Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galagos Lodge Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Henry K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wow wow wow! Al wat ons kan sê is wow, maar dit beskryf nie die plek nie. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om die tyd spesiaal vir my en my vrou te maak. Hulle het gehoor dit is ons huweliksherdenking en op kort kennis het ons kamer baie mooi opgemaak en ons bederf met sjampanje, en dit alles gratis! Selfs die ontbyt was baie lekker en die personeel was baie vriendelik. Die ligging is baie mooi, die kamer net so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie geniet, lekker wegbreek. Die gasheer en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die gastehuis aanbeveel - klein "attention to detail" goedjies wat aandag aan gegee kan word, maar buiten dit was die kamer baie netjies, mooi uitsig en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Beste Reinette. Baie dankie vir die terugvoer op julle verblyf by Galagos Lodge. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Dankie vir die terugvoer rakende 'attention to detail', ons maak 'n punt om waar moontlik hierop te verbeter. Vriendelike groete

Adri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ideal for romantic couples. Very clean and the hospitality was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer op julle verblyf by Galagos Lodge! Julle is awesome en dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Beste wense tot die volgende kuier.

Ciska O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Definitely worth the visit. The service was amazing and a very accommodating host. Breakfast was served with a smile and made to perfection. I will go back any day. Please also book their spa treatments. It was done very professionally with the utmost respect and it leaves you feeling great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Dear Ciska, Thank you for your review on Galagos Lodge. It's reviews such as this that makes us realise that all the work and effort we put into each guest's booking and arrival is not in vain. Thank you, can't wait to welcome you back.

Endurance B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely incredible. Thank you for the wonderful stay. The host was incredible, the staff was great, the food was wonderful, all we needed was explained to us immediately. Thank you for the awesome service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Thank you for the review on Galagos Lodge. We appreciate and are thankful for guests such as you. It was an absolute pleasure to host and welcome you. Wishing you well and hope to meet again soon.

Tristan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Amazing. It was amazing. We had a problem with the shower; the owner was so friendly. Within a blink of an eye, the problem was sorted. I will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Dear Tristan It was only a pleasure to have you as our guests. Thank you for bringing the shower to our attention and for being patient while we resolved the problem. We look forward to your next visit. Kind regards, Galagos Lodge

Lindie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly! Die diens was fantasties. Ons kon ook 'n pragtige uitsig geniet vanaf ons kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom. Sien julle hopenlik weer binnekort - Galagos Groete

Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

It was amazing. I'm definitely coming back. Oh, I loved it. It was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
We appreciate your review and are looking forward to meeting the family when you visit us in the future. Kindest regards.

Herman H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Beste Herman, Dankie vir jou resensie en die sterre soos geallokeer. Beste wense en voorspoedige reise!

Wenzel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Rustig. Blyplek was baie netjies en mooi. Restaurant was vriendelik en het uitstekende diens en kos. Goeie gasheer wat moeite gedoen het om plekke voor te stel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Galagos Lodge Guest House
Beste Wenzel Baie dankie vir jou resensie op Galagos Lodge. Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom. Beste wense tot ons julle weer sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38d1aa10e181b595acf25beb337019c83130e99bf0b34a8c4668fdb473d7f4b756c475844183c31c1fb10765fbff3d4c4711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 103 Jocelyn Street Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.742070524923 27.843783795834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang