Hartedief Gastekamers
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rolindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Leon P - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf in die baie netjiese eenheid!
Louise F - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en sal beslis weer kom!
Nadia D - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
June J - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Sade Lee K - Mei 2024
Algehele gradering
Everything was neat and tidy. Super friendly and overall really nice.
Louis F - Mei 2024
Algehele gradering
It was restful and quiet.
Sarah M - Mei 2024
Algehele gradering
A graceful stay indeed .
Lees meerAbel M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld met fantastiese ligging.
Anelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie.
Lees meerKarel M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en gemaklik.
André S - Mrt 2024
Algehele gradering
Tuisvoel op sy lekkerste.
Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
Karen B - Feb 2024
Algehele gradering
Zjaan is 'n uitnemende gasvrou. Ons het heerlik gebly.
Margie H - Feb 2024
Algehele gradering
Best value for money.
Lees meerNicolene K - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike veilige verblyf.
Elna S - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het Potch baie geniet.
Frieda K - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruik maak.
Vincent M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, maklik, goeie gasvryheid.
Yolandi L - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Luchel D - Okt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Marina M - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Henno J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Willem J - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelikste ontvangs ooit.
Wynand L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Ian R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Tjaart D - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker stil area naby die universiteit.
Yolande H - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Venessa C - Mei 2023
Algehele gradering
Home sweet home.
Xania V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend en netjies, baie gemaklik en mooi.
Marnelle R - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike slaapplek in 'n stil omgewing.
Natasha D - Apr 2023
Algehele gradering
Goed ontvang.
Linda H - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige ysterhek vir ons voertuig voor die ingang van ons kamer. Die gasvrou was vriendelik en die kamer was ruim met goeie wifi.
Ulrike A - Mrt 2023
Algehele gradering
Don't have any complaints about my stay. We were welcomed with open arms.
Marnu G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Petro P - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese eenhede.
Selda M - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelikste, liefdevolle mense.
Samuel M - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly welcome and comfortable stay.
Jason V - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik, veilig.
Lees meerAnthonie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geleë in 'n rustige omgewing.
Marne B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker en netjies. Maklik in en uit.
Anell S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en lekker naby NWU.
Felicity J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Vidette M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Jarries V - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent stay in a quiet part of town.
Wanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik.
Jasmin A - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely stay, lovely people.
Cardele S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, ongelooflike waarde vir geld.
Christa J - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Vriendelik. Uitstekend.
Marthie W - Aug 2022
Algehele gradering
Absolute pleasure.
Bettie D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerigte plekkie.
Charlotte N - Jun 2022
Algehele gradering
A refreshingly charming and 'warm' stay.
Tanya P - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en knus.
Working On Fire (pty) Ltd L - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Cecile D - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, waarde vir geld.
Willem H - Apr 2022
Algehele gradering
Gerrit en Juan is ongelooflik gasvry en baie vriendelik.
Aldorette S - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar en baie sentraal.
Christine B - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n plesier. Als is so mooi en gerieflik.
Charmaine L - Apr 2022
Algehele gradering
Very happy and so accommodating. Thank you.
Nicola V - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Nicolette V - Apr 2022
Algehele gradering
Lafenis tydens 'n stresvolle atletiek byeenkoms.
Lorraine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflik, waarde vir geld.
Debbie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike, gasvry, en hulpvaardig.
Sanelle L - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal definitief weer daar oorslaap.
Amanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers.
Nadia B - Jan 2022
Algehele gradering
'n Vinnige oornag, maar 'n baie oulike plekkie en gemaklike bed na 'n lang dag op die pad.
Lelanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Lizel V - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Albie C - Apr 2022
Algehele gradering
Moes oornag in Potch vir gradeplegtigheid.
Luchel D - Apr 2022
Algehele gradering
Oulike plek baie netjies.
Zelda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie diens, lekker kamers en ontbyt.
Johanita D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Athista M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie welkom gevoel.
Tlago K - Feb 2022
Algehele gradering
Home far away from home.
Schalk J - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, vriendelike diens.
Marie P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Derrick P - Sep 2022
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
Charniel V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en het baie lekker gebly.
Louis S - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Este H - Des 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Santie V - Des 2021
Algehele gradering
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Nico V - Nov 2021
Algehele gradering
Perfek!
Cecilia V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Alinda S - Okt 2021
Algehele gradering
Net oornagfasilitiet benodig.
Frikkie H - Sep 2021
Algehele gradering
Mens kan nie vir beter persoonlike diens vra nie.
Ruben R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie velig en die mense is baie behulpsaam.
Anel T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese oornag verblyf vir 'n egpaar.
Marina G - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik. Gasvryheid op sy beste.
Annabelle M - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld-verblyf
Suzette S - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornaggeriewe
Elize L - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig en baie gasvry.
Johan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike kamers.
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Jc D - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi netjies en skoon.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang