Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartebeeskraal House and Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Hartebeeskraal House and Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Philip E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip E

A fantastic oasis of tranquility.

Fantastic! The setting is beautiful and tranquil. This is the fourth time we stayed in this accommodation, and I'm already keen to return. Tania and Johan are fabulous hosts, and nothing is too much trouble. The staff members are friendly and helpful. I have no hesitation in recommending the accommodation as an oasis to escape from everything.

Louise H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Ongelooflik lekker.

Ons het ongelooflik lekker gekuier en was perfek geleë vir al die plekke wat ons wou besoek. Alles wat mens nodig het vir gerieflike verblyf was daar.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Erika Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika Z

N gemaklike kuier in 'n pragtige huis op 'n plaas, naby aan 'n naweekmark.

Ons het baie lekker gebly! Lekker groot kombuis met binne-braai, mooi houtvloere, groot beddens, mooi uitsig en naby aan die mark. Ons het saam met ons volwasse seuns en hul gades vir 'n troue oorgebly. Enigste probleem was dat ons nie geweet het dat die derde slaapkamer direk verbind is aan die 2e nie, dus nie privaat nie. Ons kon ook nie die deur van die buitestort oopkry nie. Dit was nie die ergste nie en alles verder was gemaklik en goed toegerus. Die elektriese komberse en kaggel in die slaapkamer is wonderlik.

Suzanne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D

Heerlike, ruim, gemaklike verblyf naby die Paarl - wat 'n belewenis!

By Hartebeeskraal Cottage het ons 3 onvergeetlike dae spandeer saam met vriende wat ons 15 jaar laas gesien het. Dit was die perfekte verblyf en die personeel en eienaar het uit hul pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Baie dankie!

Alichia N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alichia N

Rustige plaas lewe. Gerieflik en prakties ingerig.

Die cottage is lekker ruim, groot slaapkamers en 'n ruim badkamer. Die buite toilet was buite werking. Lieflike kombuis. Lekker naby aan wynplase en baie om te doen in die omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Julia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia D

Pretty cottage on a working farm.

We had a lovely stay here with our three young kids. Located close to many places to visit.

Rona G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona G

Wonderlik.

Baie beïndruk. Wonderlike plek.

Hartebeeskraal House and Cottage se terugvoer

Baie dankie Rona.

Hartebeeskraal House and Cottage
Ellen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V

A beautiful and relaxed stay on a farm in close proximity to shops and a great pub and restaurant.

Our group of 6 adults thoroughly enjoyed our stay on the farm complete with visits from the 4 very friendly dogs. The cottage was neat, clean and spacious and the kitchen well equipped for self catering. The cottage has a great view of the farm, Paarlberg and Paarl. We battled with getting a Wi-Fi signal, but that may have been due to the loadshedding.

Pam S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pam S

We enjoyed the space.

Our children loved the dogs and we all loved the area. A very pleasant place to stay.

Jeanette M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette M

Great cottage, well equipped.

We could take walks in the farm and even walk to the deli. I just wish they could add another bathroom.

Ronel G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Absoluut AMAZING!!!

Ons het ons harte op die huis verloor! Pragtige uitsig, Lieflike woning, dit het ons verwagtinge oorskrei. Ons kuier was net hopeloos te kort, maar ons sal defnitief terug wees!

Anneke D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Dit was een heerlijkë "plaaservaring". Veel ruimte en een prachtig uitzicht over de wijnvelden. Dichtbij Paarl met goede restaurants.

Veel ruimte en prima bedden.Een grote badkamer met WC, stort en bad.Dus het wassen moet je wel met elkaar regelen. Heerlijke stoep waar je kunt zitten en relaxen. Bij de keuken een leuk terras waar je 's morgens kunt ontbijten. Op loopafstand is hun eigen fresh deli padstal met heerlijk vers gebakken brood en andere delicatessen, groente, fruit, melk, enz. Restaurant NOOK in Paarl is een aanrader.

Carmen S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Stylvol en modern in idilliese ligging.

Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Hartebeeskraal House and Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Carmen.
Hoop om volgende keer te ontmoet.
Tania

Hartebeeskraal House and Cottage
Lynnis J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnis J

Rus en vrede!

Dis asof jy terug stap in die verlede maar met die luukse van vandag - ongelooflik baie geniet! Daar is net een badkamer maar met 'n toilet buite maak dit dinge makliker. Ons is deur 'n klomp vriendelike honde verwelkom wat ons dadelik tuis laat voel het. Die uitsig is onverbeterlik, die beddens en linne knus, sag en onberispelik skoon en die hele plek sê - kom kuier en bly lekker! Ek het my permanente blyplek in die Kaap gekry - om my siel te kom verkwik en net lekker te kuier.

Lairo V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lairo V

Very nice decor, very friendly owner, beautiful

Stunning place and we really enjoyed our stay. Everything was absolutely beautiful and everything you need is available.

Melanie F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F

'n Wonderlike wegbreeknaweek gehad!

Dis so 'n mooi omgewing en die kothuis is fantasties toegerus. Die kothuis het sowaar lugverkoeling wat baie gehelp het in die warm weer. Ons kan dit met 'n geruste hart aanbeveel aan mense wat 'n rustige naweek en die mooiste area soek!

Mercia V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia V

'n Heerlike plaasgevoel!

Mooi natuurskoon en plaaslewe; stil, privaat en sentraal geleë.

Leoni H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni H

Baie rustige, smaakvolle huis met uitstekende plek om weer asem te skep en tot verhaal te kom.

Hartebeeskraal is 'n pragtig gemeubileerde huis waar ons almal regtig tuis gevoel het, regtig asem kon skep, en op die plaas na hartelus kon stap.

Hennie V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Gesellig en genotvol.

Die kothuis is karaktervol, ruim en keurig met 'n mooi uitsig en lekker kuierstoep. Die badkamergeriewe is dalk ietwat skraps vir die aantal beddens.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeeskraal, Wemmershoekweg, Paarl, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATILAn3yOYEWZZolpIaSdgS36cUgn20iwjeeTn6h7FITnCwFoGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Hartebeeskraal Wemmershoek Road 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.782174825976 19.000881314278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang