okay gewees.
Lees meerGalagos Lodge Guest House se terugvoer
Hannatjie,
Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge.
Jammer om te hoor dat jou verblyf oraait was aangesien ons daarna streef on elke gas te verseker van 'n wonderlike verblyf.
Met vewysing na die vuil vensters, ons kan ongelukkig niks nie aan die watermerke a.g.v. reen wat val terwyl dit nog reen nie. Jammer dat dit onaanvaarbaar vir jou is.
Daar is 15 parkeer areas vir 9 kamers, vir die laaste 13 jaar en oor die algemeen is dit meer as voldoende vir die gaste wat ons akkommodeer.
Uit die terugvoer is dit duidelik dat jy oor die algemeen net 'n negatiewe naweek gehad het, dit is die slegste terugvoer is 13 jaar, nie eers die dam en uitsig was vir jou mooi nie.
Beste vir die toekoms.
Frans S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en netjies.
Lucinda S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie nice.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Lucinda,
Thank you for your review of Galgos Lodge.
It was an absolute pleasure to host you as our guests.
Looking forward to future visits.
Wishing you all the best
Philip D - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker ontbyt.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Philip
Dankie vir jou terugvoer.
Met alles wat moontlik kon verkeerd gaan, met my Covid uitslae, moeder natuur en die reen en al die ander dinge wil ek net uit my hart dankie se vir die mense wat julle is!
Dit is gaste soos julle wat dit steeds elke dag die moeite werd maak om in die bedryf te bly met sy soms, onmoontlike uitdagings.
Julle is ongelooflike mense en ek wens vir julle net die mooiste en beste vir die toekoms.
Tebogo M - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful stay I couldn't mind going back.
Kosie P - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.
Andre S - Aug 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Mnr Swart, die kamer wat u bespreek het was opgegradeer met baie moeite en tyd en liefde. U het die bespreking aanlyn gedoen en ons het probeer om u telefonies te kontak na die bespreking ontvang was om te verduidelik dat die kamer nie presies dieselfde as op die foto's is nie aangesien ons wag vir die foto's vanaf die fotograaf, ons was egter onsuksesvol en kon u nie aan die hande kry nie.
Ons het alles moontlik gedoen om u verblyf so gerieflik as moontlik te maak, aangebied om die volle bedrag terug te gee, aandete, gratis spa sessie ens, u het alles van die hand gewys. Die kamer wat u gevra het om na oor te skuif was 'n luxury kamer en ons het die verskil van die tarief aan u terug betaal. Ek is jammer om te hoor dat u noem van 'n reuk in die kamer nou nadat u weg is aangesien daar geensins so iets aan my of enige van die staf genoem was tydens u verblyf nie, ons sou onmiddelik ondesoek ingestel het. Al die kamers by die gastehuis is op 'n gas stelsel om enige warm water probleme uit die weg te ruim.
Ek is baie jammer dat ons pogings om u tevrede te stel onsuksesvol was. Ek wens u net die beste vir die toekoms
Adel W - Aug 2021
Algehele gradering
Not value for money.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Good morning Adel
Thank you for the review.
All our geysers has been replaced with gas to avoid guests being without hot water. I will check the room you stayed in as all the luxury rooms are on the same system and this is the only complaint received from the 11 couples we accommodated in those rooms over the long weekend.
With regards to DSTV, we offer the Compact plus package in all our rooms on a holiday home bouquet. The decoders are activated until 10H00 on day of departure. After 10H00 guests does not have access to the DSTV unless a late departure has been arranged, which in your case was not.
I am sorry that you feel that it was not worth you money to stay with us, even though we strive to offer the best service and experience to all our guests, our attempts to satisfy everyone unfortunately at times seem unsuccessful.
Wishing you all the best for future travels.
Galagos Lodge
Helene B - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, ruim, skoon kamer, probleme met waterdruk en verstopte pyp, te duur.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Goeie dag Helene
Dankie vir jou terugvoer.
Met verwysing na ons pryse, meeste gastse se opinie is dat dit goeie waarde is vir die tarief per nag en kompeterend met ander gaste huise in die area.
Soos ek persoonlik met jou bespreek het met julle vertrek, ons het verander na 'n gas stesel om te versker dat gaste warm water het tydens krag onderbrekings met loadshedding. Ons het intussen 'n ekstra pomp installeer vir beter water druk wat 'n oplossing was vir die probleem.
Ek is jammer dat ontbyt nie vir jou voldoende was nie, ons moet egter protcol volg en buffet was nie toegelaat tydens julle verblyf nie. Ek sal waardeer as jy my asb kan laat weet wat nie beskikbaar was volgens die spyskaart sodat ek kan opvolg.
Ek was ook baie bly om te sien dat jy jou sonbril opgespoor het, met die nagaan van die sekuriteit kamara kon ons gelukkig sien dat dit toe in jou voertuig was en nie in die kamer verlore geraak het nie. Net baie bly dit was gevind
Beste wense vir die toekoms
Galagos Lodge
Verona E - Jul 2021
Algehele gradering
Hartseer dat so mooi plek nie instandgehou word nie.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer op julle verblyf.
Ek streef om net die beste vir ons gaste te gee. Dit is glad nie vir my lekker om sulke terugvoer te ontvang nie, ek het self 'n baie teleurstellende huweliksherdenking vroeër die jaar gehad en daarom my teleurstelling in jou ervaring soveel meer omdat dit by my gastehuis was.
Rakende die water, omdat Kosmos soveel probleme met krag, water ens het, moes ons ongelukkig die besluit neem om alle geysers met gas te vervang, dit werk meeste van die tyd fantasies maar wanneer waterdruk in die village min is dan kan dit 'n probleem veroorsaak. Dit is beslis nie 'n verskoning nie, net 'n verduideliking. Die krane is totaal onaanvaarbaar en so ook die feit dat julle nie warm water gehad het nie. Ek was nie bewus van enige probleme met julle verblyf todat ek jou risensie ontvang het nie. Ek versker jou dat ek dit baie ernstig opneem en na die probleme sal omsien.
Ek wil egter vra of julle my asseblief die geleentheid sal gee om vir julle 'n aand se komplimentere verblyf aan te bied?
Dit is vir my belangrik dat julle Galagos Lodge ervaar soos wat my intensie is met elke gas wat ons akkommodeer.
Indien julle bereid is om ons nog 'n kans te gee is jy welkom om 1 of 2 moontlike datums deur te gee, altnernatief kan ek 'n voucher gee wat geldig sal wees vir 6 maande.
Weereens baie jammer, ek hoop julle sal weer vir ons kom kuier! Ek kan ongelukkig nie die vorige ervaring verander nie, maar kan probeer om nuwe herinneringe vir julle te skep.
Michelle J - Mrt 2020
Algehele gradering
Definitely recommended.
Michael B - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike en baie rustige bestemming.
June V - Des 2020
Algehele gradering
Was heerlik. Beste diens deur Joshua ontvang.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste June,
Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge. Met Covid-19 kon ons jaarlikse opknapping ongelukkig nie verlede jaar plaasvind soos jaarliks die instelling is nie,ons poog egter om alles op standaard te hou na die beste van ons vermoe tot en met die volgende beplande opknapping in Junie aangesien ons nie opknapping doen terwyl ons gaste akkommodeer nie.
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Ek is jammer dat privaatheid op die dek vir julle 'n probleem was, die hoofsitkamer van die gastehuis bied die beste uitsig oor die dam en gaste geniet die area. Dit is egter die 1ste opmerking van so aard en ons sal beslis hierna oplet vir die toekoms.
Beste wense
Hulda V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese kamers.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge.
Met betrekking na die DSTV, ons het besluit om te verander na compact plus, het voorheen 'n "hotel bouquet" vir gaste gehad. Die Compact plus bied egter baie meer kanaal opsies. Die besluit was geneem gebaseer op voorstelle van gaste.
Jammer vir enige ongerief in die verband.
Hannes G - Des 2020
Algehele gradering
Onder verwagting.
Rusta L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie heerlik gekuier.
Francois M - Des 2020
Algehele gradering
Dit was 'n gemaklike kuier.
Jg H - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met asemrowende uitsig!
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie op Galagos Lodge.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Yolandi
Daphney I - Okt 2019
Algehele gradering
Everything was perfect.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Daphney,
Thank you for your review on Galagos Lodge. It was an absolute pleasure to welcome you as our guests.
We are looking forward to your next visit.
Best wishes,
Yolandi Raath
Jeanine G - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad, dit was die mooiste plek en die mense is baie vriendelik.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Jeanine
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer! Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom, sien uit na die volgende kuier.
Alles van die beste.
Galagos groete
Theo P - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens wat akkommoderend is vir enige versoek.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Theo,
Baie dankie vir jou resensie op Galagos Lodge
Dit was net 'n plesier om julle te verwelkom as ons gaste, hoop om julle binnekort weer te sien.
Beste wense vir jou en die familie vir die toekoms
Charnelle V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Magda W - Jun 2019
Algehele gradering
Nice place.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Magda
It was and absolute pleasure to welcome you as our guest.
We wish you all the best and we hope to welcome you back in the near future.
Coetzee S - Okt 2019
Algehele gradering
Billike verblyf met mooi uitsig oor die dam.
Lees meerGalagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, dit was lekker om julle as ons gaste te verwelkom.
Gun my asb die geleentheid om te reageer soos volg:
Water en melk word voorsien, die yskas word met graagte gevul op versoek. Ons het ongelukkig te veel gaste gehad wat die perseel verlaat sonder om rekeninge te vereffen vir die "mini bar" wat gebruik is, en vir die rede is dit slegs op versoek.
Ek is bewus van die koffie tafel en dit sal binnekort vervang word. Egter nie waterskade maar 'n gas wat haar eie yster saam gebring het en skade is veroorskaak deur die stryk op die tafel. Ongelukkig is daar skade wat veroorskaak word van tyd tot tyd waaroor ons nie beheer het nie en ons poog na die beste van ons vermoe om die probleem so gou as moontlik om te los of items te vervang waar nodig.
Hiasinte is ongelukkig iets waaraan ons as gastehuis nie enige iets kan doen nie. Ons ondersteun wel al die pogings om dit te verminder, glo dat dit suksesvol sal wees oor 'n tydperk.
Ek is baie bly dat julle 'n goeie uitsig gehad het tydens julle verblyf.
Beste wense vir julle.
Karin C - Mrt 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld in die kamers.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Goei dag Karin
Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge.
Ons sou met graagte op versoek vir jou die ander kamers gewys het tydens julle verblyf. Ek bevestig dat julle slegs een kamer bespreek het en korregeer graag op die "kamers" waarna jy verwys en aanvaar dat jou resensie dus gebaseer is op slegs die kamer wat jy bespreek het.
Ek is jammer dat die suite nie jou goedkeuring ontvang het nie. Al streef ons daarna is dit ongelukkig nie moontlik om dekor in kamers te he na almal se smaak nie, daarom hou ons dit so neutraal as moontlik.
Ons sou ook, met die grootste plesier julle na 'n ander kamer geskuif het indien ons bewus was dat julle nie tervrede was nie tydens julle verblyf. Ek is ook bewus dat jou man in die "bou bedryf" is soos wat hy aan die bestuurder vertel het en dus daagliks te doen het met al die nuutste en moderne ontwerpe. Die diamond & platinum suites is onlangs op gegradeer en die beplanning vir die volgende 2 kamers se opgradering is reeds in plek.
Met die spasie beskikbaar bied ons ons soveel fasiteite as moontlik, weereens is dit ongelukkig nie altyd na almal se smaak nie. Daar is vele positiewe resensies en dan ongelukkig van tyd tot tyd 'n minder positiewe resensie. Almal se ervarings kan ongelukkig nie dieselfde wees nie en dit verstaan ons ten volle.
Dankie vir jou positiewe resenise op die staf en klientediens. Ons probeer sover as moontlik ons gaste akkomodeer met alle versoeke om hulle verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Daarom ook die rede dat daar geen additionele koste was vir die akkommodasie en ontbyt vir die seuntjie nie, al was dit sonder geen vooraf bevestiging dat hy sou saamkom.
Beste wense
Galagso Lodge
Landi V - Nov 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerFhedilia O - Des 2018
Algehele gradering
Everything was perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles was perfek.
Alles was perfek. Ek sou net aandete by die bedrag insluit, veral by die elite kamers. Baie vriendelike personeel. Wynand het ons die beste kliëntediens gegee. Mal daaroor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Fhedilia,
Thank you for the review. I have noted your comment on dinner, we are considering various options for 2019 with regards to dinner - thank you. Looking forward to welcome you back as our guests in the near future.
Regards,
Yolandi
Erna B - Okt 2018
Algehele gradering
Net te kort, die is regtig waarde vir geld.
Hannes V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul verbly geniet het. Hoop om julle sommer gou terug te verwelkom. Beste wense en groete, Yolandi.
Zelda D - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome, baie geniet.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Zelda, baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Ek deel graag jou resensie met al die staf wat alles moontlik doen om te verseker dat gaste hulle verblyf geniet. Groete Yolandi
Mariette N - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en wonderlike kamer.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Dit was n voorreg om deel te kon wees van julle spesiale dag en wens julle net die beste vir die toekoms. Hoop julle kom gou weer kuier.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Goeie gastehuis met vriendelike bestuur.
Sanet B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, pragtige ligging. Privaat.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Sanet, baie dankie vir jou resensie op Galagos Lodge. Ek is bly julle het julle naweek geniet. Dankie vir die terugvoer rakende ontbyt. Ons is tans besig om ander opsies te oorweeg vir 'n groter verskeidenheid vir ons gaste. Beste wense
Kholofelo M - Mrt 2018
Algehele gradering
Great stay.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Kholofelo,
Thank you for the review on Galagos Lodge. It was a pleasure to have you as our guests, looking forward to your next visit.
Keitumetse M - Aug 2018
Algehele gradering
Homely.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Keitumetse,
It was an absolute pleasure to have you and the ladies as our guests! Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Yolandi Raath
Luzaan B - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Beste Luzaan,
Baie dankie vir jou terugvoer op Galagos Lodge. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hul kuier by ons geniet het!
Hoop om gou weer van julle te hoor en sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete,
Yolandi
Petro S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tuis gevoel en pragtige kamers.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge, Petro. Ek is bly dat julle die kuier geniet het en dat John baie mooi na julle gekyk het. Ek is baie jammer vir enige ongerief as gevolg van die funksie by een van die ander instansies rakende die musiek. Soms is daar situasies wat net eenvoudig buite ons beheer is. Alles van die beste vir julle.
Willem S - Mrt 2018
Algehele gradering
Great stay, can improve a little bit.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Willem
Thank you for your review on Galgos Lodge. I must say, in 10years being the owner of Galagos Lodge, it is the 1st review ever on the uncomfortable sleeping arrangement. We do however appreciate your feedback and will attend to this. The remark on the shower rack noted- thank you. With reference to breakfast, in general, our guests seem to find our breakfast selection sufficient with very positive reviews thereon, it is however not possible to satisfy all clients 100% as we wish to. Wishing you all the best.
Suria N - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Suria, Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge, ek is bly dat julle die kuier geniet het. Jammer dat jy voel die verblyf is te duur. Met verwysing na die diens, ontbyt, geriewe ens. wat ons gaste bied asook gebasee op die resensies van ander gaste voel ek die prys is baie kompeterend in verglyking met ons kompetisie. Beste wense.
Jakes V - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike diens, aangenaam en natuurlik John 'n groot aanwins vir Galagos Lodge.
Caroline M - Sep 2017
Algehele gradering
Definitely coming back.
Zelda K - Jun 2017
Algehele gradering
Top-ervaring, uitstekende persoonlike diens.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Zelda,
Baie dankie vir jou resenise op Galagos Galagos Lodge.
So bly om te hoor dat julle lekker gekuier het!! Hoop ons sien julle gou weer.
Henry S - Jun 2017
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike lodge as mens wil rustig wil wees met stilte.
Thibedi M - Jan 2017
Algehele gradering
Very private, executive and pleasant.
Lees meerBoitumelo M - Nov 2017
Algehele gradering
Loved the place.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Boitumelo
Thank you for the review on Galagos Lodge. It was a pleasure to have you as our guests and we hope to welcome you back in the near future. Best wishes.
Hannelie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en baie behulpsaam.
Nobuhle M - Jul 2017
Algehele gradering
The place is beautiful and clean.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Nobuhle,
Thank you for the review on Galagos Lodge.
We wish to welcome you back as our friends soon and look forward to your next visit.
Morwesi N - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent service.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Good morning,
It was an absolute pleasure to have you as our guests. We are looking forward to your next visit.
Thokozani M - Nov 2017
Algehele gradering
Lovely place.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Thokozani. Thank you for the review on Galagos Lodge.
I am however unsure to which "braai" area your review has reference to? The guest house is not self catering and we do not have nor do we advertise any braai facilities to guests. The area which you may have seen where a braai was resently build is still in progress and will be for exclusive use to conference and group reservations.
We wish you all the best for future travels.
Yolandi Raath
Dalene L - Mei 2017
Algehele gradering
Great behalwe die Jacuzzi was nie betyds warm nie. Water was eers ingetap toe ons daar kom en het nie betyds verhit nie so kon hom nie gebruik nie.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Goeiemore Dalene
Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge.
Ek is jammer vir die ongerief met die Jacuzzi, ek het kort voordat julle arriveer het dit goed gedink om julle gratis vanaf die Bali Suite, wat bespreek was, na die Honeymoon Sutie op te gradeer aangesien die kamer nie bespreek was nie. Daarom was die Jacuzzi eers aangesit kort voordat julle by die lodge aangekom het. Baie dankie vir die 5-ster resensie op Facebook. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom.
Paul V - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelike personeel.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Ons waardeer u terugvoering en neem kennis van u voorstel.
Met verwysing na die parkering, wil net graag bevestig dat alhoewel daar nie hekke by die parkeer area is nie, is daar 2 sekuriteitswagte snags aan diens.
Beste wense vir die toekoms.
Yolandi Raath
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Ben D - Des 2016
Algehele gradering
Baie goed, maar warm en aircon het nie lekker gewerk nie.
Madelein U - Okt 2016
Algehele gradering
As jy wil rus, is Galagos Lodge die plek.
Martie D - Jun 2016
Algehele gradering
Awesome.
Antonette C - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker goeie ervaring sal dit aanbeveel.
Maryka N - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon kamers, gasvryheid en vriendelike mense.
Lizette P - Des 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Johan S - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Catherine M - Mrt 2016
Algehele gradering
It was out of the ordinary.
Lees meerTheuns K - Apr 2016
Algehele gradering
Die omgewing is baie stil en rustig, die uitsig pragtig, die diens goed en ontbyt lekker!
Lees meerWiam V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Francois M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Fareed G - Jul 2016
Algehele gradering
Nice and quite, comfortable and clean.
Tiffany L - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig, goeie kliëntediens.
Swannie S - Jun 2016
Algehele gradering
Galagos het 'n pragtige uitsig oor die dam. Het lekker geslaap weg van die stad se geraas.
Lees meerJacques C - Nov 2016
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Jacques
Thank you for the review on Galagos Lodge. On the day you have made the reservation through this website, you received an e-mail from myself confirming your reservation and details on the extra's you could add was specified. We however never received a response to the mail. On the day prior to your arrival you were unable to get hold of us on the cell to arrange extra's. I do apologize for any inconvenience this may have caused but due to a year end function hosted on that day I was not able to attend to all calls immediately. We did personally apologize for your inconvenience as well later that same evening. We also had a telephone conversation the next day, twice actually when you told me about your anniversary etc.
With reference to your review on empty promises, I would really appreciate if you could give me more details as I am failing to understand. We went out of our way to accommodate every special request you had, the romantic setup in the room, dinner etc. We even assisted with accommodating you in the spa on the last minute request by rescheduling other guests who have made their reservations in advance.
At dinner your received a 3 course plated meal. Your table was decorated with rose petals & candles to make it special and romantic, I am sorry that this did not meet with your approval as the staff went out of their way to make it special for you.
John is definitely more than just a "helper" he is an absolute gem and definitely my right hand at the guest house. He offers our guests the best possible service, just sad that he hardly ever receive any tips from the guests he so enthusiastically assist.
I am truly sorry about the lock that caused problems at the door, this and the railing has been attended to.
We wish you all the best for future travels.
Yolandi Raath
Dineo S - Sep 2016
Algehele gradering
Unfriendly hosts.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Dear Dineo
Thank you for the review on Galagos Lodge. The service offered to our client is our number one priority. You do have the right to your opinion however, we wish to confirm the following:
On all our terms and conditions, registrations forms which is signed on arrival, correspondence in the room files as well as notifications on the doors inside the rooms our departure times are clearly specified. We were accommodating in assisting with an early arrival from 12:00 on the day of arrival even though the standard arrival time is at 14:00. Your reservation was for 1 night only, however you had breakfast between 09:00 - 10:00 and went back to the room for a "midmorning sleep" after departure time. You refused to open the door for housekeeping on request and at 11:30. the manager asked you to please vacate the room as we had new guests arriving. You partner was in his boxers when he finally opened the door. As per our terms and conditions an additional fee per hour is charged for late unarranged departures, you have not requested a late departures, an invoice for payment was e-mailed to the address on record to finalise the account which, to date you have ignored.
Regards,
Galagos Lodge
Antoinette S - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Armand V - Des 2015
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Tania T - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlike gastehuis.
Lizelle M - Mei 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf vir een aand.
Gavin B - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Matheus V - Okt 2015
Algehele gradering
Kamer was 4 ster, maar die res is nie meer as 3 ster nie.
Galagos Lodge Guest House se terugvoer
Goeie More Matheus
Ons waardeer alle terugvoer, positief
Arthur S - Mei 2015
Algehele gradering
Baie goeie ligging!
Chris D - Apr 2015
Algehele gradering
The place has potential!
Jackie P - Nov 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Shaun E - Sep 2014
Algehele gradering
Daar is net een woord om Galagos Lodge te beskryf en dis fantasties!
Hortense D - Mei 2014
Algehele gradering
Amazing
Bennie P - Apr 2014
Algehele gradering
'n Lekker ervaring saam met ons kleinkinders!
Sino W - Okt 2014
Algehele gradering
The stay was great and the view is amazing
Juan J - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker plek, mense baie vriendelik en baie mooi kamers.
Adele F - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies en die personeel was baie behulpsaam.
Michelle L - Nov 2014
Algehele gradering
Dis baie netjies en uitsonderlike diens!
Pieter K - Jan 2014
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer vir lekker ontspan.
Marie P - Jun 2014
Algehele gradering
Verblyf was puik!
Jaco V - Mrt 2014
Algehele gradering
Die besoek was baie rustig en stil.
Amanda M - Des 2013
Algehele gradering
Home away from home
Kagiso M - Okt 2013
Algehele gradering
We loved it
Lee J - Jun 2013
Algehele gradering
Netjies
Soekie B - Apr 2013
Algehele gradering
Wonderlik, kalmte, vrede in jou gees siel en liggaam.
Melanie K - Jul 2013
Algehele gradering
Good
Albert V - Jul 2013
Algehele gradering
Awesome.
Susan V - Mrt 2013
Algehele gradering
Great
Shaheen R - Feb 2012
Algehele gradering
Very impressive, better than expected, and real value for money
Marilyn S - Okt 2011
Algehele gradering
Excellent choice, accommodation beautiful, location and view awesome, and food was very yummy!
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelyn-straat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang