Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 9

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Petro N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Fantastiese ligging met pragtige see-uitsig. Andre was baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Petro, baie dankie vir jou mooi terugvoer, dit word baie waardeer. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer, julle is baie welkom. Groete, De Branders 9

Lyndi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gekuier by De Branders 9 - kan dit definitief aanbeveel. Ons het heerlik gekuier by De Branders 9 - kan dit definitief aanbeveel. Die woonstel is goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Lyndi, baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Jaco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Relaxing. Very clean and comfortable with the best view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Jaco, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer as julle 'n blaaskans nodig het. Groete De Branders 9

Hester L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier en verblyf was onverbeterlik. Wonderlike verblyf! Gasvryheid tops! Baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Hester, dit is so lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd op Hartenbos geniet en dat ons 'n bydrae kon lewer. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Celeste B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Amazing stay, we will definitely come again. The unit is clean, modern, and well-maintained. The bathrooms are all spotless, and the bedding was like new. The kitchen is sufficiently equipped with all utensils needed. We appreciated that a new sponge and sunlight were provided for the dishes. The chocolates on the bed were a special touch. The owner kept us up to date well in advance and was a great host. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Celeste, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is altyd dankbaar wanneer ons hoor dat ons gaste tevrede is. Baie dankie vir die ondersteuning, en kom gerus weer kuier - julle is altyd welkom. Groete, De Branders 9

Annabelle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Wonderlik. Pragtige plek met onvergeetlike uitsig. Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Annabelle, ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was. Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is. Groete, De Branders 9

Magda N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Heerlike verblyf. Pragtige uitsig. Sentraal geleë. Baie ingange. Die feit dat die klein hekkie by die see ongesluit is bring die veiligheidsgradering af. Uitstekende en hulpvaardige diens van die gasheer asook van Karen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Magda, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Tanya H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Soos bo. Heerlik, by die strand en by winkelsentrum. Gerieflik, skoon, alles wat mens nodig het. U kan dalk 'n strykyster saambring, maar anders was alles daar wat mens benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
De Branders 9
Hi Tanya, baie dankie vir jou ondersteuning, ons is baie bly jy het jou kuier geniet. Kom kuier gerus weer as jy na Hartenbos verlang. Groete, De Branders 9

Herman B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie gerieflike plek. Dit was 'n super plek gewees. Lekker naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Herman, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd op Hartenbos geniet het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is. Groete De Branders 9

Zuretha V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlik met mooiste uitsig! Alles by jou naby woonstel, alles ook beskikbaar soos skottelgoedwasser en wasmasjien en vol DSTV. Het ons kuier baie geniet en die uitsig op die strand is wonderlik. Ons het ongelooflik lekker gekuier, en alles wat jy nodig het is daar met veilige parkering. Sal definitief weer soontoe gaan. Dankie aan die eienaar, vir 'n wonderlike tydjie by die see in 'n baie gemaklike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
De Branders 9
Hi Zuretha, baie dankie vir jou pragtige boodskap, ons waardeer dit. Dit is so bevredigend as ons hoor ons gaste was tevrede. Baie dankie dat julle De Branders 9 gekies het, dit word baie waardeer. Onthou julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fe093042fab13b4e127d3e040e8d15361a93d17d519fd1ce0464e7a830257697cb0829539dc47aec299a044ca4dad34d25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 Paardekraal Street De Branders 9 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123592961133 22.120022180426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang