Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartedief Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oornag verblyf in die baie netjiese eenheid! Die eenheid is geleë in 'n veilige woonbuurt van Potchefstroom. Die eenheid is naby winkelsentrums, restaurante, Noordwes Universiteit, skole en ander vermaaklikhede. Die eenheid is skoon en netjies en ten volle toegerus met al die noodsaaklikhede. Ek sal die eenheid met vrymoedigheid vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gebly en sal beslis weer kom! Ons het welkom en veilig gevoel. Kamers is gemaklik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Gerieflik, vriendelike diens, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing stay. Our stay was amazing and the hosts are super friendly and accommodating. I loved our stay in this beautiful safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sade Lee K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Everything was neat and tidy. Super friendly and overall really nice. I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

It was restful and quiet. It was very well organized. The rooms were well prepared and clean. Management made sure that we were settled in comfortably. All the basics were provided, such as coffee, tea, rusks, and drinking water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

A graceful stay indeed . My parents and I booked in for my PhD graduation from 1 May to 3 May. We booked and paid 6 weeks in advance and requested secure parking since we were coming from far. We were transferred to another lodge after a double booking. It was wonderful! It was absolutely amazing, and I really enjoyed sharing that day with the hosts. Thanks for arranging this transfer - it made the 12-hour drive to Potch a lot more peaceful, knowing that our accommodation was as we booked 6 weeks prior.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld met fantastiese ligging. Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies en die ligging is fantasties. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ongelooflike plekkie. Die mooiste, skoonste en lekkerste plekkie in Potchefstroom met die mooiste dekor. Ons is met aankoms ongelooflik vriendelik ontvang en alles was so mooi aan ons verduidelik. Die kamer is lekker groot en ruim met die lekkerste, sagste beddegoed. Die badkamer is so groot. Baie rustige omgewing en baie veilig. Sondag toe ons vertrek, is ons weer met soveel liefde gegroet. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak, want die diens was puik gewees. Baie dankie dat julle so geduldig was toe ons later as die tyd wat ons sou inboek daar aangekom het. Julle plekkies was net die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie vriendelik en gemaklik. Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang