Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galagos Lodge Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 850 R1 233 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Galagos Lodge is in die skilderagtige dorpie Kosmos teenaan die Magaliesburg-bergreeks geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Dit is 'n ideale ontmoetingsplek vir resigers vanaf Johannesburg, Tshwane en Rustenburg.

Die tripelverdieping-lodge bied 5 luukse en suite-kamers en 3 suites. Elke eenheid het 'n TV met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge is privaat en sy uitstekende ligging maak dit ideaal vir konferensies, opleidingsessies of werkswinkels.

Die verblyf bied, in samewerking met die Dandelion skoonheids- en verslankingspa, verskeie skoonheids- en verslankingsbehandelings en pakketopsies wat slegs op afspraak beskikbaar is.

Galagos Lodge is gerieflik geleë om gaste in staat te stel om die landskap en aktiwiteite rondom die Hartbeespoortdam te kan ervaar en verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 132 resensies vir Galagos Lodge Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Jocelyn-straat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Galagos Lodge Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38d1aa10e181b595acf25beb337019c83130e99bf0b34a8c4668fdb473d7f4b756c475844183c31c1fb10765fbff3d4c4711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 103 Jocelyn Street Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.742070524923 27.843783795834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang