Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartedief Gastekamers

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige dam-area geleë en bied 'n baie rustige, stil atmosfeer.

Die verblyf word in 'n verskeidenheid gastekamers en 'n selfsorg-eenheid gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Kwaliteit linne en handdoeke, asook die nodigste eetgerei, word voorsien. Boonop het die selfsorg-eenheid 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan die gasheer vra vir meer inligting oor ekstra aktiwiteite in en om die area.

Die verblyf is binne maklike bereik van die NWU-kampus, die botaniese tuine, Potchefstroomdam, die Mooirivier en die bekende Bult met sy koffiewinkels en restaurante. Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, MediClinic en Mooirivier Mall is almal binne 'n radius van 4 km.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marius K
Gesin met tieners
5.0
Lyk net soos die fotos, sal vir seker teruggaan. Baie lekker gebly. Die swembad was 'n verligting van 35 grade dag, plekke lekker koel en alles is net...
Sien meer
Okt 2024
Erns H
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde, lekker plek. Ons het baie lekker gebly. Kommunikasie was fantasties en die geriewe presies soos beskryf.
Sep 2024
Willem S
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Baie lekker, baie dankie!
Sep 2024
Leon P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag verblyf in die baie netjiese eenheid! Die eenheid is geleë in 'n veilige woonbuurt van Potchefstroom. Die eenheid is naby winkelsentru...
Sien meer
Sep 2024
Louise F
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker gebly en sal beslis weer kom! Ons het welkom en veilig gevoel. Kamers is gemaklik en mooi.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Hartedief Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang