Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lana D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana D

Wonderlik.

Die mooiste plekkie ons het verskriklik lekker gebly in die mooi plekkie.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Dankie Lana. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Melanie O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O

Heerlike kuier in 'n pragtige plekkie!

Letjiesbos 101 bied alles wat 'n seevakansie nodig het en meer! Van genoeg warm komberse vir wintersaande, tot gloeilampies vir beurtkrag. Dit spreek boekdele van eienaars wat werklik uit hul pad uit gaan om gaste welkom en gemaklik te laat vakansie hou. Uitstekende diens!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop om jou gou weer te sien!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Henk L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Was heerlik!

Hartenbos is al deel van my lewe vandat ek kan onthou. Altyd met die trein gery tot daar met vrypas wat vir spoorwegwerkers beskikbaar was. Ons het letterlik Hartenbos se groei beleef. Van Spoorwegstrand tot die groot ontwikkeling tans. Daar is baie memories van kindwees, tot getroud en met my kinders ook daar vakansie gehou. Groot lekkerte was om met die Dias Express te kon ry om net weer iets van kindwees te ervaar!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Hi Ronel, bly ons kon deel wees van die memories! Kom kuier gou weer.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Will definitely stay here again!

Very comfortable and quiet, safe space.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop ons sien julle binnekort weer.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Suanita B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suanita B

Voel soos "huis" en so goed ingerig.

Die plek is 100% toegerus en so netjies, veilig en naby alles! Definitief 'n aanwins.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Suanita! Ons waardeer dit en sien uit om jou weer te akkomodeer!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Santi C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santi C

Heerlik rustig, goed ingerig, alles wat nodig is.

Vir die doel van die besoek was hierdie alles wat ons nodig gehad het. Eddie het ons met vriendelikheid gehelp met wat nodig was. Ek sal hierdie akkommodasie aanbeveel.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Dankie Santie! Hoop julle kom gou weer kuier!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Cobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Dit was 'n wonderlike ondervinding.

Die verblyf was skoon en naby al die nodige winkels sonder om in verkeer te sit.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering Cobus. Bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer binnekort.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Babsie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie P

Lieflike akkommodasie.

Die akkommodasie was bekostigbaar en net soos aangedui.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Babsie. Ons waardeer en hoop ons sien julle weer binnekort.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Riette G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette G

Uitstekend.

Die plekkie was baie mooi ingerig en baie oulik versier.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Waardeer en kom kuier maar weer.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Tessa N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa N

Jy sal nie spyt wees nie.

Die eienaars is uiters behulpsaam. Die plekkie goed ingerig met alles wat nodig is. Dit was pynlik netjies. Ons sal beslis terugkeer.

Helanie W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Gerieflik, netjies en uitstekende ligging.

Dis die derde keer wat ek en my familie by Letjiesbos gaan oorbly en dis elke keer net lekkerder as die vorige keer. Dis gerieflik, veilig en naby die markies en strand. Dis op die grondvloer en perfek vir ouer kuiergaste. Letjiesbos is netjies en baie gerieflik ingerig. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer!
Dit is so lekker om te hoor dat julle die kuier geniet het en ons hoop om julle net weer en weer en weer te sien.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Rene H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Baie lekker. Goed geleë en goed toegerus.

Die eenheid is baie netjies en besonders goed toegerus.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om julle weer te huisves.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Wilma N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma N

Die eenheid was baie netjies en skoon en baie naby aan die strand.

Letjiesbos 101 is 'n netjiese 3 slaapkamer en 2 badkamer eenheid. Al die nodige geriewe is in die eenheid, behalwe vir 'n waaier (dit was baie warm), besem/stofsuier en strykyster. Ons het die kuier egter baie geniet en bedank Hettie vir die warm verwelkoming by die eenheid.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Wilma, asook die gedeeltes waar ons kan verbeter. Daar is wel n besem en strykyster, maar ons sal seker maak dat ons die gaste wys waar dit gebere word en ons neem ook kennis van julle voorstel vir n waaier. Baie dankie vir die resensie en waardevolle terugvoer en sien uit daarna om julle weer te ontvang, met n waaier.
Groete

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
André G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André G

Very nice.

I will go back there again.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te huisves.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Crystelle E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystelle E

Veilig, skoon.

Alle reëlings is effektief, geen onsekerheid, van ligging tot sleutel.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet en hoop om julle binnekort weer te ontvang.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Mariaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Netjies en volledig toegerus.

Die woonstel is gerieflik toegerus en het 'n onderdakbraai vir koue aande.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle binnekort weer daar te ontvang.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Marlene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Perfek.

Die plekkie het alles in wat nodig is om 'n vakansieverblyf die moeite werd te maak.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Marlene. Ons waardeer dit opreg en bly dat julle die kuier geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete Annelie

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Francois V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dit is loopafstand van waar jy wil wees.

Dit was ons 2 de bespreking. Die terugvoering wat jy kry is uitstekend.

Louise S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Heerlik gekuier.

Ons het die verblyf baie geniet. Daar is alles wat nodig is en die plek is pynlik netjies en skoon binne. Sal dit beslis aanbeveel.

Rene V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Very neat, comfortable and well equipped.

We enjoyed our stay at 101 Letjiesbos and would highly recommend this holiday apartment. We were 6 adults with a 5 month old baby and we found the apartment to be well equipped with everything we needed to make our stay comfortable and relaxing.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Rene, thank you so much for your visit at Letjiesbos. We enjoyed hosting you and we hope that you will visit again in the near future. Thank you for your detailed and positive feedback on your review and wishing you a Happy 2020!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Helanie W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Heerlik gekuier by Letjiesbos!

Dis 'n baie veilige en gerieflike woonstel en ons sal beslis weer daar gaan bly. Dis besonders skoon en netjies en ontvangs is vriendelik.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Beste Helanie,

Vreeslik dankie dat julle weer vir ons kom kuier het en die positiewe terugvoer ontvang. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle vinnig weer te huisves.

Groete
Hettie en Annelie

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Helanie W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Baie stil en rustige woonstelblok.

Ons het vreeslik lekker gebly in Letjiesbos. Dis besonder goeie waarde vir geld en baie gerieflike verblyf.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop pm julle weer binnekort te huisves!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Deon V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Waarde vir geld en goed geleë.

Was baie goed verwelkom by Letjiesbos 101. Als was voldoende in die woonstel en was baie netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel vir enige een wat lekker vakansie wil hou.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Deon, baie dankie vir die goeie resensie en bly dat julle die tydjie geniet het by Letjiesbos.
Ons sien julle hopelik sommer vinnig weer.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Eswe S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eswe S

Baie lekker.

Die plek was baie skoon en netjies, sal weer daar bly!

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie. Waardeer die terugvoer en bly julle het dit geniet!
Sien uit om julle weer te akkomodeer.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Lorraine F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine F

Alles was perfek, skoon en baie gerieflik. Baie mooi eenheid . Sal definitief dit aanbeveel.

Die eenheid is baie netjies met baie mooi dekor. Ons het die grondvloer eenheid waardeer vir die person in ons groep wie baie moeilik stap. Die extra badkamer was baie gerieflik vir 5 persone wat daar gebly het. Die eenheid is baie veilig met die 3 sekuriteitsdeure. Ons het nie gebraai nie, maar waardeer dat daar 'n braaiplek beskikbaar was onder 'n dak ingeval van reën en wind. Baie aandag na detail in die woonstel en ons het ons tyd daar baie geniet.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Lorraine.
Hoop ons sien julle binnekort weer.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Pieter D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Dit was goed en baie lekker.

Dit was 'n heerlike verblyf met my vrou en swaer en sy vrou.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie, Pieter vir die terugvoer en resensie. Ons is bly dat julle die kuier geniet het en lekker kon rus. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Madelein M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Skoon, netjies en goed toegerus!

Ons sal Letjiesbos 101 vir almal aanbeveel. Dis gerieflik, netjies, skoon en goed toegerus met als wat jy nodig het. Goed geleë naby als en veilig vir klein kindertjies. Dankie Hettie en Annelie dat julle ons so vriendelik ontvang het en seker gemaak het ons het als wat ons nodig het.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Madelein, vreeslik dankie vir die terugvoer en goeie resensie. Ons is bly dat julle die kuier geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Kobus L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Ons het baie lekker gebly!

Die woonstel was baie skoon en netjies en alles wat ons benodig het was daar. Die eienaars was baie behulpsaam en ons was wonderlik ontvang. Baie dankie dat ons in julle huis kon bly, dit was vir ons baie lekker.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle die kuier geniet het, al was dit so 'n koue en nat naweek. Hoop om julle gou weer te sien.

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R958
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Gare, Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5f66b061ecc0cad373fe6fe891d7054b7bde224370005c92c176cebccef725c0ef389e1006a28e91bcae70fa1406877256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R958 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 La Gare Swellendam Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.129443717555 22.110719301575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang