Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartbeest Eco Bush Lodge 4

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macal Plase, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartbeest Eco Bush Lodge 4 is 'n lieflike, rustieke selfsorg-vakansiechalet wat op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort geleë is en 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.

Gaste het toegang tot hul eie privaat plonspoel waar hulle kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam spandeer gedurende somerdae.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Macal Plase, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macal Plase, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7d948e31fadce7c9049efe7ee921f9a64589915d95c9f906d9fec0ee62614c80e8adbff42aeef9822f1c0e577d593cdf50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang