Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos @ Roodewal

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Anneline B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Rustig, heerlik en ontspannend. Dit was 'n lieflike verblyf met 'n heerlike opset in die huis. Ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie plek. Ek het lekker gebly en alles wat ek nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Stil en rustig voor die storm van die vakansiegangers. Baie dankie vir 'n lekker skoon en netjiese verblyf in Hartenbos @ Roodewal. Pragtige uitsig vanaf die stoepe op boonste vlak. So effe te ver van die strand, maar die netjiese plek het opgemaak vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry K
Kort verblyf
4.6
Nov 2023

Very comfortable. Everything was new and worked perfectly. The TV was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewalweg 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa039e93c2af6def71363de171099e37010161235c415269c61cd23d46b77c36943bf6bdfb11829d4390ad804b06821d87489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 9 Roodewal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130973594377 22.111239293254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang