Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 61 resensies vir Hartenbos Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alexia D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia D

Lekker, gemaklik, tuis.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel het alles ingehad en was baie netjies. Beddegoed was silwerskoon. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.

Deon B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Netjiese plek en naby aan alles.

Alles wat jy nodig het vir wegbreek by die see.

Danischa T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danischa T

Uitstekend.

Ligging perfek. Skoon. Ek kan net goeie goed spreek oor die plek️.

Sonja T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Fantasties.

Georganiseerd. Netjies. Altyd beskikbaar vir vrae. Baie dankie vir uitstekende diens.

Leandra G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G

Gesinsvakansie.

Die woonstel is goed toegerus, netjies en skoon. Die woonstel is stapafstand van die hoofstrand, winkels, restaurante en die ATKV-aktiwiteite. Ons kan Hartenbos Accommodation beslis vir enige iemand aanbeveel. Ons het heerlik gebly!

Lizelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle T

Fantasties.

Akkommodasie was netjies en woonstel was op n veilige ligging. Die dame by wie ons die sleutel gekry het was vriendelik. Ons sal beslis weer terug gaan.

Olive T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive T

Pragtige en netjiese woonstel.

Bessie se diens was puik. Sy het my 'n dag voor ons vertrek en met aankoms goed inlig aangaande verblyf. Die woonstel, Voëlgeraas, was ten tye van aankoms gereed vir ons. Dit was netjies en pragtig. Alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel. Geen geraas in kompleks nie. Loopafstand van ATKV-sentrum en winkels en see. Baie dankie Bessie vir jou puik diens. Sal definitief weer na die woonstel gaan.

George S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Dit was baie lekker, net te kort.

Ons het so lekker gebly dat ons sommer 'n ekstra dag vertoef het. Weer het saamgespeel en die gees was opgewonde en lekker.

Lenel T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel T

Gerieflik.

Goed ingerig en netjies.

Barbara B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Heerlik heerlik!

Tweede keer dat ek in die woonstel bly en sal weer teruggaan. Dis gemaklike loopafstand vanaf die sentrum en see en mens voel heel veilig daar. Dit is in ’n stil omgewing en daar was geen geraas van die ander inwoners nie. Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat nodig is en is baie netjies.

Rudy K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy K

Baie lekker en baie gemaklik!

Die woonstel is baie naby aan die see en baie vir die kinders om te doen, kan lekker rus ook, baie stil area in die af seisoen.

Francois V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Blyplek fantasties, loopafstand. Gaan beslis in 2021 terug.

Baie skoon en veilige plek.

William S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Baie netjies en skoon.

Bessie, ons gasvrou, baie behulpsaam.

Henk V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Lekker lekker.

Goeie waarde vir geld. Daar sal dalk net in die toekoms gekyk moet word na veiliger parkering. Stort kort aandag.

Sanet D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Baie lekker!

Ons het baie lekker hier gebly. Sentraal genoeg om te kon stap na die strand. Uitstekende diens by eienaar en opsigter gekry. Woonstel was skoon en netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Ons tiener van 16 en kleinding van 5 was albei ook baie beïndruk. Ons sal vir seker weer bespreek.

Illse V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse V

Very clean and well equipped accommodation.

We had a very nice stay. Everything you might need are available. Thanks for lovely accommodation.

Sidney Christopher G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney Christopher G

Fantasties.

Het al baie by die woonstelle verby gery en nooit gedink ek sal daar kom slaap nie. Was ons verras toe ons daar instap! Regtig 'n mooi en stil plek.

Marius P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Ons het dit geniet.

Binne stapafstand van alles. Veilige parkering. Dit is 'n baie stil woonbuurt wat ons die kans gegun het om te ontspan. Die ontvangs was eersteklas. Die geriewe was eersteklas.

Morne O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O

Uitstekend.

Vriendelik verwelkom deur Bessie, aangename persoon. Hulp was binne minute uitgesorteer toe ons bel. Derick, dankie ook vir jou aangename vriendelike persoonlikheid.

Odette O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette O

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, sentraal geleë, skoon, netjies en waarde vir geld.

Marina M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

Ons het baie lekker gekuier.

Baie sentraal geleë - tog baie veilige en rustige omgewing. Skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die braai op die balkon is 'n bonus.

Johanna M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Baie gerieflik, goed geleë en waarde vir geld.

Al die geriewe was daar, die beddens slaap lekker en die verblyf is binne loopafstand van die winkels en speelpark terwyl dit tog in 'n stil en rustige omgewing geleë is. Dit is baie bekostigbaar. Ek beveel dit graag aan.

Karien G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Regte gesinsvakansie.

Ons het heerlik vakansie gehou in Hartenbos, want daar is so baie om te doen met die kinders. Die woonstel was goed toegerus, skoon en sentraal geleë. Die gasvrou het ook uit haar pad gegaan om ons te help waar sy kon. Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Chris H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Was tevrede en het dit geniet.

Sien sterre.

Tanya D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Lekker plekkie.

Ons het lekker gebly in die woonstel.

Danischa T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danischa T

Asemrowend.

Baie skoon netjies en laat jou tuis voel. Waarde vir jou geld. Sal baie beslis weer gaan inloer.

Deon G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G

Great en gemaklike.

Bessie was behulpsaam en so ook die eienaar so ons sal weer bespreek.

Marilise L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise L

Baie lekker!

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Juanita G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G

Baie lekker gebly.

Baie mooi en netjiese plek. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Bessie was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer gebruik maak van die plekkie. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Monique J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Baie vreedsaam en ontspanne.

Die verblyf was baie netjies en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was baie rustig en vermaak en winkels is naby.

Heindrich V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich V

Rustige, skoon gemaklike verblyf.

Die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon. Sentraal geleë, loopafstand vanaf die see en winkelkompleks. 'n Ekstra bonus is 'n toesluitmotorhuis, so jou voertuig staan nie in die son nie.

Johnny V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V

Woonstel het ons stoutste verwagtinge oortref.

Ons was waarlik verras met hierdie skoon en netjiese woonstel. Dit het kompleet gevoel asof dit ons eie tuiste is - goed toegerus met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis in die toekoms weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Johan G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Baie lekker.

Kort afstand van winkelsentrum. Bly baie lekker daar, geen geraas of enige steurings.

Cornelle G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle G

Heerlik.

Ons het dit baie geniet. Die reëlings was baie goed. Maklik die plek gekry. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet. Sal beslis weer die woonstel bespreek en gou weer daar vakansie gaan hou.

Ansie W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W

Heerlike vakansie gehad.

Baie dankie aan Bessie Barnard en Derick vir die heerlike vakansie wat ons gehad het. Alle reëlings was puik. Sal weer daar wil gaan vakansie hou.

Lodewyk D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk D

Baie goed toegerus vir die vakansieganger en met goeie meubelment.

Baie aangename verblyf-oord en baie goed geleë vir inkopies en vir besoek aan die strand en swem gerief en selfs besoek aan die watervermaak in nabygeleë oord vir persone wat nie in die see wil baai nie.

Charel D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Was baie lekker.

En was baie behulpsaam.

Leonie R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie R

Heerlike, rustige gesinswegbreek.

Pragtige, skoon woonstel met baie voordele, wasmasjien, tuimeldroër, ens. Sal werklik weer daar gaan bly.

James T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James T

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar.

Ons het lekker gebly, die woonstel is lekker ruim, en was mooi skoon met ons aankoms. Lekker stil area. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Merle M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Merle M

Dit was baie rustig en veilig, woonstel baie netjies.

Baie dankie vir 'n netjiese wel toegeruste woonstel. Ons het dit baie geniet. Die rustigheid en veiligheid.

Christie K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie K

Baie goed toegerus en veilig.

Oud en jonk kan saam bly in gemak, alles wat jy nodig het is binne loopafstand.

Ansie W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W

Wonderlik.

Baie dankie vir 'n heerlike vakansie in 'n netjiese skoon en volledige toegeruste woonstel. Baie dankie ook aan Bessie en Derick vir hulle vriendelikheid. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en ons beveel enige een aan om dieselfde te doen. Weereens baie dankie.

Morne K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Waarde vir geld!

Goed geleë en goeie waarde vir geld.

Maryke D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Gerieflik.

Woonstel is goed ingerig en bevat als wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar gaan bly. Was 2de keer daar. Baie tevrede!

Lubuyo T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lubuyo T

Perfect.

On behalf of the people I booked for. They told me they were so thankful and the hospitality they got from the landlord was excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek.

Namens die mense vir wie ek die bespreking gemaak het. Hulle het vir my gesê dat hulle baie dankbaar was en die gasvryheid van die gasheer was uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leonie S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Die plekkie was baie skoon, en het al die geriewe gehad wat nodig was.

Ons is goed ontvang deur Betsie, en sy was baie hulpvaardig. Ons het 'n lekker verblyf gehad, die plekkie het nie see uitsig nie, maar dit het ons vooraf geweet. Ons het baie lekker gebly.

Carey J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carey J

Gemaklike verblyf.

Woonstel bespreek vir 4 persone vir 2 aande. Baie lekker woonstel. Lekker braai op die stoep. Een slaapkamer het 'n dubbelbed, ander slaapkamer twee enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitkamer. Klein TV met net SABC en eTV. Kombuis is goed toegerus. Neem eie beddegoed en handdoeke, neem ekstra toiletpapier. Nie as sulks loopafstand van die strand af nie. Waarde vir geld akkommodasie.

Lucinda W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda W

Sterk aanbeveel.

Die woonstel is in goeie toestand, mooi uitsig vanaf die woonstel. Baie gemaklik sal beslis aanbeveel.

Shaneen B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen B

Gemaklik!

'n Gemaklike woonstel met genoeg spasie.

Nellie A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie A

Baie aangename verblyf!

Netjiese, bekostigbare verblyf met basies alles wat nodig is vir vakansie-akkommodasie. Die terugvoering met reëlings en plek aanwysings was baie goed. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel aan ander.

Cornel M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Baie lekker gebly; die plek is goed ingerig en ruim.

Baie lekker gebly! Derick en Bessie was baie behulpsaam. Die woonstel is goed toegerus; sal weer daar tuis gaan.

Henk V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk V

Lekker gebly alhoewel daar sekere tekortkominge was.

Die eenheid se vloer kort 'n behoorlike skoonmaak met 'n sterk oplossing van suikerseep. Stoofplate moet skoongemaak word van alle roes en met gewone kookolie gesmeer word na skoonmaak om roes te voorkom. Die badkamer het 'n snaakse reuk aan hom gehad wat glad nie lekker is nie. Verder was die blyplek netjies. Die kontakpersoon het net geskitter in haar afwesigheid.

Engela H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Engela H

Ruim woonstel met genoeg pakplek.

Woonstel was baie netjies en skoon, wasmasjien was buite werking so dit was ongerieflik, verder nie klagtes, sal weer van hulle gebruik maak!

Theo O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo O

'n Gerieflike en huislike atmosfeer!

Bessie (die gasvrou) is 'n baie aangename mensie en Derrick, ons het heerlik uitgerus in jou woonstel. Ons gaan definitief weer gebruik maak daarvan.

Salome L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L

Heerlik!

Die woonstel was skoon en netjies en alles was daar. Ons het so lekker gekuier en die stoepie was 'n heerlike lafenis om in die sonnetjie te sit. Die kompleks was baie stil en rustig en ons het heel veilig gevoel. Baie dankie dat ons net kon afpak en rustig verkeer!

Carina F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F

Baie lekker en netjiese verblyf.

Hoewel mens nou nie op die see uitkyk nie, is die woonstel so netjies en goed ingerig dat mens die uitsig nie te veel mis nie, en dit help dat dit so naby aan alles is.

Naomi V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Meer as voldoende!

Netjies en bekostigbaar!

Johan B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Heerlik gebly.

Baie dankie vir jou moeite en hulpvaardigheid.

Angela J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela J

Excellent! All communication was by SMS or email, which is great when I am dealing with 5 kids.

We were close to leisure places. Left on our own to book in & out and had an excellent stay. Mid week & out of season special was marvelous & suits us. All meals were takeaways or eaten out and we found a few specials. Would love to stay longer next time and there will be a next time. So see you in 2015.

A.j. V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A.j. V

The price for our mid week stay was the best.

Everything at the accommodation was in order and clean.

Lizette V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Gemaklik en gerieflik, daar was alles wat jy nodig gehad het!

Goeie waarde vir geld!

Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb63b2219792a50c8f39eef80d495a1571943bfad1cf1e143ccfe140f86e7155f6fd2979faa3e69cd812bdf3189e0e7b50f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 Swellendam Ave Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.128693019063 22.111651745372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang