Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Alexia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Lekker, gemaklik, tuis. Ons het heerlik gebly. Die woonstel het alles ingehad en was baie netjies. Beddegoed was silwerskoon. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Lang verblyf
4.4
Jan 2023

Netjiese plek en naby aan alles. Alles wat jy nodig het vir wegbreek by die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danischa T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Uitstekend. Ligging perfek. Skoon. Ek kan net goeie goed spreek oor die plek️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties. Georganiseerd. Netjies. Altyd beskikbaar vir vrae. Baie dankie vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Gesinsvakansie. Die woonstel is goed toegerus, netjies en skoon. Die woonstel is stapafstand van die hoofstrand, winkels, restaurante en die ATKV-aktiwiteite. Ons kan Hartenbos Accommodation beslis vir enige iemand aanbeveel. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Fantasties. Akkommodasie was netjies en woonstel was op n veilige ligging. Die dame by wie ons die sleutel gekry het was vriendelik. Ons sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olive T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Pragtige en netjiese woonstel. Bessie se diens was puik. Sy het my 'n dag voor ons vertrek en met aankoms goed inlig aangaande verblyf. Die woonstel, Voëlgeraas, was ten tye van aankoms gereed vir ons. Dit was netjies en pragtig. Alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel. Geen geraas in kompleks nie. Loopafstand van ATKV-sentrum en winkels en see. Baie dankie Bessie vir jou puik diens. Sal definitief weer na die woonstel gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Dit was baie lekker, net te kort. Ons het so lekker gebly dat ons sommer 'n ekstra dag vertoef het. Weer het saamgespeel en die gees was opgewonde en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenel T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2021

Gerieflik. Goed ingerig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Heerlik heerlik! Tweede keer dat ek in die woonstel bly en sal weer teruggaan. Dis gemaklike loopafstand vanaf die sentrum en see en mens voel heel veilig daar. Dit is in ’n stil omgewing en daar was geen geraas van die ander inwoners nie. Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat nodig is en is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb63b2219792a50c8f39eef80d495a1571943bfad1cf1e143ccfe140f86e7155f6fd2979faa3e69cd812bdf3189e0e7b50f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 Swellendam Ave Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.128693019063 22.111651745372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang