Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartbeespoortdam Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met besonderse uitsigte, nie net oor die Hartbeespoortdam nie, maar ook op die Magaliesberge.

Verblyf is is verskeie gastekamers en -suites beskikbaar wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere OpenView-kanale.

Daar is 4 aparte braai-area in die tuin en 'n pragtige rotspoelswembad waarin gaste kan afkoel.

Die Hartebeespoortdam Lodge is 36 km vanaf Brits wat bekend is vir sy voertuig- en mynindustrie, en ongeveer 110 km vanaf Sun City en die Pilanesberg Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Alison W
Saam met lewensmaat
5.0
Such a wonderful stay! Can't wait to come again. This is my favorite place in Harties. This was my second time staying here. My husband...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Mercia V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, gas ry en vriendelik! Die verblyf was absoluut awesome. Ek sal julle graag weer wil besoek.
Nov 2023
Marinus S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Lekker. Vriendelik. Baie mooi.
Sep 2023
Tersia D
4.6
Baie mooi uitsig en rustige omgewing. Bespreking was ook opgegradeer sonder dat ons gevra het. Aangesien die gastehuis 'n houtlodge is, is die kamers...
Sien meer
Jan 2023
Eugene V
Saam met lewensmaat
4.4
Aangename verblyf, lekker ontbyt, mooi uitsig. Aangename verblyf, baie vriendelike diens, lekker ontbyt.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Hartbeespoortdam Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b3ec2ac4e86bbecf32726fc4fadd7b58d20c81be28f65aca0e5aa201ad5451ed73b7dc92ca3042cd3f89907250cc39c5999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 128 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.7394367 27.8506314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang