Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartbeest Eco Bush Lodge 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macalplaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartbeest Eco Bush Lodge 2 is 'n rustige en rustieke selfsorg-vakansie-chalet wat op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en skilderagtige uitsigte oor die bos. WiFi is beskikbaar.

Hierdie chalet spog ook met 'n privaat plonspoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ligging

  • Macalplaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macalplaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34d9fe78a807c1e1d4ec5c7db6cfb1beb8541034b46a1812dd400be76ccddd9af4e77144040d96cb69674b8e09e5c3b3e970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang