Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos @ Roodewal

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos @ Roodewal
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anneline B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Rustig, heerlik en ontspannend.

Dit was 'n lieflike verblyf met 'n heerlike opset in die huis. Ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie plek. Ek het lekker gebly en alles wat ek nodig gehad het, was daar.

Lientjie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V

Stil en rustig voor die storm van die vakansiegangers.

Baie dankie vir 'n lekker skoon en netjiese verblyf in Hartenbos @ Roodewal. Pragtige uitsig vanaf die stoepe op boonste vlak. So effe te ver van die strand, maar die netjiese plek het opgemaak vir dit.

Barry K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry K

Very comfortable.

Everything was new and worked perfectly. The TV was an added bonus.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewalweg 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa039e93c2af6def71363de171099e37010161235c415269c61cd23d46b77c36943bf6bdfb11829d4390ad804b06821d87489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 9 Roodewal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130973594377 22.111239293254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang