Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartedief Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Maryna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Dit is 'n pragtige plek wat smaakvol gemeubileer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gizela V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gasvrye ontvangs. Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Urscha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heel aangenaam vir 'n oornag. Oulike plek met vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Veilig, skoon, ons gasvrou het uit haar pad gegaan. Naby NWU. Dit was 'n vinnige oornag, maar aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die gasheer het ons baie gehelp, en vir ons omgegee. Ons het baie lekker gebly! My vrou was siek en die gasheer het ons gehelp en ondersteun met haar baie omgee. Die linne was mooi skoon, ordentlik en het lekker geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lambertus Petrus F
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustig en lekker. Dit was 'n heel rustige plek, ek kon in vrede en stilte my werk doen en het baie lekker geslaap. Die badkamer is my gunsteling deel van die verblyf, baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lyk net soos die fotos, sal vir seker teruggaan. Baie lekker gebly. Die swembad was 'n verligting van 35 grade dag, plekke lekker koel en alles is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erns H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Goeie waarde, lekker plek. Ons het baie lekker gebly. Kommunikasie was fantasties en die geriewe presies soos beskryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Soos bo. Baie lekker, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oornag verblyf in die baie netjiese eenheid! Die eenheid is geleë in 'n veilige woonbuurt van Potchefstroom. Die eenheid is naby winkelsentrums, restaurante, Noordwes Universiteit, skole en ander vermaaklikhede. Die eenheid is skoon en netjies en ten volle toegerus met al die noodsaaklikhede. Ek sal die eenheid met vrymoedigheid vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang