Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir De Branders 9
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petro N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N

Fantasties!

Fantastiese ligging met pragtige see-uitsig. Andre was baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Petro, baie dankie vir jou mooi terugvoer, dit word baie waardeer. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer, julle is baie welkom. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Lyndi S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndi S

Ons het heerlik gekuier by De Branders 9 - kan dit definitief aanbeveel.

Ons het heerlik gekuier by De Branders 9 - kan dit definitief aanbeveel. Die woonstel is goed toegerus en netjies.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Lyndi, baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Jaco M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Relaxing.

Very clean and comfortable with the best view.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Jaco, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer as julle 'n blaaskans nodig het. Groete De Branders 9

De Branders 9
Hester L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Heerlik gekuier en verblyf was onverbeterlik.

Wonderlike verblyf! Gasvryheid tops! Baie behulpsaam en tegemoetkomend.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Hester, dit is so lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd op Hartenbos geniet en dat ons 'n bydrae kon lewer. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Celeste B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Amazing stay, we will definitely come again.

The unit is clean, modern, and well-maintained. The bathrooms are all spotless, and the bedding was like new. The kitchen is sufficiently equipped with all utensils needed. We appreciated that a new sponge and sunlight were provided for the dishes. The chocolates on the bed were a special touch. The owner kept us up to date well in advance and was a great host. We really enjoyed our stay.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Celeste, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is altyd dankbaar wanneer ons hoor dat ons gaste tevrede is. Baie dankie vir die ondersteuning, en kom gerus weer kuier - julle is altyd welkom. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Annabelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M

Wonderlik.

Pragtige plek met onvergeetlike uitsig. Sal dit sterk aanbeveel.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Annabelle, ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was. Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Magda N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Heerlike verblyf.

Pragtige uitsig. Sentraal geleë. Baie ingange. Die feit dat die klein hekkie by die see ongesluit is bring die veiligheidsgradering af. Uitstekende en hulpvaardige diens van die gasheer asook van Karen.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Magda, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Tanya H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H

Soos bo.

Heerlik, by die strand en by winkelsentrum. Gerieflik, skoon, alles wat mens nodig het. U kan dalk 'n strykyster saambring, maar anders was alles daar wat mens benodig!

De Branders 9 se terugvoer

Hi Tanya, baie dankie vir jou ondersteuning, ons is baie bly jy het jou kuier geniet. Kom kuier gerus weer as jy na Hartenbos verlang. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Herman B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Baie gerieflike plek.

Dit was 'n super plek gewees. Lekker naby alles.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Herman, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd op Hartenbos geniet het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is. Groete De Branders 9

De Branders 9
Zuretha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha V

Wonderlik met mooiste uitsig!

Alles by jou naby woonstel, alles ook beskikbaar soos skottelgoedwasser en wasmasjien en vol DSTV. Het ons kuier baie geniet en die uitsig op die strand is wonderlik. Ons het ongelooflik lekker gekuier, en alles wat jy nodig het is daar met veilige parkering. Sal definitief weer soontoe gaan. Dankie aan die eienaar, vir 'n wonderlike tydjie by die see in 'n baie gemaklike plek!

De Branders 9 se terugvoer

Hi Zuretha, baie dankie vir jou pragtige boodskap, ons waardeer dit. Dit is so bevredigend as ons hoor ons gaste was tevrede. Baie dankie dat julle De Branders 9 gekies het, dit word baie waardeer. Onthou julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Leandri D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Fantasties!

Ligging is perfek! Stapafstand van die see en winkels en naby al die lekkernye in Hartenbos! Uitsig oor die see is asemrowend! Diens is puik! Fantastiese vakansiebestemming!

De Branders 9 se terugvoer

Hi Leandri, baie dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit baie. Dit is so lekker om te hoor dat julle die tyd op Hartenbos geniet het en dat julle tevrede was. Nogmaals baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Lezil W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezil W

Netjies, modern en vriendelike diens.

Wonderlike ligging en vriendelike diens. De Branders 9 is modern en skoon.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Lezil, baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede. Baie dankie vir die ondersteuning, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Willem Francois Blignaut M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Francois Blignaut M

Baie ontspanne met 'n skoon eenheid.

Die plek is gerieflik naby die see, eetpkekke en winkels. Wat 'n plesier, sal enige tyd weer kom.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Marie, ons is baie dankbaar julle het julle tyd geniet. Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Japie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Die eenheid was uitstekend en baie goed toegerus.

DIe feit dat die hyser nie werk in die gebou nie was 'n probleem.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Japie, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word waardeer. Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer. Ons is baie jammer oor die hysbak, ons verstaan die ongemak. Hulle is besig met herstelwerk, en hopelik is dit spoedig, want dis vir almal 'n probleem. Groete, De Branders 9

De Branders 9
Sandra Van Der Merwe V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Van Der Merwe V

Wonderlike ervaring. Alles was soos geadverteer.

Die see-uitsig is ongelooflik. Die woonstel was baie gerieflik ingerig. Die woonstel is sentraal geleë binne stapafstand van winkels en restaurante.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Sandra, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier, en ook die uitsig kon waardeer. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Danie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Amazing location. Great value for money.

The view and location are ideal. Was truly great value for money.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Danie, ons is baie bly julle het julle tyd op Hartenbos geniet en dat die uitsig kon bydrae dat julle 'n lekker tyd gehad het. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Jacques V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Great value for money.

Very nice. Central to everything. Walking distance to shops. Best view. All-in-one accommodation.

Luita V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luita V

Asemrowende uitsig.

Verkwik jou siel met 'n asemrowende uitsig en geniet net die rustigheid.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Luita,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word baie waardeer.
Ons is baie bly julle het julle kuier geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
De Branders 9

De Branders 9
Lukas G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G

Baie gerieflike en netjiese woonstel. Dankie vir al die ekstras. Ons het heerlik gekuier. Dankie.

De Branders 9 is baie sentraal geleë en ons kon sommer na die winkelsentrum stap. Die woonstel self is baie ruim en mooi gemeubeleer. Dit het 'n wonderlike uitsig. Die feit dat daar volle DStv-pakket was, het julle 10/10 gegee.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Lukas, ons is baie bly dat julle die tyd in Hartenbos geniet het. Altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede. Baie dankie dat julle ons ondersteun het, en julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete De Branders 9

De Branders 9
Carine C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine C

Fantastic.

Sal definitief weer gaan.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Carine, ons is dankbaar julle het lekker gekuier. Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word baie waardeer. Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9.

De Branders 9
Madeleine S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Absolutely stunning location and view, good value for money.

See stars.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Madeleine, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het julle langnaweek geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9.

De Branders 9
Ilana G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana G

Asemrowende uitsig, lieflike woonstel.

De Branders no9 is baie goed toegerus en het alles wat 'n mens nodig het. Die uitsig is asemrowend en ons kan nie wag om weer 'n bespreking te maak nie.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Ilana, dit is altyd lekker om te hoor julle het lekker gekuier, en die pragtige uitsig kon bewonder. Baie dankie vir die mooi woorde en julle is altyd welkom. Groete De Branders 9

De Branders 9
Debbie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Die kuier was net te kort maar baie gerieflik en sentrale ligging.

Die wasmasjien was vir my 'n verrassing, en al die mense wat verby draf of geloop het, ook net so vriendelik.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Debbie, ons is bly dat julle die kort kuier op Hartenbos kon geniet het. Julle is meer as welkom om weer te kom. Groete De Branders 9

De Branders 9
Azetta D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azetta D

Ons het heerlik gekuier.

Die uitsig vanaf die stoep was die beste.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Azetta, ons is bly dat julle die kuier geniet het, en ook die uitsig kon waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Annie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L

Heerlik heerlik.

Regtig goed toegerus, uitstekende ligging, dankbaar vir hysbak en trollies vir bagasie. Waarde vir geld. Kan nie glo ons kon in hierdie woonstel bly.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet. Ons is so bevoorreg om daardie see uitsig met ons gaste te deel. Julle is altyd welkom.

De Branders 9
Johan G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Ons het heerlik by De Branders gekuier.

Dit was wonderlik om by 'n skoon en netjiese plek tuis te kon gaan. Ligging was perfek en so veilig. Daar is in al ons behoeftes voorsien. Perfekte weer met die bonus van walvisse in die mooie see. Dankie!

De Branders 9 se terugvoer

Hi Johan, dit is net 'n voorreg om dit alles met julle te kon deel. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd geniet. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9.

De Branders 9
Ann L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann L

Heerlik.

Pragtige uitsig oor die see.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Ann, baie bly om te hoor dat julle die ruskans kon geniet het, julle is altyd welkom. Groete De Branders 9

De Branders 9
Elizna D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna D

Wonderlik!

Gemaklike, skoon en ruim woonstel. Ligging is perfek en die see-uitsig is asemrowend. Alles wat jy nodig het met veilige parkering. Die beste spot in Hartenbos.

De Branders 9 se terugvoer

Hi Elizna, baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

De Branders 9
Tertia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Hierdie is beslis 'n plekkie wat ek as 'n besliste "favourite" merk en weer sal teruggaan.

Ons het beslis meer gekry as wat ons verwag het. Karen is 'n verskriklike aangename persoon en voel soos familie. Die plekkie was skoon, gerieflik en cosy. Enige vrae is baie vinnig en vriendelik beantwoord en uitgesorteer. Om met die see letterlik op jou voorstoep op te staan, is iets waarvan meeste mense net droom. Baie baie dankie vir 'n heerlike ervaring in Hartenbos! Ons harte het daar agtergebly.

De Branders 9 se terugvoer

Ons is innig dankbaar vir die positiewe terugvoer, dankie Tertia. Julle harte is veilig op Hartenbos, kom kuier gerus weer!

De Branders 9
Zelda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Fantasties, dis netjies, gerieflik en op die strand, voel of jy konstant op die strand sit, sal altyd daar wil bly.

Fantasties! Alles wat jy nodig het is daar. Die plek is skoon en netjies. Die uitsig is ongelooflik. Sal altyd daar 1ste bespreek.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie, Zelda. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom.

De Branders 9
Anita B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Uitstekende verblyf.

Behalwe dat dit ideaal geleë is, is alles wat jy nodig het in die woonstel, skoon, netjies en gerieflik. Ons het heerlik gekuier en gerus en sal vir seker weer daar wil tuisgaan indien ons Hartenbos-omgewing wil gaan besoek. Dankie vir die persoonlike kontak, dit maak dit spesiaal.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Anita. Ons is baie bly julle het julle kuier geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
De Branders 9-Span.

De Branders 9
Darius V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V

Een lekker kuier.

Daars te veel om te vertel, al wat ek kan sê is dat ek definitief weer daar 'n draai gaan maak in die vroeë toekoms.

De Branders 9 se terugvoer

Dit is so lekker om te weet julle het die kuier geniet, Darius. Ons sien baie uit om julle weer te verwelkom. Hopelik is daar nog baie om te vertel.

De Branders 9-Span

De Branders 9
Elbe T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe T

Wonderlike ligging en alle geriewe wat jy nodig het!

Stapafstand van winkels.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dankbaar dat julle dit geniet het, en dat ons daardie pragtige see uitsig met julle kon deel.

De Branders 9
Irma D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Nader aan die breek van branders kan jy nie kom. Pragtige uitsig

Die prys die moeite werd. Lekker Blyplek vir n gesin en kinders. Lekker naby aan die see.

De Branders 9 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle as gesin julle tyd op Hartenbos kon geniet het. Ons is bevoorreg om daardie pragtige see uitsig met julle kon deel.

De Branders 9
Janine S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine S

Gesinskuier vir byeenkoms.

Ons gesin het saamgetrek vir 'n familie-byeenkoms. De Branders is goed geleë. Ongelukkig was die hysbak buitewerking (en ons was op die grondvloer met parkering op derde vlak). Onderdakparkering was nie beskikbaar nie, a. g. v werk wat daar gedoen word, en daar was nie genoeg parkeerplek buite nie. DStv word geadverteer, maar was buite werking. Die eenheid was skoon, toebehore in werkende toestand en linne skoon.

Zanett V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zanett V

Bed heeltemal te groot vir tipe kamers (veral die een), beweegspasie is min, asook bedkassie net groot genoeg vir 'n klein lampie agv die 2 beddens wat aanmekaar geskuif is (foon moes binne laai).

Geen muurproppe langs spieëltafel nie. Staanwaaier werk nie. Geen droeër ens. kamers onder in huis loop af met baie ongemaklike styl trappies en kyk binne in mure vas. (hoegenaamd geen uitsig) maw net boonste vlak het see-uitsig. Glad nie wat ons verwag het nie. Die badkamer is erg beknop agv die tuimeldroër en handdraai-wasmasjien wat bo-op hom staan.

Janine V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Die plekkie is netjies, met ’n pragtige see-uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Die plekkie is op die strand. Die eienaar is baie vriendelik. Dit was ons eerste keer in daai gedeelte van die Kaap en dit is wow. Die area is mooi skoon en almal is so vriendelik. Jy voel veilig. Ek sal definitief die plekkie aanbeveel. Goeie en vinnige dienslewering. Dankie vir ’n onvergeetlike tyd in die Kaap.

Charl D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Net wat ons nodig gehad het.

Baie lekker gebly en het alles wat ons nodig gehad het! Sal ons beslis weer sien!

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie! Ons is so bly die ruskans het julle goed gedoen. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Groete,
Die De Branders 9-span

De Branders 9
Hannes M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Baie gerieflike woonstel, uitstekend toegerus.

Heerlik gebly. Onverbeterlike uitsig. Die woonstel is toegerus met kwaliteit meubels en elektriese toebehore, alles in perfekte toestand. Absoluut geen probleme of klagtes gehad nie.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Hannes. Dit is altyd 'n riem onder die hart om te hoor dat ons gaste tevrede en gelukkig was met ons eenheid. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Karen.

De Branders 9
Elzaan F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan F

Mooiste see-uitsig.

Ons het so lekker gebly, die woonstel het 'n pragtige uitsig en is reg op die strand. Netjies skoon en het als wat jy nodig mag kry. Beste waarde vir geld en die diens van Karen was topklas! Beslis weer ons bestemming met ons volgende wegbreek!

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie Elzaan, ons is so bly julle het lekker gekuier en het in alles in orde gevind. Ons waardeer die positiewe terugvoer....dit is 'n riem onder die hart. Hoop om julle gou weer te sien.

De Branders 9
Azetta D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azetta D

Uitstekende see-uitsig en gerieflik naby als, sal weer daar bly.

Als was netjies en algemene ontvangs was uitstekend.

De Branders 9 se terugvoer

Groot waardering vir julle positiewe terugvoer, Johannes. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

De Branders 9
Eugene W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene W

Baie lekker verblyf in Hartenbos. Sal vir almal aanbeveel sonder twyfel.

Die verblyf het 'n mooi see-uitsig. En die braai op die balkon het elke aand lekker gebraai. Dit is 'n baie skoon en 'n lekker eenheid om te huur vir 'n baie lekker wegbreek by die see.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie, Eugene vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

De Branders 9
Merize J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merize J

Great.

Great stay for holiday!

De Branders 9 se terugvoer

Dankie Merlize, ek is so bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

De Branders 9
Morne B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Baie oulike ingerigte plekkie.

Gerieflik en dit is so naby die see. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie, Morné vir die positiewe terugvoer.

Ons is bly julle het die rustyd geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

De Branders 9
Hilda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Ons het heerlik gekuier. Plek was goed toegerus en die DStv was vir ons 'n pluspunt. Beddens heerlik sag en mooi. Daar is genoeg badkamers en die koelkas was groot genoeg.

Sien sterre.

De Branders 9 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Hilda. Ek is baie bly julle het alles in orde gevind. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
De Branders 9 Span

De Branders 9
Lorinde O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinde O

Perfek geleë met 'n pragtige see-uitsig en naby winkels en eetplekke.

Drie ruim kamers met 3 badkamers, heerlike balkon met braai wat uitkyk op die see en strand, Grasperk op grondvloer vir kinders om te speel en gemaklike sit- en eetkamer en kombuis. Goed toegerus met alles wat jy nodig het.

De Branders 9 se terugvoer

Hallo Lorinde,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle een van die dae weer te sien.

Groete
De Branders 9 Span

De Branders 9
Eugene P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene P

Baie lekker vakansie

Hartenbos is 'n baie lekker vakansiedorp. De Branders is reg op die strand. Die woonstel het 'n goed-ingerigte kombuis en 3 slaapkamers. Die vakansie woonstelle het almal maar baie trappe en dit kan moeilik wees met klein kinders, maar nommer 9 (De Branders) het gelukkig een trap hekkie wat baie help.

De Branders 9 se terugvoer

Ons waardeer jou terugvoering, Eugene. Groete Karen

De Branders 9
Lynette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Fantasties!

Baie dankie vir ongelooflike vriendelikheid!

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Lynette.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
De Branders 9

De Branders 9
Letasha K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letasha K

Fantasties!

Beste plek ooit! Skoon, gerieflik en naby alles, beste verblyf in Hartenbos!

De Branders 9 se terugvoer

Beste Letasha

Dis wonderlik om te hoor julle het dit so baie geniet. Dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer by De Branders te akkommodeer.

Vriendelike groete
De Branders No.9 Span

De Branders 9
Lindie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Fantastiese, puik, goeie liggende plek.

Dit was die lekkerste eenheid wat ons nog ooit bespreek het. Seuns het 'n jol gehad en ma en pa kon rus. Veilig en pragtig! Dankie.

De Branders 9 se terugvoer

Beste Lindie,

Baie dankie vir jou terugvoer oor De Branders No 9.
Ons is so bly dit was n fees vir julle gewees, en hoop dan om weer van julle te hoor.

Vriendelike Groete,
De Branders No 9 Span

De Branders 9
Annemieke O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemieke O

Baie rustige, pragtige uitsig!

Dit was die lekkerste vakansie ooit en ons het heerlik gebly met 'n goeie bed vir 'n goeie nagrus! Baie dankie vir De Branders 9, julle is voorwaar 'n huis weg van die huis. Sien julle volgende jaar!

Charlotte T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte T

Fantastiese verblyf.

Wat 'n gemaklike vakansie verblyf. Goed ingerig, goed geleë.

Trix V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trix V

Heerlik.

Behalwe wind en weer het ons baie lekker gekuier. Sal beslis weer daar bly.

De Branders 9 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is altyd bly om te hoor ons gaste het dit so baie geniet.

De Branders 9
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fe093042fab13b4e127d3e040e8d15361a93d17d519fd1ce0464e7a830257697cb0829539dc47aec299a044ca4dad34d25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 Paardekraal Street De Branders 9 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123592961133 22.120022180426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang