Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Die mooiste plekkie ons het verskriklik lekker gebly in die mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Dankie Lana. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Melanie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike kuier in 'n pragtige plekkie! Letjiesbos 101 bied alles wat 'n seevakansie nodig het en meer! Van genoeg warm komberse vir wintersaande, tot gloeilampies vir beurtkrag. Dit spreek boekdele van eienaars wat werklik uit hul pad uit gaan om gaste welkom en gemaklik te laat vakansie hou. Uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop om jou gou weer te sien!

Henk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was heerlik! Hartenbos is al deel van my lewe vandat ek kan onthou. Altyd met die trein gery tot daar met vrypas wat vir spoorwegwerkers beskikbaar was. Ons het letterlik Hartenbos se groei beleef. Van Spoorwegstrand tot die groot ontwikkeling tans. Daar is baie memories van kindwees, tot getroud en met my kinders ook daar vakansie gehou. Groot lekkerte was om met die Dias Express te kon ry om net weer iets van kindwees te ervaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Hi Ronel, bly ons kon deel wees van die memories! Kom kuier gou weer.

Sonja V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Will definitely stay here again! Very comfortable and quiet, safe space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop ons sien julle binnekort weer.

Suanita B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Voel soos "huis" en so goed ingerig. Die plek is 100% toegerus en so netjies, veilig en naby alles! Definitief 'n aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Baie dankie vir die terugvoer, Suanita! Ons waardeer dit en sien uit om jou weer te akkomodeer!

Santi C
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Heerlik rustig, goed ingerig, alles wat nodig is. Vir die doel van die besoek was hierdie alles wat ons nodig gehad het. Eddie het ons met vriendelikheid gehelp met wat nodig was. Ek sal hierdie akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Dankie Santie! Hoop julle kom gou weer kuier!

Cobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Dit was 'n wonderlike ondervinding. Die verblyf was skoon en naby al die nodige winkels sonder om in verkeer te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Baie dankie vir positiewe terugvoering Cobus. Bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer binnekort.

Babsie P
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Lieflike akkommodasie. Die akkommodasie was bekostigbaar en net soos aangedui.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Babsie. Ons waardeer en hoop ons sien julle weer binnekort.

Riette G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Die plekkie was baie mooi ingerig en baie oulik versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Baie dankie vir terugvoering. Waardeer en kom kuier maar weer.

Tessa N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Jy sal nie spyt wees nie. Die eienaars is uiters behulpsaam. Die plekkie goed ingerig met alles wat nodig is. Dit was pynlik netjies. Ons sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Gare, Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5f66b061ecc0cad373fe6fe891d7054b7bde224370005c92c176cebccef725c0ef389e1006a28e91bcae70fa1406877256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 La Gare Swellendam Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.129443717555 22.110719301575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang