Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartebeeskraal House and Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Philip E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A fantastic oasis of tranquility. Fantastic! The setting is beautiful and tranquil. This is the fourth time we stayed in this accommodation, and I'm already keen to return. Tania and Johan are fabulous hosts, and nothing is too much trouble. The staff members are friendly and helpful. I have no hesitation in recommending the accommodation as an oasis to escape from everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gekuier en was perfek geleë vir al die plekke wat ons wou besoek. Alles wat mens nodig het vir gerieflike verblyf was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika Z
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

N gemaklike kuier in 'n pragtige huis op 'n plaas, naby aan 'n naweekmark. Ons het baie lekker gebly! Lekker groot kombuis met binne-braai, mooi houtvloere, groot beddens, mooi uitsig en naby aan die mark. Ons het saam met ons volwasse seuns en hul gades vir 'n troue oorgebly. Enigste probleem was dat ons nie geweet het dat die derde slaapkamer direk verbind is aan die 2e nie, dus nie privaat nie. Ons kon ook nie die deur van die buitestort oopkry nie. Dit was nie die ergste nie en alles verder was gemaklik en goed toegerus. Die elektriese komberse en kaggel in die slaapkamer is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Heerlike, ruim, gemaklike verblyf naby die Paarl - wat 'n belewenis! By Hartebeeskraal Cottage het ons 3 onvergeetlike dae spandeer saam met vriende wat ons 15 jaar laas gesien het. Dit was die perfekte verblyf en die personeel en eienaar het uit hul pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alichia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Rustige plaas lewe. Gerieflik en prakties ingerig. Die cottage is lekker ruim, groot slaapkamers en 'n ruim badkamer. Die buite toilet was buite werking. Lieflike kombuis. Lekker naby aan wynplase en baie om te doen in die omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Pretty cottage on a working farm. We had a lovely stay here with our three young kids. Located close to many places to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona G
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Wonderlik. Baie beïndruk. Wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Hartebeeskraal House and Cottage
Baie dankie Rona.

Ellen V
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

A beautiful and relaxed stay on a farm in close proximity to shops and a great pub and restaurant. Our group of 6 adults thoroughly enjoyed our stay on the farm complete with visits from the 4 very friendly dogs. The cottage was neat, clean and spacious and the kitchen well equipped for self catering. The cottage has a great view of the farm, Paarlberg and Paarl. We battled with getting a Wi-Fi signal, but that may have been due to the loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

We enjoyed the space. Our children loved the dogs and we all loved the area. A very pleasant place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeeskraal, Wemmershoekweg, Paarl, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATILAn3yOYEWZZolpIaSdgS36cUgn20iwjeeTn6h7FITnCwFoGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Hartebeeskraal Wemmershoek Road 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.782174825976 19.000881314278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang