Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos - Hexrivier 102

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jan 2025 tot 23 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos - Hexrivier 102 is in Hartenbos geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n ontspannende vakansie naby die see soek.

Dié woonstel op die grondverdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier en 'n wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n klein omsetter wat die TV tydens beurtkrag aan die gang hou.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan of tyd by Hartenbos Seefront deurbring wat minder as 500 m ver is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Joey D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike plekkie, baie sentraal. Rustig. Wonderlike plekkie, baie sentraal. Lieflike eienaar.
Feb 2025
Suzanne T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker vakansie vibe met alles wat jy nodig het en stapafstand van die see! Ons het baie lekker gebly. Hartenbos is 'n heerlike vakansiedorp. Woonstel...
Sien meer
Jan 2025
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Baie dankie, alles was perfek en netjies, alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar bly, baie skoon met goeie diens...
Sien meer
Sep 2024
Raymond D
Gesin met tieners
5.0
Sal my weer daar sien. Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker gesinsvakansie. Loopafstand van strand. Puik waarde.
Sep 2024
Pieter V
Gesin met klein kinders
5.0
Very great stay. Family had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos - Hexrivier 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA036dda2140b19437f6ff52722961a4423d6ce6be21acb77c91684a0c1012b183e408ea80bd46955c84fadccd37021e8637ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Corner of Oranje and Swellendam Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.12823411194 22.112856013268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang