De Branders 9
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Petro N - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties!
De Branders 9 se terugvoer
Hi Petro, baie dankie vir jou mooi terugvoer, dit word baie waardeer. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer, julle is baie welkom. Groete, De Branders 9
Lyndi S - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by De Branders 9 - kan dit definitief aanbeveel.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Lyndi, baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9
Jaco M - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Jaco, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer as julle 'n blaaskans nodig het. Groete De Branders 9
Hester L - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier en verblyf was onverbeterlik.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Hester, dit is so lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd op Hartenbos geniet en dat ons 'n bydrae kon lewer. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9
Celeste B - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing stay, we will definitely come again.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Celeste, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is altyd dankbaar wanneer ons hoor dat ons gaste tevrede is. Baie dankie vir die ondersteuning, en kom gerus weer kuier - julle is altyd welkom. Groete, De Branders 9
Annabelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Annabelle, ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was. Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is. Groete, De Branders 9
Magda N - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Magda, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9
Tanya H - Mei 2024
Algehele gradering
Soos bo.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Tanya, baie dankie vir jou ondersteuning, ons is baie bly jy het jou kuier geniet. Kom kuier gerus weer as jy na Hartenbos verlang. Groete, De Branders 9
Herman B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike plek.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Herman, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd op Hartenbos geniet het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is. Groete De Branders 9
Zuretha V - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik met mooiste uitsig!
De Branders 9 se terugvoer
Hi Zuretha, baie dankie vir jou pragtige boodskap, ons waardeer dit. Dit is so bevredigend as ons hoor ons gaste was tevrede. Baie dankie dat julle De Branders 9 gekies het, dit word baie waardeer. Onthou julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Leandri D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
De Branders 9 se terugvoer
Hi Leandri, baie dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit baie. Dit is so lekker om te hoor dat julle die tyd op Hartenbos geniet het en dat julle tevrede was. Nogmaals baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Lezil W - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, modern en vriendelike diens.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Lezil, baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede. Baie dankie vir die ondersteuning, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Willem Francois Blignaut M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie ontspanne met 'n skoon eenheid.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Marie, ons is baie dankbaar julle het julle tyd geniet. Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Japie V - Jul 2023
Algehele gradering
Die eenheid was uitstekend en baie goed toegerus.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Japie, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word waardeer. Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer. Ons is baie jammer oor die hysbak, ons verstaan die ongemak. Hulle is besig met herstelwerk, en hopelik is dit spoedig, want dis vir almal 'n probleem. Groete, De Branders 9
Sandra Van Der Merwe V - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Alles was soos geadverteer.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Sandra, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier, en ook die uitsig kon waardeer. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Danie B - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing location. Great value for money.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Danie, ons is baie bly julle het julle tyd op Hartenbos geniet en dat die uitsig kon bydrae dat julle 'n lekker tyd gehad het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Jacques V - Sep 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Luita V - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Luita,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word baie waardeer.
Ons is baie bly julle het julle kuier geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
De Branders 9
Lukas G - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese woonstel. Dankie vir al die ekstras. Ons het heerlik gekuier. Dankie.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Lukas, ons is baie bly dat julle die tyd in Hartenbos geniet het. Altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede. Baie dankie dat julle ons ondersteun het, en julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete De Branders 9
Carine C - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Carine, ons is dankbaar julle het lekker gekuier. Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word baie waardeer. Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9.
Madeleine S - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning location and view, good value for money.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Madeleine, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het julle langnaweek geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9.
Ilana G - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, lieflike woonstel.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Ilana, dit is altyd lekker om te hoor julle het lekker gekuier, en die pragtige uitsig kon bewonder. Baie dankie vir die mooi woorde en julle is altyd welkom. Groete De Branders 9
Debbie K - Mei 2022
Algehele gradering
Die kuier was net te kort maar baie gerieflik en sentrale ligging.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Debbie, ons is bly dat julle die kort kuier op Hartenbos kon geniet het. Julle is meer as welkom om weer te kom. Groete De Branders 9
Azetta D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Azetta, ons is bly dat julle die kuier geniet het, en ook die uitsig kon waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Annie L - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik heerlik.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet. Ons is so bevoorreg om daardie see uitsig met ons gaste te deel. Julle is altyd welkom.
Johan G - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik by De Branders gekuier.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Johan, dit is net 'n voorreg om dit alles met julle te kon deel. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd geniet. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9.
Ann L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
De Branders 9 se terugvoer
Hi Ann, baie bly om te hoor dat julle die ruskans kon geniet het, julle is altyd welkom. Groete De Branders 9
Elizna D - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
De Branders 9 se terugvoer
Hi Elizna, baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9
Tertia V - Mei 2021
Algehele gradering
Hierdie is beslis 'n plekkie wat ek as 'n besliste "favourite" merk en weer sal teruggaan.
Lees meerDe Branders 9 se terugvoer
Ons is innig dankbaar vir die positiewe terugvoer, dankie Tertia. Julle harte is veilig op Hartenbos, kom kuier gerus weer!
Zelda S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties, dis netjies, gerieflik en op die strand, voel of jy konstant op die strand sit, sal altyd daar wil bly.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie, Zelda. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom.
Anita B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Anita. Ons is baie bly julle het julle kuier geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
De Branders 9-Span.
Darius V - Jan 2021
Algehele gradering
Een lekker kuier.
De Branders 9 se terugvoer
Dit is so lekker om te weet julle het die kuier geniet, Darius. Ons sien baie uit om julle weer te verwelkom. Hopelik is daar nog baie om te vertel.
De Branders 9-Span
Elbe T - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging en alle geriewe wat jy nodig het!
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dankbaar dat julle dit geniet het, en dat ons daardie pragtige see uitsig met julle kon deel.
Irma D - Jul 2021
Algehele gradering
Nader aan die breek van branders kan jy nie kom. Pragtige uitsig
De Branders 9 se terugvoer
Ons is baie bly dat julle as gesin julle tyd op Hartenbos kon geniet het. Ons is bevoorreg om daardie pragtige see uitsig met julle kon deel.
Janine S - Mei 2021
Algehele gradering
Gesinskuier vir byeenkoms.
Lees meerZanett V - Mrt 2021
Algehele gradering
Bed heeltemal te groot vir tipe kamers (veral die een), beweegspasie is min, asook bedkassie net groot genoeg vir 'n klein lampie agv die 2 beddens wat aanmekaar geskuif is (foon moes binne laai).
Janine V - Jun 2021
Algehele gradering
Die plekkie is netjies, met ’n pragtige see-uitsig. Ons het baie lekker gebly.
Charl D - Des 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie! Ons is so bly die ruskans het julle goed gedoen. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Die De Branders 9-span
Hannes M - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike woonstel, uitstekend toegerus.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Hannes. Dit is altyd 'n riem onder die hart om te hoor dat ons gaste tevrede en gelukkig was met ons eenheid. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Karen.
Elzaan F - Nov 2020
Algehele gradering
Mooiste see-uitsig.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie Elzaan, ons is so bly julle het lekker gekuier en het in alles in orde gevind. Ons waardeer die positiewe terugvoer....dit is 'n riem onder die hart. Hoop om julle gou weer te sien.
Azetta D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende see-uitsig en gerieflik naby als, sal weer daar bly.
De Branders 9 se terugvoer
Groot waardering vir julle positiewe terugvoer, Johannes. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Eugene W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in Hartenbos. Sal vir almal aanbeveel sonder twyfel.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie, Eugene vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Merize J - Sep 2020
Algehele gradering
Great.
De Branders 9 se terugvoer
Dankie Merlize, ek is so bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Morne B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie oulike ingerigte plekkie.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie, Morné vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly julle het die rustyd geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Hilda B - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Plek was goed toegerus en die DStv was vir ons 'n pluspunt. Beddens heerlik sag en mooi. Daar is genoeg badkamers en die koelkas was groot genoeg.
De Branders 9 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Hilda. Ek is baie bly julle het alles in orde gevind. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
De Branders 9 Span
Lorinde O - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek geleë met 'n pragtige see-uitsig en naby winkels en eetplekke.
De Branders 9 se terugvoer
Hallo Lorinde,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle een van die dae weer te sien.
Groete
De Branders 9 Span
Eugene P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker vakansie
De Branders 9 se terugvoer
Ons waardeer jou terugvoering, Eugene. Groete Karen
Lynette B - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Lynette.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
De Branders 9
Letasha K - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
De Branders 9 se terugvoer
Beste Letasha
Dis wonderlik om te hoor julle het dit so baie geniet. Dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer by De Branders te akkommodeer.
Vriendelike groete
De Branders No.9 Span
Lindie M - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese, puik, goeie liggende plek.
De Branders 9 se terugvoer
Beste Lindie,
Baie dankie vir jou terugvoer oor De Branders No 9.
Ons is so bly dit was n fees vir julle gewees, en hoop dan om weer van julle te hoor.
Vriendelike Groete,
De Branders No 9 Span
Annemieke O - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustige, pragtige uitsig!
Charlotte T - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Trix V - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik.
De Branders 9 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is altyd bly om te hoor ons gaste het dit so baie geniet.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang