Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartelus 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natallaan 25, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartelus 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hartenbos, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.

Ontspan op die ruim balkon met buitelug-eetplekke, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet en ideaal vir skemerkelkies.

Veilige parkeerplek bied gemoedsrus tydens jou verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Catherine M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Gerieflik, netjies, skoon en baie goed geleë. Lekker en gerieflik gebly. Netjies en skoon. Deon was baie behulpsaam.
Jan 2025
Christiaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Netjies en skoon en goed geleë.
Des 2024
Michelle K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker en sonder kommer. Was baie gerieflik. Was netjies en skoon en maklik om rond te beweeg.
Nov 2024
Louis V
Saam met vriende
4.8
Ideale verblyf met vriende. Dit was heerlik. Dit het aan al ons behoeftes voldoen.
Feb 2025
Roelf J
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker plekkie. Baie mooi plekkie. Baie skoon en netjies en lekker braai en groot TV. Sal beslis weer daar bly, was baie lekker.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Larize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Port Natallaan 25, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartelus 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natallaan 25, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb25741f3273e7141ea571a150479b3769f1fe5097e296c39e80a4af4f75d8d89a4f7d38286055c2bc3be26d8f6e3fc25b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 25 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.134195666228 22.106786110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang