Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartedief Gastekamers

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 96 resensies vir Hartedief Gastekamers
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nadia D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Gerieflik.

Gerieflik, vriendelike diens, alles wat jy nodig het.

June J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June J

Amazing stay.

Our stay was amazing and the hosts are super friendly and accommodating. I loved our stay in this beautiful safe neighbourhood.

Sade Lee K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sade Lee K

Everything was neat and tidy. Super friendly and overall really nice.

I really enjoyed it.

Louis F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

It was restful and quiet.

It was very well organized. The rooms were well prepared and clean. Management made sure that we were settled in comfortably. All the basics were provided, such as coffee, tea, rusks, and drinking water.

Sarah M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

A graceful stay indeed .

My parents and I booked in for my PhD graduation from 1 May to 3 May. We booked and paid 6 weeks in advance and requested secure parking since we were coming from far. We were transferred to another lodge after a double booking. It was wonderful! It was absolutely amazing, and I really enjoyed sharing that day with the hosts. Thanks for arranging this transfer - it made the 12-hour drive to Potch a lot more peaceful, knowing that our accommodation was as we booked 6 weeks prior.

Abel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel M

Baie goeie waarde vir geld met fantastiese ligging.

Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies en die ligging is fantasties. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Anelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L

Ongelooflike plekkie.

Die mooiste, skoonste en lekkerste plekkie in Potchefstroom met die mooiste dekor. Ons is met aankoms ongelooflik vriendelik ontvang en alles was so mooi aan ons verduidelik. Die kamer is lekker groot en ruim met die lekkerste, sagste beddegoed. Die badkamer is so groot. Baie rustige omgewing en baie veilig. Sondag toe ons vertrek, is ons weer met soveel liefde gegroet. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak, want die diens was puik gewees. Baie dankie dat julle so geduldig was toe ons later as die tyd wat ons sou inboek daar aangekom het. Julle plekkies was net die beste.

Karel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M

Baie vriendelik en gemaklik.

Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

André S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Tuisvoel op sy lekkerste.

Persoonlike vriendelike ontvangs en kort begeleiding. Oormaat ekstras (koffie, beskuit, ens.). Voel soos familie.

Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Sien sterre.

Pragtige uitbreiding en mooiste kamer. Binneversiering is uitstaande. Gasvrou is so gasvry en ons is hartlik ontvang. Naby aan universiteit. Heerlikste beskuit in kamer gewees. Kan dit baie sterk aanbeveel en sal definitief weer daar oornag.

Karen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Zjaan is 'n uitnemende gasvrou. Ons het heerlik gebly.

Zjaan is 'n uitnemende gasvrou. Ons het heerlik gebly!

Margie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie H

Best value for money.

We booked into Hartedief Gastekamers for a quick one-night stay. The hosts gave us a warm and friendly welcome and even helped us unpack. The room is incredibly neat and has all the essentials you need for a short 1-3 night stay. It is very well situated, and we were surprised by the nearby park and river, which were within walking distance, where we could relax on the grass under the willow trees and have a sundowner. We will definitely book with the accommodation again if we are in the Potch area. Thank you for a wonderful short stay!

Nicolene K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K

Vriendelike veilige verblyf.

Vriendelike ontvang. Alles wat jy nodig het. Veilige en stil omgewing. Gaan beslis weer kom kuier.

Elna S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Ons het Potch baie geniet.

Eienaars is baie vriendelik en verwelkomend. Plek lekker naby aan NWU. Was heerlik vir 2 nagte se verblyf. Ontbyt is baie groot en heerlik.

Frieda K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda K

Sal definitief weer gebruik maak.

Baie vriendelike en netjies. Waarde vir geld.

Vincent M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent M

Rustig, maklik, goeie gasvryheid.

Verblyf was baie lekker.

Yolandi L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi L

Heerlik!

Die kamer was baie netjies en skoon. Die beskuit was heerlik gewees. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Luchel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchel D

Stil en rustig.

Dit was so stil en rustig.

Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Awesome.

Baie netjies en skoon, waarde vir geld.

Marina M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

Rustig.

Net wat mens nodig het vir 'n nag se oorslaap.

Henno J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno J

Baie lekker en rustig.

Het baie lekker gebly. Kamers is toegerus met alles wat mens nodig het.

Willem J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Vriendelikste ontvangs ooit.

Netjies en gerieflik.

Wynand L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies, skoon, stil woonbuurt, goeie ligging, naby universiteit, goeie waarde vir geld.

Ian R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Baie vriendelik.

Baie vriendelik en baie lekker plek.

Tjaart D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart D

Lekker stil area naby die universiteit.

Aangename mense met 'n kamer wat al die nodige het.

Yolande H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H

Rustig en gemaklik.

Het dadelik baie welkom gevoel. Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike diens en alles wat mens nodig het.

Venessa C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa C

Home sweet home.

Alles is met liefde gedoen en so goed ingerig. Pragtige rusplekkie.

Xania V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xania V

Uitstekend en netjies, baie gemaklik en mooi.

Sal beslis aan beveel. Baie netjies, skoon en veilig.

Marnelle R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle R

Heerlike slaapplek in 'n stil omgewing.

Pragtig gemeubileerd met als wat mens nodig het as jy net wil oorslaap. Die beskuit was 'n lekker verrassing saam met die koffie/tee wat verskaf is. Naby die universiteit. Die bed en kussings, asook die beddegoed slaap heerlik. Vriendelike diens van die eienaars.

Natasha D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Goed ontvang.

Ons was goed ontvang deur Gerrit. Die eenheid is goed geleë vir besoek aan die NWU. Alles wat mens verlang van 'n gastehuis was hier gewees. Daar is verseker genoeg komberse vir indien mens sou koud kry.

Linda H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Veilige ysterhek vir ons voertuig voor die ingang van ons kamer. Die gasvrou was vriendelik en die kamer was ruim met goeie wifi.

Ons gasvrou was vriendelik en het ons bederf met heerlike beskuit en melk in die yskassie. Sy het vir ons laat weet hoe die weer daar is en moontlike tye van loadshedding. Gelukkig was daar geen loadshedding nie omdat hulle ligging dit selde kry.

Ulrike A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike A

Don't have any complaints about my stay. We were welcomed with open arms.

The owners of the guesthouse welcomed us with friendly faces. The place is very well-kept and parking was not an issue. I really enjoyed my stay.

Marnu G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnu G

Baie lekker gebly.

Veilig en netjies.

Petro P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Pragtige, skoon en netjiese eenhede.

Het net oornag op pad huis toe, maar dis 'n pragtige omgewing met al sy bome en naby die universiteit.

Selda M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selda M

Vriendelikste, liefdevolle mense.

Gevoel of ons hulle al jare ken. So baie moeite gedoen en die drukkies help 'n mamma wat haar kind in Potch aflaai - het so baie gehelp. Julle is pragtige mense. Dankie.

Samuel M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel M

Friendly welcome and comfortable stay.

Was welcomed on arrival. Amenities were sufficient. Room was clean and comfortable. Adequate for needs.

Jason V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V

Vriendelik, gemaklik, veilig.

Ons het baie lekker gebly by Hartedief Gastekamers, vanaf die vriendelike boodskappe en kommunikasie vanaf die eienaars tot die gemaklike bed en algehele skoonheid en netheid. Vriende van ons het gesukkel met hulle verblyf en Zjaan het sonder huiwer probeer help om vir hulle ook akkommodasie te kry. Hartedief Gastekamers is geleë in 'n baie rustige en veilige area, en het ek geen probleme ervaar met rustelose slaap a.g.v. 'n onveilige gevoel nie. Baie dankie vir vriendelike diens, bereidwilligheid en netjiese verblyf.

Anthonie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Lekker geleë in 'n rustige omgewing.

Eienaars is vriendelik en gasvry. Kamers het alles wat mens nodig het.

Marne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marne B

Dit was verskriklik lekker en netjies. Maklik in en uit.

Baie oulik, lekker geslaap. Baie lekker matras en baie goeie diens. Toeganklik.

Anell S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anell S

Gerieflik en lekker naby NWU.

Hartlik ontvang, toesluitparkering vir ons sleepwaentjie aangebied.

Felicity J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felicity J

Baie gerieflik.

Baie tevrede en gebruik Hartedief al vir 3 jaar.

Vidette M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette M

Baie gerieflik!

Al wat mens nodig het vir 'n oornagplekkie!

Jarries V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarries V

Excellent stay in a quiet part of town.

Very friendly reception, lock-up garage for my car and neat and clean room.

Wanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Netjies en baie gerieflik.

Dit is naby die universiteit. Baie skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel.

Jasmin A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmin A

Lovely stay, lovely people.

Accommodation was beautiful and clean. The people were absolutely lovely. Great hospitality.

Cardele S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardele S

Baie vriendelike diens, ongelooflike waarde vir geld.

Ons het heerlik oornag in Hartedief. Die gasvrou(e) was uiters behulpsaam en vriendelik. Die kamer was ruim en gerieflik. In 'n rustige omgewing geleë. Ons sal definitief weer van Hartedief gebruik maak in die toekoms.

Christa J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Skoon. Netjies. Vriendelik. Uitstekend.

Ons gesin het vir 'n naweek by Hartedief gebly. Dit was heerlik en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon, netjies en baie gerieflik. Gaan beslis weer daar oorbly.

Marthie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie W

Absolute pleasure.

Highly recommended - loved out stay! Will come back.

Bettie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie D

Baie netjies en goed ingerigte plekkie.

Baie oulike plekkie.

Charlotte N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte N

A refreshingly charming and 'warm' stay.

For a wintry night's stay, all the trimmings to keep warm were on offer to us.

Tanya P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Skoon, netjies en knus.

Was baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies en die plekkie is toegerus met alles wat mens sal nodig hê vir 'n oornag. Daar is selfs LED-liggies indien die krag sou af wees. Baie tevrede met die plekkie.

Working On Fire (pty) Ltd L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Working On Fire (pty) Ltd L

Very comfortable.

Really friendly and accommodating people.

Cecile D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Uitstekende diens, waarde vir geld.

Ons het gevra vir moontlike braaigeriewe ook, en toe ons aankom was ons kamer reg en mooi, en die braaiplek baie gesellig. Baie lekker bed en heerlike beskuit ook.

Willem H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Gerrit en Juan is ongelooflik gasvry en baie vriendelik.

Gastekamer is gerieflik en stylvol in 'n stil omgewing. Naby aan NWU.

Aldorette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldorette S

Gerieflik, bekostigbaar en baie sentraal.

Ruim kamer met koffiestasie en bar fridge - skoon, netjies en bekostigbare akkommodasie wat baie sentraal is aan die Bult.

Christine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Wat 'n plesier. Als is so mooi en gerieflik.

Baie lekker gekuier, dankie julle.

Charmaine L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Very happy and so accommodating. Thank you.

Friendly and helpful. It was the perfect set up for what we needed.

Nicola V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Gerieflik, skoon en netjies.

Gawe mense met goeie diens geleë op n stil area maar steeds veilig en naby aan die besiger areas. Sal dit verseker aanbeveel.

Nicolette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Lafenis tydens 'n stresvolle atletiek byeenkoms.

Met onverwagse reën het ons gasvrou ons toegelaat om 'n paar uur langer te bly totdat my dogter deelgeneem het. Baie dankbaar.

Lorraine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine O

Lieflik, waarde vir geld.

Netjiese oornagverblyf, loopafstand van NWU. Lieflike area, pragtige gasheer en gasvrou! Definitief waarde vir geld.

Debbie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O

Vriendelike, gasvry, en hulpvaardig.

Ek en my man het by Hartedief oorgeslaap. Gasvrou was baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Het hartlike ontvangs gehad, kamer is mooi toegerus en die bed slaap heerlik. Is goed geleë, rustig en veilig. Sal definitief weer daar oornag.

Sanelle L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelle L

Heerlik gebly. Sal definitief weer daar oorslaap.

Heerlike stil omgewing en pragtige, skoon oornagkamers. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Amanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Pragtige kamers.

Baie vriendelik ontvangs en kamers is pragtig en netjies. Baie goeie kwaliteit beddegoed en heerlike beskuit.

Nadia B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

'n Vinnige oornag, maar 'n baie oulike plekkie en gemaklike bed na 'n lang dag op die pad.

Soos bo genoem, 'n vinnige oornag-slaapplek en baie gemaklik na 'n lang dag op die pad. Dit was maklik om te vind.

Lelanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V

Rustig.

Rustige atmosfeer in pragtige omgewing. Heerlike vars voorbereide ontbyt. Baie dankie!

Lizel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Gerieflik, netjies en skoon.

Sien sterre.

Albie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albie C

Moes oornag in Potch vir gradeplegtigheid.

Aankoms, goed ontvang. Eerste opmerkings, baie netjies, nodige goed in plek, selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag. Bed was ferm tog sag, lekker geslaap. Badkamergeriewe, lekker warm gestort, skoon. Ons het buite tyd van aankoms opgedaag en nog steeds vriendelik geakkommendeer.

Luchel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchel D

Oulike plek baie netjies.

Ons het baie lekker gebly alles wat ons nodig gehad het was daar. Was baie netjies en skoon.

Zelda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J

Goeie diens, lekker kamers en ontbyt.

Al wat teleurstelling was, was dat yskas stukkend was. Ons was daar vir atletiek en yskas is nogal belangrik vir water en koeldranke. Hulle het darem dat ons koue goed in huis se yskas sit. Dit is net nie so gerieflik nie en het te sleg gevoel om alles in yskas te gaan sit.

Johanita D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita D

Heerlik gekuier.

Baie vriendelik ontvang, het moeite gedoen om toe te sien dat daar 'n lig beskikbaar was tydens loadshedding.

Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Netjies en goeie waarde vir geld.

Gastekamer is goed geleë in stil deel van Potchefstroom. Kamer is baie netjies, met klein details soos gebottelde water asook vars melk in die yskas vir koffie.

Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Was vriendelik gegroet met aankoms, verblyf was heerlik.

Athista M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Athista M

Baie welkom gevoel.

Baie hulpvaardig en vriendelik.

Tlago K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tlago K

Home far away from home.

We slept comfortably so but in the morning we struggled to bath because there was no warm water.

Schalk J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk J

Netjies en skoon, vriendelike diens.

Ons het een nag oorgeslaap. Die kamer was perfek vir wat ons gesoek het en baie gerieflik en skoon. Ruim en lekker badkamer. Perfek vir iemand wat goeie waarde vir geld, oornagverblyf soek en in elk geval net oorslaap.

Marie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie P

Baie gemaklik.

Bed/matras van goeie gehalte. Vertrek ruim, asook die badkamer.

Derrick P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick P

Pleasant and relaxing.

Thank you for your kindness and hospitality.

Charniel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charniel V

Baie netjies en het baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly. Dit is bekostigbaar en almal is baie gasvry.

Louis S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Vriendelike diens.

By die ingang na ander kamers van buite. Raserig. Geen hangkas of laai vir klere.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Skoon en netjies.

Uitsuigwaaier in badkamer is noodsaaklik!

Este H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Baie oulike plek.

Baie moeite word gedoen om jou tyd daar so gasvry moontlik te maak. Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Santie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Hartedief is in 'n stil en veilige omgewing. Die verblyf is skoon en netjies, dit is smaakvol gemeubileer. Die gasvrou is vriendelik en dit lyk presies soos op die foto's. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Nico V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Perfek!

Baie goeie verblyf en sal weer van hulle gebruik maak.

Cecilia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Fantasties

Gasvrye mense. Kamers is pragtig en skoon. Dit word sterk aanbeveel.

Alinda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda S

Net oornagfasilitiet benodig.

Goeie waarde vir geld.

Frikkie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie H

Mens kan nie vir beter persoonlike diens vra nie.

Alles is waarde vir geld, ontbyt is 'n wenner.

Ruben R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben R

Baie velig en die mense is baie behulpsaam.

Baie luuks en bekostigbaar.

Anel T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel T

Netjiese oornag verblyf vir 'n egpaar.

Perfek geleë vir ouers met studente by die NWU.

Marina G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina G

Heerlik. Gasvryheid op sy beste.

Alles was skoon en netjies. Bed slaap heerlik en die kussings is van goeie gehalte.

Annabelle M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M

Waarde vir geld-verblyf

Baie gasvry ontvang, heerlik gebly. Skoon, netjies en bekostigbaar.

Suzette S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Skoon en netjiese oornaggeriewe

Ons is vriendelik ontvang. Verblyf was netjies en skoon. Alles wat nodig is vir gerieflike oornag. Naby aan die NWU-kampus.

Elize L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Pragtig en baie gasvry.

Kamer is pragtig. Baie vriendelike, gasvrye mense. Sal weer daar gaan bly.

Johan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Netjiese, gemaklike kamers.

Gerieflike, goed ingerigte kamers. Goeie, vriendelike diens.

Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elumpie E

Rustig en ontspanne.

Gulde ontvangs en kamer was skoon, gerieflik en netjies.

Jc D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc D

Mooi netjies en skoon.

Stil, mooi woonbuurt. Heerlike bed en skoon linne.

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang