Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartebeeskraal Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Hierdie is nie jou normale vakansiehuis nie. Dis uniek en buitengewoon luuks. Dit was die beste keuse wat ons as ouma en oupa saam met ons kinders en kleinkinders kon doen. Ons beveel hierdie ongelooflike plek aan vir enige iemand wat rus en stilte wil geniet, asook privaatheid. Dit is ietwat afgeleë, maar dit het ons nie gepla nie. En die eienaars was absoluut fantasties. Altyd hulpvaardig en respekteer jou privaatheid as gaste. Amazing plek en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Stilte. Die plekkie is net perfek ons kon behoorlik rus en asemhaal ons het absoluut niks gedoen nie. Dit is die wonderlikste mense wat die plekkie besit en ek beveel dit beslis vir almal aan net om bietjie batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

'n Ware gesinswegbreek by 'n klein stukkie paradys! Die verblyf is heel bo aan ons lys en absoluut 5-ster! Die kothuis is beeldskoon. Pragtig, netjies, mooiste dekor en beddegoed wat jou laat voel jy is in n 5-ster-hotel! Alles wat jy benodig is daar. Warm komberse, warmwatersakke, alles wat jy benodig in 'n kombuis, pragtige binnebraai, buitebraai op die mooitste stoep met die mooiste uitsig. Hardloop en speelplek vir die kinders in die veiligste en pragtigste omgewing. Gasvrye eienaars, sout-van-die-aarde-mense en so behulpsaam en vriendelik. Ons het die lieflikste droë hout gekoop by hulle en die ervaring was onvergeetlik. Ons het kennis gemaak met die mooiste Nonnatjies-uil en kon tot 1 meter weg van hom af staan en die mooiste foto's neem. Ons sal beslis weer en weer en weer terugkeer na hierdie pragtige juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mádine
Hartebeeskraal Cottage
Baie dankie Yolandi, ek waardeer jou pragtige resensie. Ons wag op jul volgende kuier, julle is baie welkom.

Naomi B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Blissful, super clean, amazing environment. Yes please experience this gem. The hosts go beyond the call of duty to bring comfort to their guests. Wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mádine
Hartebeeskraal Cottage
Baie dankie vir mooi resensie, my plesier om gaste welkom te laat voel. Groete Madine

Leoni J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Rus vir jou siel op ’n stuukie hemel op aarde! Die plaashuisie is pragtig ingerig. Gemaklik, skoon en alles wat jy nodig het is tot jou beskikking. Alhoewel mens aangewese was van sonkrag was die verblyf wonderlik. Ons as gesin het die tyd daar baie geniet en die omgewing is soos 'n prentjie. Madine, dankie vir jou gasvryheid. Baie seën vir die jaar wat voorlê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mádine
Hartebeeskraal Cottage
Baie dankie vir jou mooi boodskap, moet sê jul het gevoel soos mense wat ek lankal ken. Sterkte vir die onbekende jaar. Groete

Jenny S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Puik verblyf. Baie geniet, rustiger plaaslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liza G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. De Wet en Madine, baie dankie dat julle jul stukkie hemel met ons gedeel het. Julle het werklik uit julle pad gegaan en ons het heerlik by julle op die plaas gekuier. Ons seuntjie het veral die beeste en skape, asook die volstruise vreeslik geniet. Ten spyte van die droogte is dit steeds 'n wonderlike vakansieplek. Ons sien jul beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Dit is 'n awesome experience. Baie dankie aan Madine en De Wet vir julle gasvryheid en vriendelike ontvangs. Die huis is skoon en netjies met 'n pragtige uitsig. Die kinders her dit vreeslik geniet en was baie hartseer om terug te gaan huis toe. Ons sal definitief weer kom kuier. Weereens baie dankie vir die lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Plaas, rustig, ontspan, en ook naby die see en dorpies. Perfekte vakansie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mádine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeeskraal Plaas, Mosselbaai Distrik, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxckQvnXAJj5jiNXTw7UaoJvGe42sEyj8CUKGPouU6Z3mGprzzq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Hartebeeskraal Farm Mossel Bay District 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.006479689402 22.111861309577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang